Albert de Wet - 7de Laan

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 08. 2011
  • Albert de Wet se liedjie 7de Laan. (C) Sting Music 2011.
    Vir meer inligting oor Albert de Wet besoek gerus sy webtuiste www.albertdewet.co.za
    Musiek video vervaardig deur vphFilms www.vphFilms.com
    Spesiale dank aan Danie Odendaal Produksies en SABC 2 vir die verfilming op 7de Laan se stel.

Komentáře • 17

  • @aphiwemagaya3279
    @aphiwemagaya3279 Před 4 lety +6

    I don't understand Afrikaans but I really love you guys

  • @quintenmomberg1440

    Dankie 7de Laan. Suid-Afrika🇿🇦gaan julle Tonne miss. Dankie vir die Wonderlike Jaare saam🥲Totsiens maar nooit nooit te vergeete.

  • @jacoserf
    @jacoserf Před 12 lety +2

    sit in amerika en verlang my dood na al die goeie afrikaanse musiek is nou al 4 jaar hier en gaan oor n paar maande sa toe kan nie meer wag nie sa musiek is en sal maar net atlyd die beste bly
    goeie song albert hou sooooooooo aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaannnnnnnnnnnnnn

  • @Bloekomgeur
    @Bloekomgeur Před 12 lety +1

    Albert, jy het net die liriese touch - ek word nie moeg vir jou nie
    !

  • @dnnunns
    @dnnunns Před 12 lety +2

    Wow, I think that girl is Stunning. Would love to meet her!
    Oh wait, I have. You look stunning A. Well done to you and the band.

  • @lilkingdaddydmacminecraft3595

    een van die beste afrikaanse songs....

  • @hermangroenewald6939
    @hermangroenewald6939 Před 2 lety

    Excellent song, can listen to it all the time🙌🙌🙌

  • @devilliersbarnard4191
    @devilliersbarnard4191 Před 7 lety

    7 delaan en julle is awesome dankie vir alles ek sal nooit moeg raak vir julle ni

  • @thystruter6869

    Amper Soos ballade of Lucy Jordan

  • @andybeesimms2686
    @andybeesimms2686 Před 11 lety +1

    i dont know a word he is saying but i love the arrangement and the melody, funny enough i have a few afrikaans albums but i dont understand the language, love the beat and the melody

  • @thefierysting
    @thefierysting Před 12 lety +2

    2530 views WAT!!! die ou is legend!

  • @maywilsnach8685
    @maywilsnach8685 Před 6 lety

    Amazing luv sy musiek xx

  • @Miena-sf8oe
    @Miena-sf8oe Před 4 lety

    Stunning

  • @13Bbeetle
    @13Bbeetle Před 11 lety

    Wat gaan aan met jou tuisblad ou? Ek dink jou musiek is awesome. Dis mos nou hoe dit gedoen word.

  • @Shipslaw
    @Shipslaw Před 3 lety

    Is daar 'n ander opname? Die musiek oordonder die woorde.

  • @rorysullivan4913
    @rorysullivan4913 Před 2 lety

    More like this. Don't go to English rock.