![VPHFILMS](/img/default-banner.jpg)
- 93
- 16 021 042
VPHFILMS
Registrace 24. 11. 2008
Video production company based in Johannesburg, South Africa.
Visit www.vphfilms.com for more info.
Visit www.vphfilms.com for more info.
Jaco Blomerus - Saartjie
Kinematografie
Michael van Zyl
Redigering
Ludwig Loots
Akteurs
Francis Grobler
Alex Oosthuizen
Sr. Maggy Steenkamp
Instrumente
Jaco Blomerus - Klavier
Marita Lubbe - Tjello
Herman Steyn - Viool
Spesiale dank aan:
Zuid-Afrikaans Hospitaal (Liana Nel)
NG Oos Kerk Pta
About Guest House
Michael van Zyl
Redigering
Ludwig Loots
Akteurs
Francis Grobler
Alex Oosthuizen
Sr. Maggy Steenkamp
Instrumente
Jaco Blomerus - Klavier
Marita Lubbe - Tjello
Herman Steyn - Viool
Spesiale dank aan:
Zuid-Afrikaans Hospitaal (Liana Nel)
NG Oos Kerk Pta
About Guest House
zhlédnutí: 9 869
Video
Hannes van Tonder - Jy verf my lewe rooi
zhlédnutí 15KPřed 9 lety
Hannes van Tonder se musiek video vir "Jy verf my lewe rooi". ©Ster Musiek 2015
Gerhard Meyer & André van Deventer - Jevandré se Vastrap
zhlédnutí 197KPřed 9 lety
Gerhard Meyer & André van Deventer speel Jevandré se Vastrap. © Vonk Musiek 2014 Gerhard Meyer & André van Deventer word bemark deur Vonk Musiek en versprei deur Real Music Distribution.
Frikkie - Dis hoe ek rol
zhlédnutí 91KPřed 10 lety
Frikkie se video vir sy liedjie "Dis hoe ek rol". © Vonk Musiek 2014 Beskikbaar op Frikkie se album "Dis hoe ek rol" landswyd beskikbaar Vir meer inligting besoek gerus Frikkie se Facebook blad frikkie.frikkie.18?fref=ts Dankie aan Waterfall Mall, Pitstop, Sausage Saloon, Crossfit Gym Rustenburg en Pieter vir die gebruik van SToutgat.
Gerhard Steyn & Anais - Wie't gesê Liefde's Blind
zhlédnutí 464KPřed 10 lety
Gerhard Steyn en Anais sing "Wie't gesê Liefde's Blind" vanaf die album "Liefdes Oorlog". © Vonk Musiek 2014 Vir meer inligting besoek gerus www.gerhardsteyn.co.za of AnaisArtist Musiek video vervaardig deur VPHFILMS www.vphfilms.com
16 Songs Volume 2 Kompilasie album
zhlédnutí 1,1KPřed 10 lety
16 Songs Volume 2 bevat liedjies van Jan Blohm. Stef Kruger, Koos Kombuis en Anton Goosen
16 Songs Volume 3 Kompilasie album
zhlédnutí 1,2KPřed 10 lety
16 Songs Volume 3 bevat liedjies van Gerhard Steyn, Snotkop, Chrizaan en Juan Boucher.
Juan Boucher Gee jou hart 'n breek TVC
zhlédnutí 4,8KPřed 10 lety
30" TVC vir Juan Boucher se Gee jou hart 'n breek album
Deur die lens - Daniel Eeuwrick
zhlédnutí 2,9KPřed 10 lety
Daniel Eeuwrick praat oor sy album "Op 'n lee Paron". © Vonk Musiek 2013
Albert de Wet Bang vir die donker EPK
zhlédnutí 1,1KPřed 10 lety
Albert de Wet praat oor sy loopbaan en sy nuwe album Bang vir die Donker. © Sting Musiek 2013
Andries Vermeulen - Lospit Lolla
zhlédnutí 120KPřed 10 lety
Andries Vermeulen se musiek video vir Lospit Lolla © Vonk Musiek 2013
Kyknet musiek 146 Dis mos musiek advertensie 30"CNA Tag
zhlédnutí 1,4KPřed 10 lety
Kyknet musiek 146 Dis mos musiek advertensie 30"CNA Tag
Kyknet musiek 146 Dis mos musiek advertensie 30" Musica Tag
zhlédnutí 2KPřed 10 lety
Kyknet musiek 146 Dis mos musiek advertensie 30" Musica Tag
Stukkie van der Merwe 30" Advertensie
zhlédnutí 1,8KPřed 10 lety
Stukkie van der Merwe 30" Advertensie
Stephan Visagie 4 Keeps 30" Advertensie
zhlédnutí 911Před 10 lety
Stephan Visagie 4 Keeps 30" Advertensie
Pure rauwe boere rock der is niks mooier, deurgaan!
Love the song and the sexy gril
Ag man love klipwerf se musiek. Goeie herinneringe saam met my oorlede man.😥 Gedans tot die son opkom. 👍🤗. Beste orked saam met die beste dans maat
Nicely done guys❤
Die Boere is kwaad. "BALKE TOE" manne.pragtig.!!!
KOSTERDAM hier Kom ek...❤❤❤❤
Who is the singers
Lovit 😂😂😂😂😂😂🎉🎉🎉🎉🎉🎉
Ptagtig! Liefde en groete uit LIma Peru!
Elizma Theron
Ek love too much.😂😂😂
Corlea ek volg jou nou vir jare van die begin af, vanaand weer die song geluister en ek dink dit is waar jy weer jouself gevind het. Baie mooi en baie trots op as n Suid Afrikaner. Baie groete vanuit The Isle Of Man. Johan en Caroline.
Lekker lekker braai musik. Ek dink nie daar is en lekker visgat hier in ireland nie 😅
Lovely ❤❤
Suzie was 'n plaas meisie Van Brackenfell se Kaap En Suzie droom haar lewe lank Van 'n verre vreemde land Want Suzie wou graag Hollywood Se grootste ster ooit wees In vlees was sy van Brackenfell Maar haar hart het aan Hollywood behoort O Charlize was haar rolmodel en Brad Pitt haar trouman Los Angeles was haar voorland sy sou als gee wat sy kan Die trane rol teen haar wang af toe sy voor haar ouer huis staan Want sy was nooit In Hollywood Maar wel op 7de Laan Na skool Is sy Tukkies toe Om drama te studeer Sy was altyd eerste in haar klas En kry haar graad met lof en eer My noodlot hier het sleg gedraai en het haar gou terug aarde toe gesweep In vlees was sy van Brackenfell Maar haar hart het aan Hollywood behoort O Charlize was haar rolmodel en Brad Pitt haar trouman Los Angeles was haar voorland sy sou als gee wat sy kan Die trane rol teen haar wang af toe sy voor haar ouer huis staan Want sy was nooit In Hollywood Maar wel op 7de Laan O Charlize was haar rolmodel en Brad Pitt haar trouman Los Angeles was haar voorland sy sou als gee wat sy kan Die trane rol teen haar wang af toe sy voor haar ouer huis staan Want sy was nooit In Hollywood Maar wel op 7de Laan Want sy was nooit In Hollywood Maar wel op 7de Laan
a song that remind of what i am...
😢the nostalgia... damn
Mis die man se musiek ! Stem van goud 👌👌👌👌
😂
Die is baie mooi. Haal die woord babe uit en si t Jesus in en luiser hom weer
Die mooiste woorde💜
Old school is al tyt die best kuirher music op ti dans❤❤❤
Gooi daai biscuits 🎉🎉
Ek hou baie van hom hou so aan julle
Sarah Brightman and the opera singer Jose did a cover for the summer games in Spain
Great vibe, great rendision shiloh Noone Rolling Stone
Baie baboons deesdse😖
😮
Hoe kan ons die liedjie op Spotify kry!!!! Luister die song seker elke dag! Ek soek dit op my spotify!!
Where is this town? In the Northern Cape? Greetings from Wales!
Om stone aka rockie rip
🌈
😊
😂love this
Hulle het geen gelyke
Wow! Hulle is regtig "double jointed". Mal daaroor. Dankie, ek geniet elke oomblik. ❤❤❤
Bly 'n mooi lied. Die woorde en liriek
I flew impalas major gave them hell francois
Lekkerkry
Niks beter as om n suipgat op visgat te wees nie...😊 Die kluin plesiertjies maak die lewe die moeite werd 😂🎉
Wat 'n treffer!
Lekker hier op visgat in 2024
Verlang nou diep!❤❤
vir net 16k subscribers trek dit amper 5mil views, dis bakgat . . .
Amper Soos ballade of Lucy Jordan
2023 die song fokn moer nogsteeds🤟🤟🤟🤟🤟
Great relaxing song! Does somebody has the lyrics from this?
beautiful
Julle is tops.... hannes