Ek sukkel maar ek gee nie op nie...Jesus sal my aanraak en my gesond maak, ek vra vir julle almal om asseblief vir myte bid vir liggaamlike en geestelike herstel....
Lyk my ek is aleen gereed op hierdie reply.Onthou net niemand kan ooit heilig wees soos wat Jesus was en is nie asb mense word waker en ruik die roos van Jesus aan die Kruis vir die Hele siek wereld se sondes insluitend alle rasse en geloof en kulture.
Dit is ÁBSOLÚÚT ÁBSOLÚÚT KÓSBAAR EN PRÁGTIG....!!!!!!!!!! Dit is MÝ GRÓÓTSTE BEGEERTE ÓÓK!!!!!!! vandag het ek weereens besef, ek dink dit was die Heilige Gees wat dit vir my gesê het met SÓVEEL PÁSSIE EN VERWÓNDERING dat daar GÉÉN GRÓTER WONDERWERK IS EN NÍKS HÉÉRLIKER VIR HOM OM TE DOEN NIE AS OM ONS HARTE TOT EER VAN GOD ONS VADER EN JESUS CHRISTUS ONS VERLOSSER SE EER EN VERHEERLIKING TE VERANDER NIE.... wanneer ons Hom - vir Jesus innooi om in ons harte te kom woon deur Sy Gees en ons wedergebore word van GLORIE TOT GLORIE....HALLELUJA.....ÁWWWWWWWW....!!!!!!!!!!!
Ek sukkel maar ek gee nie op nie...Jesus sal my aanraak en my gesond maak, ek vra vir julle almal om asseblief vir myte bid vir liggaamlike en geestelike herstel....
❤❤❤❤❤❤❤❤
Mag Ons Vader jou fisies aanraak en seën met Sy liefdevolle Genesende Hande en genees. Hou vas aan Hom!!!
WOW dit is so mooi en GESEEND...ek wil gereed wees as JESUS kom ... HALLELUJAH HALLELUJAH
Beautiful harmonising.
Voices blend nicely.
Love the song.
Help my, asseblief Here,
dat ek sal gereed wees waneer Jesus kom.
Danny Fourie.
Boksburg.
Amen, pragtige weergawe. Gereed wil ek beslis wees!
Wow wow wow, dit is so inspirerend, dankie Here dat ons kan uitsien om U te sien.
Ek wil gereed wees vir Sy Koningkryk🙏🙏 nee ek IS gereed🙌🙌
WOW WOW EK IS GEREED VIR ONS KONING, DIE ENIGSTE WARE SKEPPER-GOD!! HALLELUJA 🙏🙏💕❤❤
En ek juig steeds saam met julle!!!!!
Amen ek wil gereed wees as God kom...om vir altyd saam Jesus te wees...
Ek kan nie meer wag ek sien uit daarna.
Wat n pragtige lietjie. Baie baie dankie
Wow julle rock steeds vir ons Jesus!!!! Dankie dankie!!!
Are u ready to meet the King 👑 of King's the lord of lords ? He is on his way praize his holy name.Amen.❤
Ek is nog nie gerred ek doen nog baie sonde ek prb om reg te maak baie mooi lied
Ons bid vir jou
Owen Farrell ek bid vir jou dat die Heiliege Gees jou sal lei
kom nes jy is ,moenie wag nie ...Jesus vat jou nou sonde en al...praat met H
praat met Hom nou ,bely jou sonde en gee jou hart vir Hom xxxx
ek is gereed as hy kom AMEN
Hallelujah this song is very inspiring Nd powerful THANK YOU FATHER GOD🙏🙌
Ek wag op Sy koms.....Oh my genade.....wat n wondering lied...🤲
Bedankt. Uit Nederland
I luve this group...
Ja EK WIL GEREEED WEES. AMEN
Hallelujah
ek will ook Gereed wees vir my God
Wees gereed, Jesus kom binnekort !
EK is so bly daar is mense wat belangstel om die here te dien
Awesome!!
Amen
Dankie Onbeskaamd. Uniek.
Het julle n CD wat ons kan koop
love it
Ek wil gereed wees en wie is saam met my
Lyk my ek is aleen gereed op hierdie reply.Onthou net niemand kan ooit heilig wees soos wat Jesus was en is nie asb mense word waker en ruik die roos van Jesus aan die Kruis vir die Hele siek wereld se sondes insluitend alle rasse en geloof en kulture.
Dankie vir die mense wat saam my gereed is Jesus Christus wens net dit was meer.
me tooo!!
EK was geleer van Jesus toe ek Klein was en ek het ń familie dat Jesus dien
Dit is ÁBSOLÚÚT ÁBSOLÚÚT KÓSBAAR EN PRÁGTIG....!!!!!!!!!! Dit is MÝ GRÓÓTSTE BEGEERTE ÓÓK!!!!!!! vandag het ek weereens besef, ek dink dit was die Heilige Gees wat dit vir my gesê het met SÓVEEL PÁSSIE EN VERWÓNDERING dat daar GÉÉN GRÓTER WONDERWERK IS EN NÍKS HÉÉRLIKER VIR HOM OM TE DOEN NIE AS OM ONS HARTE TOT EER VAN GOD ONS VADER EN JESUS CHRISTUS ONS VERLOSSER SE EER EN VERHEERLIKING TE VERANDER NIE.... wanneer ons Hom - vir Jesus innooi om in ons harte te kom woon deur Sy Gees en ons wedergebore word van GLORIE TOT GLORIE....HALLELUJA.....ÁWWWWWWWW....!!!!!!!!!!!
Wees gereed
Mag ek tog gereed wees vir my Jaweh as Hy my kom haal
Amen🙏🙌
nice
Baie mooi
imnandi kele ngoma
Nyan'
Dankie julle
❤
WT het van Gabbi geword?
Mooi
Leef om gereed te wees
Dis tyd...
gebruik my. eks gereed
As Jul maar weet wie luister!?!(openb.19:16)
Amen