siener 1

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024
  • Siener van Rensburg - episode 1(Nieklas)
    n Reeks van 6 videos oor Siener se lewe en visioene oor Suid Afrika.
    Ook wat vir Suid Afrika in die toekoms wag.
    Tydsduur: 6'15"

Komentáře • 5

  • @gooieboerseun
    @gooieboerseun Před 5 lety +1

    Hoekom is ons Engelse met Boere hart wit sybokke genoem?

    • @lappieslabuschagne2428
      @lappieslabuschagne2428 Před 5 lety +3

      Vir dieselfde rede dat verskillende mense/volke deur verskillende diere voorgestel word. Dit is nie iemand sê besluit vir n naam nie. Dit is deur God so aan Oom siener geopenbaar. Dit is nie storie nie. Dis n werklike voorpelling wat bewaarheid word . Met ander woorde, dit is soortgelyk soos wat in die bybel gebeur het wat deur die ware profete voorspel is...

  • @migdolmielies
    @migdolmielies Před 4 lety +3

    Waars deel 2?