Daaglikse Oordenking - 20 Junie 2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024
  • Filippense 1:10-11 (NLV)
    Dit sal julle in staat stel om dié dinge te onderskei wat regtig saak maak. Dit sal julle ook help om skoon en onberispelik te lewe tot op die dag wanneer Christus terugkom. Dan sal julle hele lewe vol wees van die goeie gevolge van julle gehoorsaamheid aan die wil van God - goeie gevolge wat Jesus Christus bewerk het. God sal daarvoor geëer en geprys word!
    Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274
    (standaard SMS tariewe geld)
    👇🏼Enige bydrae gebruik die skakel hieronder👇🏼
    👉🏼 bit.ly/payfast... 👈🏼

Komentáře • 27

  • @leonoralcloete1153
    @leonoralcloete1153 Před 2 měsíci +2

    Goeiemôre Andries, baie dankie vir die Pragtige boodskap. Here baie dankie die nuwe dag, Here help om te groei in Liefde en Gehoorsaamheid teenoor U en my naaste, in Jesus Naam Amen. Mooi dag vir Almal.

  • @AnnamarieBennette
    @AnnamarieBennette Před 2 měsíci +1

    Baie dankie vir hierdie trefende boodskap hallelujah 🙏❤️

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Před 2 měsíci +1

    Goeie more. Dankie vir die ware boodskap vanoggend. Amen. Hallelujah. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌥️🌲❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

  • @magdabooysen6784
    @magdabooysen6784 Před 2 měsíci

    Dankie Abba Vader dat ons elke dag kan groei in ons liefde vir U en ons naaste en sodoende n goeie lewe kan hê en dat ons kan skyn in ons pyn. Ek dank U daarvoor in Jesus naam. Amen en Amen.🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @inamostert470
    @inamostert470 Před 2 měsíci

    Goeiemore, Pastoor Andries... Baie dankie vir pragtige Boodskap waar ons kan groei en gelukkig wees. AMEN Halleluja... Geseënde dag..🙏🏻

  • @user-xo8rc5pj2h
    @user-xo8rc5pj2h Před 2 měsíci

    Amen. Dankie vir boodskap vanoggend geseënde dag 🙏🙏❤️

  • @hesternaude1500
    @hesternaude1500 Před 2 měsíci +1

    Baie dankie geseende dag vrede

  • @leanejansenvanvuuren
    @leanejansenvanvuuren Před 2 měsíci +1

    More Andries dankie vir die mooi boodskap vandag Amen 🙏 prys due Here

  • @LindaNel-ur7yx
    @LindaNel-ur7yx Před 2 měsíci

    Dankie Here dat ons Na kan groei in liefde in God en Vir my naaste Amen Geseende Donderdag aan almal

  • @naominell7352
    @naominell7352 Před 2 měsíci

    Dankie Ds Andries, , Baie ware woorde, . A,men❤

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 Před 2 měsíci

    More Andries, dankie vir die reis deur Filleppense wat ons so baie leer. Seeninge.

  • @janferreira6891
    @janferreira6891 Před 2 měsíci

    Amen Dankie Jesus 🙌🏻🙌🏻

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 Před 2 měsíci

    Goeie môre, dankie Amen

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 Před 2 měsíci

    Baie dankie Andries. Voorspoedige dag ❤

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o Před 2 měsíci +1

    More Pastoor Andries, dankie vir die kragtige boidskap. Prys Die Here Amen, 🙏 geseende dag vir Pastoor Andries.

  • @melindataljaard2753
    @melindataljaard2753 Před 2 měsíci

    Amen 🙏🏻 en Amen 🙏🏻

  • @Renierps
    @Renierps Před 2 měsíci

    Amen

  • @wikuswelgemoed9462
    @wikuswelgemoed9462 Před 2 měsíci

    Amen en Amen

  • @jankotze1959
    @jankotze1959 Před 2 měsíci +1

    Baie mooi Andries

  • @HanneliePaulik-in7kk
    @HanneliePaulik-in7kk Před 2 měsíci +1

    🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @marawilson5913
    @marawilson5913 Před 2 měsíci

    Amen ❤..

  • @ilnarall4387
    @ilnarall4387 Před 2 měsíci +1

    🙏🏻

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 Před 2 měsíci

    🙏🙏🙏

  • @salomievanderwesthuizen7392
    @salomievanderwesthuizen7392 Před 2 měsíci

    Amen

  • @HanneliePaulik-in7kk
    @HanneliePaulik-in7kk Před 2 měsíci

    🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @gertywolfaard2871
    @gertywolfaard2871 Před 2 měsíci

    Amen

  • @cynthiameyer7320
    @cynthiameyer7320 Před 2 měsíci

    AMEN