Chris Chameleon - Apie

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 19. 04. 2009
  • Apie is one of the single's from Chris Chameleon's 2009 album release "Kyk Hoe Lyk Ons Nou." Edited by Francois Blom of KOBUS and VOD fame... enjoy!
    Kyk Hoe Lyk Ons Nou is available at www.rhythmrecords.co.za
  • Hudba

Komentáře • 59

  • @adrianb2005
    @adrianb2005 Před 15 lety +2

    God three timesin a row of listened to this! Brilliant

  • @bigfourie
    @bigfourie Před 12 lety +5

    Really great song Mr Lizard been listening to this on repeat the tune is so catchy and the lyrics are fantastic

  • @kiwifruitpoo
    @kiwifruitpoo Před 13 lety +2

    Mal oor hom, sy talent is onbeskryflik en hy laat my lag!!

  • @snopit
    @snopit Před 15 lety +2

    Hierdie man verras my elke keer! Talent het hy baie van! :)

  • @nika9089
    @nika9089 Před 8 lety +5

    echt leuk lied ik kom uit nederland dus ik versta er dingen van en het is zoo een leuk liedje❤💕

  • @petrobackhouse9528
    @petrobackhouse9528 Před 7 lety +2

    Ek hoor dit noueers vir die eerste keer en ek is mal daaroor.

  • @nalimlidochaz3772
    @nalimlidochaz3772 Před rokem

    Very nice song! 👏🏻👏🏻👏🏻 Many greetings from Czech Republic, Europe! 🇨🇿 🤝🇿🇦

    • @nanakatana1
      @nanakatana1 Před rokem

      Thanks for enjoying south african music 🇿🇦💕🇨🇿

  • @isabeldupreez5601
    @isabeldupreez5601 Před 10 lety +3

    Chameleon is Kuns!

  • @flyonthewalls
    @flyonthewalls Před 5 lety +23

    25 mense het nie n apie nie

  • @eveflienepien
    @eveflienepien Před 15 lety +1

    heel schattig en verrasend vrolijk. hier mee krijg je iedereen on een hele blije flow:D

  • @ilsedubruyn6795
    @ilsedubruyn6795 Před rokem +1

    Ek en my oorlede man het ook elkeen 'n apie gehad, ons was mekaar se apies en het mekaar ook dus apie genoem

  • @anria85
    @anria85 Před 14 lety

    So waar, so waar! Even a Buddhist lama once said that the human mind is like a wild monkey jumping from tree to tree and through meditation you teach that monkey to sit stil in one tree for a little while :-)

  • @mariaennovy2748
    @mariaennovy2748 Před 12 lety

    i always doubt which 3 songs are best of Chris.. but this one belongs to it.. together with Lag and ´as jy weer skryf´!!

  • @brendanswart1205
    @brendanswart1205 Před 2 lety +1

    this is the one i love the most

    • @brendanswart1205
      @brendanswart1205 Před rokem

      nog a apie in my kopie .. lekker vir jou flik boet .. dit was mooi netkjies ,, ek smaak it stukkend :) lekker boet .. se 'ello vir Marynetje

    • @brendanswart1205
      @brendanswart1205 Před 5 měsíci

      sooo nou 2024 .. en nog a 'apie in in my koppie ,, dis nou lekker :D

  • @jackielabuschagne112
    @jackielabuschagne112 Před 3 lety +1

    N baie Cathy en funny liedjie

  • @hieniswart8498
    @hieniswart8498 Před 6 lety +1

    Nice👍

  • @caitlyn1411
    @caitlyn1411 Před 5 měsíci

    My en my se song 😂

  • @jaydeysass5896
    @jaydeysass5896 Před 11 lety

    Slaan dit met graagte stukkend, want hierdie is baie vermaaklik.

  • @chucksnorre803
    @chucksnorre803 Před 6 lety

    Lekker Man Goeie Musiek

  • @KOBUSmusic
    @KOBUSmusic Před 13 lety +1

    @SiliconeSlave : Thanks!

  • @mordecai1st
    @mordecai1st Před 10 lety +1

    bra disi nodig om houding te trek ni ek weet dis ni een van sy beste ni maar dis catchy

  • @redfritz3356
    @redfritz3356 Před 5 lety

    Nou voel ek sommer beter om te weet dis nie net ek nie.

  • @mieliefishify
    @mieliefishify Před 10 lety

    sssooooo cute

  • @mariaennovy2748
    @mariaennovy2748 Před 12 lety +1

    you are right!! accoustic version is a better version in singing.. but the clip is superbe!!!

  • @wtptrust
    @wtptrust Před 15 lety

    hahahahahaha awesome cc

  • @jelmer1984
    @jelmer1984 Před 14 lety +1

    freaking hilarious! eers lyk dit niks, maar dan kom die liedjie op gang en ek kan slegs geniet en lag!

  • @SantaWessels
    @SantaWessels Před 13 lety +6

    Hi Chris ... ek dink dat jy een van die veelsydigste kunstenaars is
    wat ek nog teëgekom het. Ek luister na baie mense op Soundclick en
    glo my, daar is baie talent, maar veelsydighied behoort aan jou.
    Dink jy dat jy die spesifieke liedjie in Engels kan doen. Sal dit graag
    wil deel met my engelse vriende ... Mooi wense vir jou. Santa. :)

  • @JustifyJustin
    @JustifyJustin Před 13 lety

    Love the song but I find the accoustic version more serious - therefore better ;)

  • @Jurgenels7
    @Jurgenels7 Před 11 lety

    jy verstaan duidelik glad nie eers waaroor die liedjie gaan nie

  • @bella-blue
    @bella-blue Před 4 lety

    Vandag sukkel ek met my flippen Apie - en dink toe aan die liedjie... my Apie is nogsteed besig... ten minste dans hy nou...

  • @mattmalatest029
    @mattmalatest029 Před 14 lety

    strava :D

  • @KOBUSmusic
    @KOBUSmusic Před 13 lety

    @Doodluiters : Thanks!

  • @lielamassyn5168
    @lielamassyn5168 Před 3 lety

    Kenny rodgers gambler

  • @brendanswart1205
    @brendanswart1205 Před 3 lety

    my apie maak my ,,, waar's daaie aapie ,, wdf ,,,

  • @mihakasopiha
    @mihakasopiha Před 15 lety

    funny video:):):):)nice song!

  • @Anais-lr4xp
    @Anais-lr4xp Před 4 lety +3

    Daar's n apie wat nooit slaap nie
    Wat heeldag en heelnag in my kop rondbons
    En hy hou my dikwels wakker
    Hy's n nikswerd bakoor rakker
    As hy so bons
    En ek kan hom nie keer nie
    Hy wil hom nie aan my steur nie
    Kan my apie nie beheer nie o wee
    Almal het n apie
    Dis daarom dat die plek lyk soos hy lyk
    Almal het n apie
    En niemand kry sy apie om te wyk nie
    Daar's n apie in n hokkie en daai hokkie
    Is my koppie wat soms bons
    En daai apie speel toktokkie
    Tokkel heeldag met sy klokkie
    As hy so bons
    En daai apie hou nooit op nie
    Om my wereld om te dop nie
    Kan daai apie net nooit stop nie
    Hier gaan ons weer
    Almal het n apie
    Dis daarom dat die wereld lyk soos hy lyk
    Almal het n apie
    En niemand kry sy apie om te wyk nie
    Daar's n ou man by
    Wie ek altyd goeie raad kry
    Hy se vir my
    As ek daai apie stil wil kry
    Hoef ek nie verder te soek nie
    Vir n apie muti nie
    Want apie sal verdwyn
    As ek tyd maak vir stiltetyd
    Almal het n apie
    Dis daarom dat die wereld lyk soos hy lyk
    Almal het n apie
    En niemand kry sy apie om te wyk nie
    Almal het n apie
    Niemand word nie gepla nie
    Niemand het nie n apie nie
    Wat nie amok wil maak nie
    Almal het n apie
    Moet my nie so aangaap nie
    Jy het ook n apie
    Kom bring gerus jou apie
    Ons hou n apie paartie

  • @shayden8
    @shayden8 Před 7 lety +2

    Like als je nederlands bent

  • @Lize611
    @Lize611 Před 13 lety

    Ha Ha Lol

  • @francoishaupt6534
    @francoishaupt6534 Před 8 lety +1

    Klein stukkies van Alice In Wonderland in hierdie.

  • @KOBUSmusic
    @KOBUSmusic Před 13 lety

    @SiliconeSlave

  • @user-gz7ql8mq7v
    @user-gz7ql8mq7v Před 10 lety

    (null)

  • @chloeahlers256
    @chloeahlers256 Před 6 lety +1

    Wtf

  • @maestro87amy
    @maestro87amy Před 10 lety

    Philip. Ironies is hierdie die woorde van Ingrid Jonker, die mees bekend digtee van Suid- Afrika. As jy dan glo dis smaakloos, waarom het jy dit geluister. Hou jou kommentaar Afrikaner kommentaar vir jouself. Net mense met intelek sal Ingrid en Chris se werk begryp. Tot jy lyk soos 'n Armani model, kan son in 4 stemme en kan musiek maak soos Chris, kan jy niks sê wat jou nie jaloers en stupid laat lyk nie. Daar her jy dit. Bly liewer maar stil

  • @anria85
    @anria85 Před 14 lety

    So waar, so waar! Even a Buddhist lama once said that the human mind is like a wild monkey jumping from tree to tree and through meditation you teach that monkey to sit stil in one tree for a little while :-)