Praat oor DEPRESSIE | Johan laten |

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 30. 06. 2024
  • 𝗣𝗿𝗮́𝗮́𝘁 𝗼𝗼𝗿 𝗱𝗲𝗽𝗿𝗲𝘀𝘀𝗶𝗲 - 𝗝𝗼𝗵𝗮𝗻 𝗟𝗮𝘁𝗲𝗻, 𝗼𝘂𝗱𝗼𝗻𝗱𝗲𝗿𝘄𝘆𝘀𝗲𝗿 𝗲𝗻 𝘁𝗼𝗻𝗲𝗲𝗹𝗸𝗲𝗻𝗻𝗲𝗿
    Depressievegters en mense wat depressievegters ken, moet weet waaroor die toestand gaan. Johan Laten gebruik sy eie ervaring van die siekte om ouers en onderwysers te laat verstaan wat depressie behels - die simptome, oorsake en behandeling. 
    "𝗗𝗶𝗲 𝗯𝗲𝗵𝗮𝗻𝗱𝗲𝗹𝗶𝗻𝗴 𝘃𝗮𝗻 𝗱𝗲𝗽𝗿𝗲𝘀𝘀𝗶𝗲 𝗶𝘀 ’𝗻 𝘀𝗽𝗮𝗻𝗽𝗼𝗴𝗶𝗻𝗴 𝗺𝗲𝘁 𝗚𝗼𝗱 𝗮𝘀 𝗯𝗿𝗼𝗻 𝘃𝗮𝗻 𝗸𝗿𝗮𝗴 𝗲𝗻 𝗵𝗼𝗼𝗽, 𝗽𝗿𝗼𝗳𝗲𝘀𝘀𝗶𝗼𝗻𝗲𝗹𝗲 𝗯𝗲𝗿𝗮𝗱𝗲𝗿𝘀, 𝗺𝗲𝗱𝗶𝗸𝗮𝘀𝗶𝗲, 𝗹𝗲𝗶𝗱𝗶𝗻𝗴 𝗱𝗲𝘂𝗿 𝗼𝘂𝗲𝗿𝘀 𝗲𝗻 𝗼𝗻𝗱𝗲𝗿𝘄𝘆𝘀𝗲𝗿𝘀 - 𝗲𝗻 𝗻𝗮𝘁𝘂𝘂𝗿𝗹𝗶𝗸 𝗱𝗶𝗲 𝗱𝗲𝗽𝗿𝗲𝘀𝘀𝗶𝗲𝘃𝗲𝗴𝘁𝗲𝗿 𝘀𝗲𝗹𝗳", 𝘀𝗲̂ 𝗝𝗼𝗵𝗮𝗻 𝗟𝗮𝘁𝗲𝗻.
    JOHAN LATEN, oudonderwyser en toneelkenner, is voltyds betrokke by die Kruispad-bediening in Stellenbosch waar hy die kunste as kanaal inspan. As depressievegter is dit sy passie en roeping om mense, en veral tieners, landwyd uit dié donker doolhof op ’n pad van hoop, lig en lewe te lei.
    Wat jy by JOHAN LATEN gaan leer! 
    ✅ Is dit ʼn aansittery of werklike siekte?
    ✅ Die oorsake van depressie is nie so eenvoudig nie.
    ✅ Gelowiges kry óók swaar met depressie.
    ✅ Hoe dokter ʼn mens somber gevoelens weg?
    ✅ Hoe gemaak as iemand dit erken en hulp soek?
    ✅ Die behandeling van depressie is ʼn spanpoging.
     #MentorMaandag - lewensafrigting wat jou persoonlik laat groei. Met trots geborg deur Clover Mama Afrika. 
    #Lewensafrigting #GratisLewensafrigting #PersoonlikeGroei #Self #JohanLaten #Kruispad247
    #Voelgoed│#DisnLeefstyl│#VoelgoedMedia 
    #MamaAfrika #ProfElaineVlok
  • Zábava

Komentáře • 1