Landbouweekliks - Seisoen 21 Episode 13 (Gerrit van Zyl - Hanzyl Bonsmaras)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 22. 07. 2023
  • Ons gesels met Gerrit van Zyl eienaar van Hanzyl Bonsmaras en hy vertel ons meer oor die kort- en langtermyn uitdagings van herlewinglandbou vir hom as teler.
    Moet nie hul veiling op 26 Julie 2023 misloop nie. Die veiling vind plaas in Dewetsdorp en meer inligting oor die veiling kan hier gevind word: bit.ly/44V2kNM

Komentáře •