Siener 6 "Oor-More" (6'50") (slot episode)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 23. 03. 2019
  • Siener van Rensburg Episode 6 - "Oor-More" 6'50"
    n Reeks oor die lewe van Siener van Rensburg se visione en Suid Afrika se toekoms asook die van die boerevolk.

Komentáře • 11

  • @neelsmostert
    @neelsmostert Před 8 měsíci

    Dit is fantasties om te sien hoe mooi alles presies soos hy voorspel het in plek val.

  • @avicciimmxx8156
    @avicciimmxx8156 Před 3 lety

    Wish I could believe Siener...

  • @gerhardmeyer5801
    @gerhardmeyer5801 Před 2 lety +1

    England is Nou daar prys Elohim

  • @gerhardmeyer5801
    @gerhardmeyer5801 Před 3 lety

    VERSEKER

  • @proveritate9312
    @proveritate9312 Před 2 lety +1

    Dat siener kon sien en profeteer glo ek. Wat nie van toepassing is nie, is die geloofs aspek. Daar is nie n god nie, en die bybel is n boek wat geskryf is deur mense wat niks verstaan het nie, en in sprokie stories geglo het. So Siener is nie gelei deur n god nie, maar deur geeste wat met hom kon praat. In die dood, sien die siel n werklikheid van wat lewe en die skepping is. Dit is vir meeste mense nie beskore is , maar sommige mense, ook soos Siener, het die gawe om met siele aan die ander kant van die lewe te komminikeer. Oningeligte persone en diegene wat geloof as n rigwyser beskou, sal oningelig (ignorant) bly, en so in hul eenvoud doodgaan.

    • @angeladekock5665
      @angeladekock5665 Před 2 lety +8

      😂😂...die bybel beskryf ook fools...the fool says in his heart there is no God..😂😂😂..
      ..en die grootste fool sal nog ewe sy siening met ander deel..

    • @BaasJafta
      @BaasJafta Před rokem

      @@angeladekock5665 LOL Angela! :) Touchè

    • @travelsouthafrica5048
      @travelsouthafrica5048 Před rokem +1

      wie dink jy het all die geeste geskep ou maat