Rudi Muller - Dra My

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 15. 01. 2022
  • Hierdie lied het ek in 2019 geskryf wat gebasseer is op n ware lewensgebeurtenis. Net soos baie van ons nuwe jaars voornemens het, weet ek dat daar heelwat persone is wat hierdie jaar met hartseer moes binne gaan. Ek dra hierdie lied en musiekvideo op aan elkeen wat n geliefde aan die dood moes afstaan. Mag die Here jou vertroos en elke traan afvee. Mag die Here jou dra!
    Video konsep, videografie en redigering:
    www.topwatchstudios.co.za
    Platemaatskappy:
    Vonk Musiek
    Liedjie op geneem en verwerk deur Coolerbox Studios:
    Tertius Human
    Liedjie Publikasie:
    Rudi Muller - Vonk Musiek
    Media Navrae:
    Lydia Winchester
    lydiaw@mweb.co.za
    Optredes:
    www.rudimuller.com
    besprekings@rudimuller.com
  • Hudba

Komentáře • 16