ADAM - Liefde Is (Official Music Video)
Vložit
- čas přidán 18. 11. 2020
- Video verfilming en kleurgradering deur Ryno Mans (RM Productions)
Regie en redegering deur Kyle Grant
Liedjie geskryf deur Hugo Ludik en Nick Jordaan
Opgeneem, vervaardig en gemeng by MUSE STUDIOS
Gemeester deur Rogan Kelsey te Kelsey Mastering
Dans paartjie:
Marcella Solimeo (Wenner van M-Net se "Dancing With The Stars") en Dylon Daniels (SA latynse danskampioen)
Die EVAS:
Elizca (Kyle se vrou)
Danieka (Hugo se verloofde)
Leighré (Stoff se meisie)
ADAM:
Kyle Grant (Hoofsanger)
Hugo Ludik (Kitaar, skrywer en musiekvervaardiger)
Stoff de Beer (Sanger, kitaar) - Hudba
🎶♥️♥️♥️♥️🎵
Liefde Is Mooi🤩
En ADAM is TERUG met 'n BANG💥
Love it fam!🙌🏼
Absolutely excellent!!! Great track, brilliant video! Keep it up!
Loves from Turkey
Verby Fantasties!!!
Baie goed!
Love dit
Soveel talent op een set! Love die nuwe ADAM! #liefdeisadam
Baie cool video, kan nie wag om julle op stage te sien nie...
Leighre 🔥🔥🔥🔥🔥🔥
😁😁😁
Go Lee !!!!
Eugyne!🤗