Ongeredde verslaafde - Gisela Joubert
Vložit
- čas přidán 23. 05. 2024
- Kom saam met ons op 'n heilige reis, waar ons die wysheid van die Skrif en die liefde van Jesus Christus ontdek. Teken in by Patmos Studio vir 'n transformerende geloofsreis.
Twitter: https// Patmos_Studio
Instagram: / dailybible
Facebook: / patmosstudio1
Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstudio.org - Zábava
Baie dankie Gisela dit bekrag my om meer akuraat te bid vir die ongereddes en YESHUA ook gesê deur ons liefde vir mekaar sal mense sien en ek glo begeer dat ons Sy disiepels is baie seën.
Amen 🙏
2 Dekades gelede het ek vir ons Here God gevra, Here waarom kom hulle nie tot bekering nie, en 'n kort en bondige antwoord gekry : "Daar is 'n sluier oor hulle verstand." Net dit, net so.
❤
Amen❤
HalleluYa Yeshua het reeds als gedoen en verklaar net Sy Woord.