Herlewingsdiens gehou by die Breede Rivier Vroue Korrektiewe Sentrum

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 04. 2022
  • In vandag se program kan jy kyk na hoogtepunte van 'n Herlewingsdiens wat ons agt jaar gelede by die Breede Rivier Vroue Korrektiewe Sentrum gaan hou het.
    Besoek ons webblad www.baasraak.tv en gaan teken in om die volledige MP4 Video van die diens gratis te ontvang. benodig jou epos om die link van die videovir jou te stuur sodat jy dit gratis kan aflaai. Jy gaan ook ons maandelikse e-tydskrif gratis ontvang per epos.
    Welkom by die amptelike CZcams-kanaal van Baasraak saam met Coach Freek! Teken in (SUBCRIBE) op hierdie kanaal om jou gunsteling Preek van Freek, Radio, Potgooi en TV Programme van oor die jare, en baie meer eksklusiewe inhoud te stroom.
    Klik op die SUBCRIBE -knoppie, sodat jy nooit sal uitmis as ons nuwe videos op ons kanaal plaas nie.
    Besoek die Baasraak Span se Webtuiste:
    ➢ www.baasraak.tv/
    Jy kan nou enige tyd en plek op enige slimtoestel na al ons Baasraak Uitsaai Netwerk kanale kyk of luister op ons eie Mobiele Baasraak Toep (App) wat nou beskikbaar is. Sy naam is “Baasraak Nou”. Dit is gratis beskikbaar. Gaan laai hom gerus af deur op die link:
    ➢baasraak.beezer.com/
    Ondersteun Coach Freek en sy Span Finansieël:
    ➢ Besoek ons ons webblad om ons bank, Paypal, of Payfast besonderhede te verkry: ➢www.baasraak.tv/saai
    Volg die Baasraak Span:
    ➢ facebook: / baasraak
    ➢ instagram: / coach.freek
    ➢ potgooi: www.baasraak.tv/potgooi
    Deel asb ook met jou familie en vriende? Saam kan ons misdaad en geweld BAASRAAK in die naam van die HERE JESUS CHRISTUS!
  • Zábava

Komentáře • 3