Gisela Joubert - Live @ Patmos | 22 April 2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 21. 04. 2024
  • Gisela Joubert - Live @ Patmos | Manifistasies in die kerk
  • Zábava

Komentáře • 23

  • @vanessaserfontein4204
    @vanessaserfontein4204 Před 3 měsíci +3

    Hello Gisela...❣️🪻
    Altyd lekker om na jou te luister...❣️💃
    Om neer te val onder die salwing is die heerlikste gevoel...❣️🙌🙇‍♀️🙌
    Mag God jou aanhou Seën & Sy Hand Altyd oor jou hou...❣️💫🥰💜🤍❤️‍🔥

  • @MsSannie007
    @MsSannie007 Před 3 měsíci +2

    Ek en Christine luister' vanaf Williston af. Dankie

  • @yvonnegoosen5797
    @yvonnegoosen5797 Před 3 měsíci +2

    AMEN! ❤

  • @mariedebeer428
    @mariedebeer428 Před 3 měsíci +3

    Alle Eer aan Koning Jesus. Amen

  • @louiseviljoen7373
    @louiseviljoen7373 Před 3 měsíci +4

    Mòre vanaf Villiers!

  • @WilmaBooysen-so7rj
    @WilmaBooysen-so7rj Před 3 měsíci +3

    Goeie praatjie. Vanaf George. Wes kaap

  • @rethavermeulen9765
    @rethavermeulen9765 Před 3 měsíci +4

    Jul sal krag ontvang as die Heilige Gees oor jou kom. Enigste manifestasie by dissipels was spreke in tale wonders en tekens en siele is gered. Absoluut n baie versigtige plek om te beweeg. Kerke het baie keer manifestasies maar daar is geen vrug.

    • @susannacarsten9841
      @susannacarsten9841 Před 3 měsíci

      Mense moet asb die skrif lees en kyk of dit so is want ek kry dit nie so in my bybel nie 1933 vertaling nie hersien 1953

  • @mariedebeer428
    @mariedebeer428 Před 3 měsíci +3

    Jy is so kosbaar vir my

  • @leonviljoen6391
    @leonviljoen6391 Před 3 měsíci +4

    My vraag is, as dit n manifestasie is wat wys op die teenwoordigheid van die Here, hoekom is ALMAL nie op.hulle aangesigte of val ALMAL. nie om nie? Hoekom is die krag net gemanifesteer op individue e nie op almal nie? Lees ons nie ons ervarings in die Skrif in nie?

  • @NaomiVerster
    @NaomiVerster Před 3 měsíci +3

    Eerste keer dat ek in geskakel het. Ek het baie geleer en sien uit na die volgende aanbieding

  • @mariedebeer428
    @mariedebeer428 Před 3 měsíci +1

    Jong ek bly liewers stil die dominge is so Heilig

  • @anitapieterse9558
    @anitapieterse9558 Před 3 měsíci +2

    Gister het iemand vir my gebid. Ek het gesukkel om asem te haal asof my keel toe gedruk is. Die volgende oomblik het ek krampe in my lae rug gekry. Was soos punlike pulse/ krampe in my lae rug. Dit het jare gelede gereeld gebeur wanneer ek intens gebid het. Wat kan dit wees?

    • @aanbiddingsentrum
      @aanbiddingsentrum Před 3 měsíci +2

      Anita ek stel voor jy gaan sien iemand wat bevryding doen..

  • @elainerabe8323
    @elainerabe8323 Před 3 měsíci +1

    Ek lag gereeld in gebed tyd😊

  • @petroerasmus6839
    @petroerasmus6839 Před 3 měsíci +3

    More is van Benoni

  • @mariedebeer428
    @mariedebeer428 Před 3 měsíci

    Skuus dinge

  • @lenieschoeman4051
    @lenieschoeman4051 Před 2 měsíci

    More Gisela Ek is bekommerd oor die feit dat jy sê homopatie is sonde ?waarom sou dit wees ?