WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Wat maak jy hier? | Gert Prinsloo | 1 Konings 19:1-18

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 06. 2024
  • Met al die onsekerheid wat rondom die verkiesing en oor die algemeen in die wêreld heers, is die een vraag wat ons dikwels vir onsself vra: Wat maak jy hier? Dr. Gert Prinsloo gesels oor hierdie vraag vanuit die bekende verhaal van 1 Konings 19.
    __________________________
    Volg ons op die volgende sosiale media platforms:
    / wellingtonoos​
    / ngk_welling. .
    podcasters.spotify.com/pod/sh...
    Besoek ons website vir die nuutste afkondigings en inligting:
    www.wellingtonoos.co.za
    Oorweeg om ons finansieël te ondersteun:
    NG Kerk Wellington-Oos
    ABSA
    Rekno: 430 580 116
    Takkode: 632 005

Komentáře •