Dis nie maklik om oor die dood te praat nie | Dr. Isak Burger |

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 28. 04. 2024
  • #MentorMaandag 29 MAANDAG (Sessie 11) - 29 April 
    Dis nie maklik om oor die dood te praat nie - Isak Burger, Pastoor en kerkleier
    Niemand wil graag oor die dood praat nie, dit laat ’n mens ongemaklik voel en ons hou ook nie van die woord “doodgaan” nie. In tye van dood het mense gewoonlik diep vrae oor die lewe ná die dood. 
    “Daar moet geen vrees vir die dood wees nie! Vir ons as gelowiges is daar geen groter troos as die wete: God en die hemel is ‘n werklikheid”, sê die pastoor en kerkleier, Isak Burger.
    DR ISAK BURGER is een van die bekendste kerkleiers onder die Christengemeenskap, en ook die skrywer van talle boeke en artikels. Isak voltooi sy teologiese studie aan die Universiteit van Pretoria. Hy tree by verskeie tussenkerklike byeenkomste en internasionale konferensies op. In 1988 word hy president van die AGS totdat hy in September 2016 sy emeritaat aanvaar. 
    Wat jy by Isak Burger gaan leer! 
    ✅ Die dood maak baie mense bang
    ✅ Genade strek tot by die sterfbed
    ✅ Bybelse troos oor gelowiges se dood 
    ✅ Die belangrikste waarheid oor die hemel
    ✅ Jy gaan jou oorlede geliefdes herontmoet 
    ✅ Jy kan waarlik uitsien na die hemel
      
    #MentorMaandag - lewensafrigting wat jou persoonlik laat groei. Met trots geborg deur Clover Mama Afrika. 
     #Lewensafrigting #GratisLewensafrigting #PersoonlikeGroei
    #Geloof #IsakBurger #AGSGemeente
    #Voelgoed #DisnLeefstyl #MamaAfrika #ProfElaineVlok
  • Zábava

Komentáře •