Die begrafnis van n belangrike persoon. Siener van Rensburg

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 04. 2018
  • Siener van Rensburg het oor n begrafnis gepraat waar die vlamme spat. Die Bloedrivier en n persoonlike droom boodskap is deel hiervan. Sterkte en seen aan elkeen vir die donker pad wat voorle.

Komentáře • 53

  • @jacquespieters7
    @jacquespieters7  Před 6 lety +5

    In die kommentare hieronder is links van Australia wat bewusmaking doen oor wat in SA aangaan.

    • @johansnyder8414
      @johansnyder8414 Před 5 lety +1

      Hello daar boodskapper
      Ek is ook 'n gelowe in God en is teen al hierdie kerke wat skynheiligheid voorbring
      Meeste van almal sê oom Siener het "gedrink" en hy was 'n "dronkaard"
      Ene sê sommer hy "hou almal op"
      Hulle kan maar glo net wat hulle wil
      Ek lees nou juis een van sy boeke wat nog my pa sn is
      En alles is waar wat hy daar sê
      Hy het ALLES gesien
      Dan selfs die swart regering en tot Chernobyl daar bo

  • @johannaoosthuizen4644
    @johannaoosthuizen4644 Před 6 lety +9

    Baie dankie vir die inligting! Ek weet nie of ek al een is wat die musiek steurend vind, maar kan dit nie sagter gestel of liewers gelos word nie.

  • @magdapretorius6495
    @magdapretorius6495 Před 6 lety +2

    Daar was n rooi perd. Openbaring 6:4. In totaal 4 perde, rooi, swart, wit en vaal.
    Dankie v die video. Waardeer baie.

  • @francisjanssen8013
    @francisjanssen8013 Před 6 lety +3

    Ek sit hier in NewZealand ,en my hart is so seer wat aan gaan in ons mooi land , ek wil So Graag hull sien ,vir die laas te keer ,Maar Ek is so vrek bang Om SA toe te gaan ,ek glo baie sterk aan God , Maar die men’s in my is bang

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  Před 6 lety +3

      Francis Janssen dis maar natuurlik om bang te wees. Ek is bang vir die mense van ons wat nie wil weet wat aangaan nie. Alles maar verby staar en hoop dit gaan weg. Ek is bang ook vir die wat nie hulle Bybels wil oopmaak nie. Die bloed gaan loop hier, dis n feit. Ek vertel al vir jare die familie wat kom en hulle lag my uit en sê: hulle sal dit nie kan doen nie, dis teen die wet. Nou vra ek, hoeveel mense volg die pad wet? Die wet is net daar vir wet gehoorsames, die res gee nie om nie. Hulle dink nie as hy die rooi lig verontagsaam dat hy dalk n ander voertuig gaan tref en dalk sterf nie, nee.

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  Před 6 lety +2

      Francis Janssen onthou Dawid was ook bang, baie kere. En in sy tye van vrees het hy krag gekry deur gebed. Deur God. Elke Psalm wat hy geskryf het, het sy gevoelens beskryf. Ons vrees sal eendag blydskap weed.

  • @stuartcampbell3861
    @stuartcampbell3861 Před 5 lety +8

    I'm not Afrikaans but i am born in S.A.and understand Afrikaans het mos op skool geleer toe skool skool was ek het hierdie vid geniet en dis nie net die Afrikaner wat nie sy bybel will oop maak maar ook ons engels spreekende mense wat dit nie doen ek hoor vir jou en ek sal van nou af elke aand n bietjie bybel lees en vir my sonde vir vigifnis vra en vir die volk bid laat hulle ook sal so maak baie danke vir jou woorde God Bless

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  Před 5 lety +2

      In my eyes you are a Afrikaner. When I am talking about the English in my videos it will be about England. There is Afrikaners who isnt really Afrikaners and there are English who are, I believe.

    • @stuartcampbell3861
      @stuartcampbell3861 Před 5 lety +3

      @@jacquespieters7 Thank you for the message and clearing up that issue many times on these vids people say English are not to be trusted it's a bit confusing i love listening to Oom Sieners prophecies and i do believe he was a true prophet and a true man of God it's not hard to tell the genuine prophet from the fake ones the genuine ones don't write books and go on talk shows to promote their stuff and make money he never did try and make money from his prophecy and as it states in the Bible never dabble in fortune telling reading cards or astrology to try divine the future which Oom Siener never did his visions came from God of that i have no doubt by the way i'm not English my ancestry is Scottish Irish and Finnish born and bred in S.A.a true mongrel take care and God bless

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  Před 5 lety

      @@stuartcampbell3861 lol. What most people in SA dont know is that we all actually mongrels. Afrikaans actually developed in kitchens where woman got together to bake. Find me on twitter, I do a lot of Sieners vissions there in English, then you can pm me your email and I will mail you a present you would appreciate. Now that is what I respect is when a person know where he or she comes from. My family is German, Belgium and some married to Afrikaans people whos ancestors is Irish, Scottish, Portuguese and Dutch. If you do not u derstand something feel free to ask. I will answer. Sometimes take a while but eventually do.

    • @stuartcampbell3861
      @stuartcampbell3861 Před 5 lety +1

      @@jacquespieters7 fortunately i never signed up on twitter or face book and don't ever intend to because they are the enemy of the truth and while i trust you i don't want to publish my e mail address on an open forum so if there is another way i can contact you without displaying my details on an open forum i'd really appreciate it it's not that i have anything to hide but i don't want nut jobs sending me all sorts of unwanted rubbish or skelems trying to get other sensitive details i hope you understand what i mean this life has become so that you can't even trust members of your own family but that's what the Bible tells us will happen near the time of the last days

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  Před 5 lety +1

      @@stuartcampbell3861 messenger707boodskapper@gmail.com

  • @mariette911
    @mariette911 Před 6 lety

    Dankie vir Nog n Uitstekende video. Wens jy wil Meer maak!

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  Před 6 lety +1

      mariette911 nog een later vanaand. So bietjie oor Mafikeng en ander omgewings wat saak maak wat ons moet dop hou as daar geweld is.

    • @mariette911
      @mariette911 Před 6 lety +1

      Jakkals J-Files - Dankie vir laat weet, ek sal def uitkyk vir daardie een later dan

  • @magdapretorius6495
    @magdapretorius6495 Před 6 lety +4

    Ek het my Bybel oopgeslaan vanaand opsoek na eindtyd profesiee van Esegiel maar het oopgemaak en vasgesteek by Jeremia 14-15. Mense gaan lees dit, veral 15:19-21.

  • @mariette911
    @mariette911 Před 6 lety +4

    Jy “vertolk” nie net soos ander. Jy sit Als in n Korrekte relefansie, met die bybel en vir ons as volk en mense.
    Wie ons is....Wat ...en Waarom...
    van Waar ons kom en ...waarom ...
    dit ook?
    Ek weet jou doel van wat jy probeer doen, is onselfsugtig...en nie soos ander.
    En Eerder vir n Groter Regte rede. En dankie, jy is een van min by wie ek my dogter na iets sal wil laat luister en Leer by enige iemand.
    Moet asb nie ophou met wat jy doen

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  Před 6 lety +2

      mariette911 wow. Baie dankie. Ek doen maar net my deel. Ek is bly die woorde val waar dit moet.

  • @jacquespieters7
    @jacquespieters7  Před 6 lety +1

    czcams.com/video/zXonsJbZWOc/video.html n boervrou se storie. Haar man was koelbloedig vermoor op hul plaas voor haar en haar kinders. Kyk en deel.

  • @nicolene544
    @nicolene544 Před 4 lety +1

    Sorry musiek werk nie, steurend

  • @berniecepage7460
    @berniecepage7460 Před 4 lety +1

    I wish you would do more in English, I understand Afrikaans but not fluently enough so I miss the finer points.

  • @TheNotsoignorant
    @TheNotsoignorant Před 4 lety +1

    Met die afsterwe van Robert Mugabe, kan ek nie help om te dink dat hy dalk hierdie "belangrike persoon" van Siener se droom is nie. Die gras is nou groen maar as dit nie gou reen nie, gaan die gras weer wit word. Sterkte vir almal. Hou aan met bid. Hierdie is benoude tye.

  • @victor-arnovisagie9356
    @victor-arnovisagie9356 Před 6 lety +1

    Hier u=is 'n vraag. so die begrafnis van die belangrike persoon gaan dat daar moeilikheid uitbreek? dit kan Winnie Mandela wees. wie is daar nog? Defnitief Julius Malema ook. Is daar nog iemand? of nie? asb antwoord?

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  Před 6 lety +2

      ThyKingChillz SA ek sou gehoop het dis fw. Daar is paar elangrikes. Dink maar daaroor. Maar ek dink dis wm

    • @victor-arnovisagie9356
      @victor-arnovisagie9356 Před 6 lety +2

      Dankie, AS dit Winnie Mandela is, dan is die moeilikheid is MOS OP ONS, dan gaan dit baie donker word. Ons kyk maar, Blessings vir jou broer, en dankie vir die Videos.
      Alle eer aan ons Hemelse Vader.

    • @victor-arnovisagie9356
      @victor-arnovisagie9356 Před 6 lety

      As ek mag vra, hoekom dink jy is dit sy? oor haar begrafnisse? of dit moet nog kom. ek bedoel die memorials?

    • @thetruth3714
      @thetruth3714 Před 2 lety

      Mandela is a Xhosa hulle dra nie n spies. siener het n man met n spies gesien all wie n spies dra is die Zulus so dit moet Zuma wees

  • @jovantaylor8878
    @jovantaylor8878 Před 6 lety

    Hi Jakkals, mag ek jou pos address vra?

  • @jacquespieters7
    @jacquespieters7  Před 6 lety

    czcams.com/video/_RPecSlGIPM/video.html

  • @magdapretorius6495
    @magdapretorius6495 Před 6 lety +1

    Het siener gesê watse letters verskyn ? O ja nog n vraag wat is die gedeelte van die dooie wat in staatsie lê. Sy lê nie in staatsie nie. Hoe bring mens die kloutjie by die oor? Eish :-) Dalk soos jy sê nie sy nie. Dalk CR of JM.

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  Před 6 lety +1

      M Pretorius wat hier in is is die volle visioen, Siener het niks gese van n staatsie nie. Dit was dalk iemand anders se visioen.

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  Před 6 lety +2

      M Pretorius die silwer letters is Psalm 12:7

    • @magdapretorius6495
      @magdapretorius6495 Před 6 lety +1

      Jakkals J-Files ok dan was dit seker aangelas by siener se visioen. Ek het dit gelees. Ja so verloor mense die ware draad van die storie ne. Het jy die visioene in sagte kopie?

    • @fransvandermerwe4108
      @fransvandermerwe4108 Před 5 lety

      Gorel gorel..... doen!

    • @JustAASk1
      @JustAASk1 Před 4 lety

      Ek het vid met boodskap uit Amerika dat CR vermoor gaan word. Nou soek ek vir Siener se voorspelling ook hiervan. Sover nog nie opgespoor nie. Lekker aand verder.

  • @francisjanssen8013
    @francisjanssen8013 Před 6 lety +1

    Is dit nie wat nou in SA aan gaan nie ,Vra net ,sal Graig wil hoor wat jy dink

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  Před 6 lety

      Francis Janssen daars heelwat dinge wat nou gebeur. Selfs agter die gordyne sodat ons nie daarvan moet weet nie. Dit is die grondwet wat verander kan word, grondgrype, banke en myne wat staats eiendom gaan word ens.

  • @rattex11
    @rattex11 Před 6 lety +3

    Jy praat so langdradig dat dit meer na a preek klink.Hierdie video is 16 minute en 35 secondes en nie baie is gese nie.Ek het raad vir jou---Speel vir 13 minute lekker Boere musiek sodat ons daarna kan luister en dan gebruik jy die laaste 3 minute 35 sekondes om te se wat jy wil se.

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  Před 6 lety +3

      gert doos baie dankie vir jou besondere goedhartige raad. Seen vir jou vevul met Goddelime liefde. Mag jy die pad vind van herstel vir jou hart, hoop jy vind die liefde sodat jou pyn en kwaad kan herstel. Foeitog, dis seker maar donker in jou binnekamer as jy tyd afstaan om kwaad te spreek in plaas van goed teenoor jou eie mense.

    • @neelsboonzaaier5022
      @neelsboonzaaier5022 Před 5 lety +1

      Nee wat wees tog bietjie senitiewer. Ons is in die gemors omdat die “volk” eerder na boere musiek wil luister, vlak grappe vertel en fiestas hou!! Doen eerder die intellektueel geestelike ding vriend!

  • @millintribe6997
    @millintribe6997 Před 5 lety

    Mens Kan nie hoor sit af musiek

  • @andriesbodenstein5454
    @andriesbodenstein5454 Před 5 lety

    Ek verstaan nie mooi jou boodskap nie. Jy praat vd sabbat , tog vier die mense nie dieselfde sabbat nie , en ook , hoop ek nie dat jy verwys na die voortrekker monument nie , want dit is vol vrymesselaarstekens en Abba Vader se gebod se juis : jy mag geen ander gode voor my aangesig he nie ! Hoekpm is ons verdeelt , omdat ons nie luister en gehoorsaam is nie en boonop is die mense sportmal .... ek preek teen enige tiepe sport totdat daar geen sonaanbidding betrokke is nie .... gee duidelikheid asb want ek bly verward .... en ek sal volhard met die sabbat wat vanaf sononder vrydagaand tot saterdag aand strek , net soos Jesus/Yahushua dit in die sinagoge gedoen het en vir ons geleer het ... miskien het die tyd geword dat almal na Matt 6 : 33 gaan en wys word ... dankie vir die geleentheid om met jou te kon praat. Die vlag wat jy gebruik het ook die voel bo op wat ook nie Bybels is nie ,... verwys na wat uit die as uit verrys , is satanisties van aard , ennet omdat daar ossewaens in is beteken dit nie salvation nie !

  • @neelsboonzaaier5022
    @neelsboonzaaier5022 Před 5 lety +2

    Indien ek iets mag versoek - terwyl mens graag na jou inligting luister - maak ASB die boere musiek net stil. Dit help nie om die erns van jou boodskap te versterk nie. Liewer dan geen musiek nie. Net n gedagte...

  • @mp-xj1pl
    @mp-xj1pl Před 6 lety

    Dis nou , die tyd is nou kyk wat doen trump

  • @jacquespieters7
    @jacquespieters7  Před 6 lety

    czcams.com/video/AimjXIcf1yo/video.html