Daaglikse Oordenking - 14 Junie 2024
Vložit
- čas přidán 12. 06. 2024
- Deur wat Christus gedoen het, het ons ook deel van God se eie erfdeel geword. Ons was vooraf daartoe bestem! Dit was God se doel! Hy het alles laat uitwerk soos Hy dit beplan en wou gehad het. Die gevolg is dat God se grootheid deur ons bestaan verheerlik word. Ons was die eerstes wat ons hoop op Christus geplaas het.
(EFESIËRS 1:11-12 NLV)
Dankie dat jy saam luister en saam BELEEF! Asseblief los vir ons n "comment" en "share" hierdie oggend oordenking.
Beleef Gemeente
First National Bank
Rek: 63097543087
Tak: 210835
Swift code: FIRNZAJJ
Kontak ons by info@beleef.org.za of stuur vir ons 'n FACEBOOK MESSAGE.
More Pastoor Retief, dankie vir die oggend boodskap. Prys Die Here Amen! 🙏 geseende dag.
More Retief
Dankie vir hierdie wonderlike boodskap..
En mag ons almal in vreugde en vrede die dag ingaan.
Amen & Amen
Amen
More Retief dankie dus mooi. Amen 🙏
More❤ Heer dankie vir nog n gag daam met hul nog n week en U aan ons dink Amen geseende naweek vir jou en gesin en almal saam😊
Amen !!
More Retief en dankie vir die kosbare boodskap. Seeninge.
🙏🙏🙏
Baie mooi Retief
Amen