Die vuur van God in my gebeente

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 13. 01. 2023
  • Please follow us on:
    Twitter: https: / patmos_studio​​
    ​Instagram: / dailybible
    ​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
    ​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstudio.org
  • Zábava

Komentáře • 11

  • @deliahniemandkadoshbride7440

    Amen... Dankie Gisela, my geloof en hoop word so versterk deur jou getuienisse. Ons dien n groot, bonatuurlike God, wat ook in die fynste en kleinste detail belangstel en spesialiseer. Jesus seën jou! Hy word vereer en verhoog. 🙏✝️❤️

  • @williamkaswarie940
    @williamkaswarie940 Před rokem

    Amen 👏

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před rokem +3

    Goeiemore Gisela en ander geliefdes!! Baie dankie! Ek luister graag na jou, want ek weet dat ek weet dat jy die waarheid praat!🤗🤗🤗

  • @hannetjiedejager8006
    @hannetjiedejager8006 Před rokem

    Goeie middag. Ursela. Bedien jy in kerke.

  • @lezelbuys1373
    @lezelbuys1373 Před rokem

    Wanneer kom daar nog van Gisela?

  • @JoeyFourie-ln3oo
    @JoeyFourie-ln3oo Před rokem

    Dankie Gisella vir jou inspireerende boodskappe. My lewe random my val op die oomblik uitmekaar. My een seun Eugene is onskuldig in die tronk. Hy Hou vas aan die Here. Michelle is Baie sterk en gaan Bedien in China. Die Here gaan haar stuur. Klein Pieter is 36 jaar oud, en het Kanter gehad en is nou verslaaf aan Kristel. Drugs en pille. My man het harversaking en is verslaaf aan phn pille. Ek voel herldag of ek griep het en is verslaaf aan tarentaal pille famcap en vitamins C en kry Baie kopseer en Dan drink ek pynpille vif pyn. En my sphere pyn heeldag. Ek bid tot God, maar Kom agter niks gebeur nie. Ek het na jou video geluister waar jy gepraat het van verslawing earn pyn pille en you besef ek ons is verslaaf. My man het my seun Klei Pieter 36 jaar oud weggestuur Keimoes toe en ek het die hele tyd gevoel daar is n teesin in my laat hy daarnatoe moet gaan. My man het gese ek siek hom nie in die huis nie. En my man het Baie sterk n Ahab en Jesibelle in sy lewe. Dis heeldag net Dat ek moet kaal wees. Dit sit my af in ons verhouding en huwelik. Ek het geleer as n Pastoor en God het vir my gesê ek moet dit in 1 jaar 4 jaar se werk doen want daar is nie Meer tyd nie. Hy het ons Bela Bela toegestiur. Alles hetnin plek geval. En die plek waar ons bly was ook diev4rde plek watnons gesien het en.ons was Mal oor die tuine in Tuintuiste 10. Bela Bela. Ek probeer om die Here te Dien maar die vyand verongeluk altyd alkes deur my man. Ek bid aanmekaar. En wag angstig op Jesus. JESUS IS MY EERSTE LIEFDE NOG AL DIE JARE. Gisela kan jy vir my n boodskap by Jesus kry oor my en my man en my kinders se lewe asseblief. Ek is Joey Fourie. My man se naam is Pieter Fourie. My kinders is Eugene Smit en Michelle Gouws en Dan Klein Pieter Fourie. 😢😢

    • @bessiewillemse444
      @bessiewillemse444 Před rokem

      Ek erge depressie bid asb my. Het verkeerde brsluite geneem na msn se dood drinkk pille help nie etsrger toestamd Baiedankie jou program DANKIE JESUS AMEN❤

    • @bessiewillemse444
      @bessiewillemse444 Před rokem

      Ek soek hulp erge depressie dtink pille niks help biid vir my asb??DANKIE amen

    • @waynejune-bp8dh
      @waynejune-bp8dh Před 10 měsíci +1

      Here help vir Joey en Bessie assemblief toe. Bessie het depressie en Joey se man wil he sy moet heeldag kaal loop en sy kry nie rus nie, haar twee seuns gaan deur hel agv verslawing so ek kom vra vir U sort hulle uit en maak gesond asseblief. Joey dien die Here met oorgawe en moenie dat die duiwel julle geluk steel nie. Bessie en Joey ek bid vir julle en hoop als raak beter. Jesibelle is so boos ek raak sommer naar!
      Leef in oorwinning julle!