Great dat hulle terug gegaan het na hulle "roots"!!
twan janssen Jullie maken prachtige muziek wat uit jullie hart komt met lachende gezichten
Legendes van weleer Hle speel so mooi saam.Oor die 50 jr in die orkes en hle het geen keer nie.
Ek sit hier in Duitsland en kan nie ophou om Boeremusiek te hoor nie. Di's waare musiek! Die "Boere" is die gaawste mense wat ek ooit leer ken het, dis net jammer dat hulle nou so swaarkry in Suid Afrika. Julle moet weet ek is Duits, maar die Suidafrikaanse taal sal ek nooit vergeet nie, ek is al 34 jaare lank in Duitsland.
Nooit as kind daarvan gehou nie - nou sit ek na 21 jare in die VSA en geniet myself gate uit wanneer ek dit hoor
Dis regtig die lekkerste visvang musiek by ver, so bly julle mense in ander lande geniet die boeremusiek as julle die tyd kry of dit iewers hoor. Mooi dag v jule manne en veilig wees.
Name a band with no bad songs: klipwerf
En glo my ons kry baie swaar, Maar die skepper v Hemel en Aarde sluimer en slaap nie!!!
Beautiful.
Dit is 'n goeie stukkie werk. Baie dankie dat ons daarin kan deel.
Rudi
AI DIS MAAR TOG NET DIE BESTE
EENVOUDIG EN PRAGTIG. NOGTANS WARE BOEREMUSIEK.
lekker boys hier uit amerika
mooi
balke toe! Julle bly die BESTE!
Leaker braai musiek manne en dame
Whoo Whoo
Wit water Jonne hoe gaan dit daar op die plaas. Lekker soo
Lekker missiek
dit laat my voete jeuk al kan ek nie dans nie
To the river
Lekker
suiwer suiwer boeremuskiek
Ai waar's my dae? Lekker was nog nooit sleg nie!!Speel hom!!!
Hierdie is darm maar goeie musiek!!!
Oranje blanje blou hempies is die beste.
Rugby songs
Visser weet hoe om daardie trekklavier te kielie
Balke toe!!!
Hulle het geen gelyke
Ag man love klipwerf se musiek. Goeie herinneringe saam met my oorlede man.😥 Gedans tot die son opkom. 👍🤗. Beste orked saam met die beste dans maat