Met Hande Omhoog/Prins Van Vrede - Oase Gemeente

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 16. 08. 2020
  • Laat vrede heers...
    Dis ons gebed oor jou, mag hierdie liedjie tot jou hart spreek en ons glo dat jy iets sal besef van God se goedheid en guns oor jou lewe, ten spyte van ons omstandighede, bly God steeds goed.
    Deel hierdie met jou familie en vriende.

Komentáře • 23

  • @saritamaclachlan3480
    @saritamaclachlan3480 Před měsícem

    Prys die Naam van Jesus!

  • @AnelDuplessis
    @AnelDuplessis Před 2 lety

    René vandag wil ek as jongmeisie net sê vir die Here baie dankie dat jy deur jou spreek en deur jou sing en deur jou my aanraak. Ek het die al seker 20 keer oor geluister! Dit raak my hart aan. Ek raak baie intiem met ABBA terwyl ek die liedjie sing. Dankie daarvoor Jahsuah!!!! Mag Ons Vader wat hemel en Aarde geskep het jou seën in oorvloed!!!

  • @colealexander9556
    @colealexander9556 Před 2 lety +1

    My Afrikaans not so good but happen to come across this song an it’s just so beautiful sung an to some of the words I know an understand it’s beautiful thank you for serving 🙏👏🏽

  • @jakolienpunt280
    @jakolienpunt280 Před 4 lety

    Dankie vir hierdie....daar is n liefde vir Jesus wat deurdrung op hierdie lytjie en dis vir my so mooi

  • @Charlenedefin
    @Charlenedefin Před 7 měsíci

    ❤🙏🙏🙏🙌🙌🙌🙌🙌🙌

  • @ballitoleefgemeente4082

    AWESOME.
    Dit is n voorreg om saam met julle te aanbid.
    Halleluja!!!
    Dankie.

  • @lieslsmith6983
    @lieslsmith6983 Před 3 lety

    Is so so pragtig. Voel absoluut Heilige Gees se teenwoordigheid so intens, maak nie saak hoeveel keer ek hierna luister. Jou liefde vir Abba Vader straal so uit jou uit.

  • @lindavandemerwe3514
    @lindavandemerwe3514 Před 3 lety

    Ere aan God.. Dankie vir jou pragtige lied.. Ek bid dat die Here jou sal seën in oorvloed ✝️🤗

  • @naomibuitendag3337
    @naomibuitendag3337 Před 2 lety

    Dankie vir Jesus Sy Bloed die Gees en die bruid roep Kom Here Jesus

  • @christelleboonzaaier7595

    Net U is waardig, Jesus!!!!❤

  • @ernievan7745
    @ernievan7745 Před 2 lety

    Geseënd is jy wat Die Here so loof. En nog meer van VADER se seëninge bid ek jou toe

  • @stefanbritz476
    @stefanbritz476 Před 4 lety

    Dis regtig waar mooi, mag die Here jul seen en jul Harte vol met vrede en liefde

  • @alettasmith9359
    @alettasmith9359 Před rokem

    Wow amazing liedjie - ek het goosebumps

  • @charmainegrundlingh4236

    Wow! Dankie Jesus! Prins van Vrede!

  • @GrantTempleton-wx2gu
    @GrantTempleton-wx2gu Před 11 měsíci

    Absolutely 💯🤗 the best beautiful

  • @TheAlilah
    @TheAlilah Před 10 měsíci +1

    would somebody also post the words of her praying in afrikaans please!!!! I have learned so much afrikaans from her and the group. Thank you!

    • @loujousa
      @loujousa Před 5 měsíci

      czcams.com/video/32CbsBivw_w/video.html
      GEBED in Afrikaans:
      "Ek gaan u vra om vir hierdie volgende liedjie sommer net so jou oë te sluit en sommer net toe te laat dat Heilige Gees sommer op hierdie oomblik net kom en vrede so in julle huis inbring.
      My gebed is dat die Prins van vrede - Jesus - net sal kom en heers.
      Dankie Jesus vir vrede wat verstand te bowe gaan.
      Dankie Here vir dit wat U betaal het vir ons Here.
      Dankie Jesus dat ons kan kom en onsself kan oopmaak vanoggend Here, en rus in die wete dat U in beheer is.
      Dankie dat U vrede net oor ons gedagtes
      en oor ons harte,
      en oor ons lewens,
      en oor ons huise
      sal kom heers in Jesus naam."
      PRAYER in English:
      "I'm going to ask you, that for this next song, just close your eyes and just let the Holy Spirit come at this very moment and bring peace into your home.
      My prayer is that the Prince of peace - Jesus - will come and reign.
      Thank you Jesus for peace that surpasses understanding.
      Thank you Lord for what You have paid for us Lord.
      Thank you Jesus that we can come and open ourselves up this morning Lord and rest, knowing that You are in control.
      Thank you that Your peace will just come and reign over our thoughts,
      and over our hearts,
      and over our lives
      and over our homes
      in Jesus name"

    • @loujousa
      @loujousa Před 4 měsíci

      GEBED in Afrikaans:
      "Ek gaan u vra om vir hierdie volgende liedjie sommer net so jou oë te sluit en sommer net toe te laat dat Heilige Gees sommer op hierdie oomblik net kom en vrede so in julle huis inbring.
      My gebed is dat die Prins van vrede - Jesus - net sal kom en heers.
      Dankie Jesus vir vrede wat verstand te bowe gaan.
      Dankie Here vir dit wat U betaal het vir ons Here.
      Dankie Jesus dat ons kan kom en onsself kan oopmaak vanoggend Here, en rus in die wete dat U in beheer is.
      Dankie dat U vrede net oor ons gedagte en oor ons harte en oor ons lewens en oor ons huise sal kom heers in Jesus naam."
      PRAYER in English:
      "I'm going to ask you, that for this next song, just close your eyes and just let the Holy Spirit come at this very moment and bring peace into your home.
      My prayer is that the Prince of peace - Jesus - will come and reign.
      Thank you Jesus for peace that surpasses understanding.
      Thank you Lord for what You have paid for us Lord.
      Thank you Jesus that we can come and open ourselves up this morning Lord and rest, knowing that You are in control.
      Thank you that Your peace will just come and reign over our thoughts,
      and over our hearts,
      and over our lives
      and over our homes
      in Jesus name"

  • @AnelDuplessis
    @AnelDuplessis Před 3 lety

    Dit is pragtig!

  • @shan0802
    @shan0802 Před 4 lety +1

    Love this!

  • @charlesgeel
    @charlesgeel Před 4 lety

    WOW!

  • @tjaartmeyer1772
    @tjaartmeyer1772 Před měsícem

    Hoor ek nou die engele sing!

  • @melissafeenstra9018
    @melissafeenstra9018 Před 2 měsíci

    Prachtig! Heb je misschien ergens de akkoorden? Zodat ik 'm kan spelen op de gitaar?