Bloemfontein in Beeld - Foto's 1860 - 1900

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 06. 2021
  • #bloemfontein #oranjevrystaat
    Ou foto's van Bloemfontein van 1860 tot 1900, in die tyd wat dit die hoofstad van die Oranje-Vrystaat Republiek was.
    Foto's bronne:
    Bloemfontein in Beeld - Karel Schoeman
    Nederlandse Reijksmuseum
    Wikipedia
    Musiek:
    Bloemfontein Se Rose - Floyd Cramer
    Die Vlaktes Van Die Vrystaat - Danie Pretorius
    Volkslied van den Oranje-vrijstaat - Mannekoor

Komentáře • 15

  • @jacquesmertens3369
    @jacquesmertens3369 Před 3 lety +8

    Zeer mooi ! Dank u wel.
    Hulde aan de boeren die hun leven gegeven hebben om nieuw land te ontdekken en vruchtbaar te maken.
    Jammer dat zo weinig mensen de echte geschiedenis van Zuid-Afrika kennen.

  • @johnlamb3101
    @johnlamb3101 Před 3 lety +7

    Thank you soo much for this lovely video.
    I am very proud to say that President J H Brand was my Great Great Grandfather - from my mother’s side of the family.
    I have President Brands portrait on the wall - together with all the Brand families, historical achievements in ZA over the ages.
    The Boer OFS flag, Vierkleur and the 1910/1928 Flags all have a prominent place on my passage wall.
    The National Monuments in Bloemfontein - as shown in your video - I have visited many times before immigrating to NZ.
    I wish you all well - keep posting more videos.
    Thank you.

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 Před 10 měsíci

    Dankie vir hierdie program......gee goeie historiese beeld.

  • @d.marques4700
    @d.marques4700 Před 2 lety +3

    Awesome video & musics! Congratulations for such a lovely job!...

  • @johnlamb3101
    @johnlamb3101 Před 3 lety +3

    Fantastic find.

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 Před 2 lety +1

    Ek het 8 jr in Bloenfontein gebly in 70- tigs.....baie dankie vir die mooi herinneringe aan n destydse pragtige skoon geordende stad.

  • @BFNLIONBUZZ
    @BFNLIONBUZZ Před 2 lety

    Baie goed gedoen dankie vir "Sharing"

  • @andrewdutoit9571
    @andrewdutoit9571 Před 2 lety +3

    Land was netjies né...

  • @DragonsAndDragons777
    @DragonsAndDragons777 Před rokem

    Ek het twee goed wat ek wil sê, eerstens, waar het jy al díe fotos gevind? Tweedens, ek wens ons kon só dropie herbou, dis so klein en mooi

    • @peninhand
      @peninhand  Před 7 měsíci

      Meeste van die foto's kom uit 'n ou boek getitel "Bloemfontein in Beeld 1860 - 1910" wat ek tweedehands op BOB gekoop het. Ek deel jou tweede punt (wens).

  • @barrysavage2534
    @barrysavage2534 Před 2 lety

    Die vlag by die presidensie in 1861 - lyk nes die vlag van Thailand. Is daar enige ander verwysing na daai vlag? Baie interessant.

    • @peninhand
      @peninhand  Před 2 lety +1

      In die boek "The South African Flag Book" deur A.P. Burger word daar van twee vlae gepraat voordat die Vrystaat hul amptelike nasionale vlag gekry het, waarvan een moontlik 'n wit ster in die middel daarvan gehad het. Aangaande hierdie vyfbaanvlag (of moontlik sesbaanvlag - rooi, wit, blou, blou, wit, rooi), word daar slegs na 'n foto verwys (moontlik die een in hierdie video - sy boek bevat nie die foto nie) en 'n brief wat President Hoffman destyds aan Sir George Grey, goewerneur van die Kaap geskryf het waarin daar iets oor die vlag gesê was. Ongelukkig het Burger nie verder uitgewei oor wat presies in die brief geskryf was nie. Daar bestaan blykbaar oor geen dokumente wat melding maak daarvan nie. Terloops, jy is reg, dit lyk na Thailand se vlag.

    • @barrysavage2534
      @barrysavage2534 Před 2 lety

      @@peninhand Baie interessant, dankie!

  • @the.with.man.inside
    @the.with.man.inside Před 10 měsíci

    Mooi Bloemfontein toen