Wellington-Oos Gemeente
Wellington-Oos Gemeente
  • 199
  • 40 048
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Ken jy vir Jesus? | NJ van As | 1 Johannes 2
Wat is die verskil tussen weet en ken? Ds NJ gesels oor die tema: Ken jy vir Jesus? en nooi jou uit om saam te besin oor hierdie vraag vanuit 1 Johannes 2.
__________________________
Volg ons op die volgende sosiale media platforms:
wellingtonoos​
ngk_welling...
podcasters.spotify.com/pod/show/wellingtonoosgemeente
Besoek ons website vir die nuutste afkondigings en inligting:
www.wellingtonoos.co.za
Oorweeg om ons finansieël te ondersteun:
NG Kerk Wellington-Oos
ABSA
Rekno: 430 580 116
Takkode: 632 005
zhlédnutí: 125

Video

WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Die rots waarop die kerk gebou is | Cornis Botha | Matteus 16
zhlédnutí 157Před 21 hodinou
Die kerk leef en funskioneer al deur die eeue in verskillende vorme en tradisies. Wanneer Petrus onbeskaamd verklaar at Jesus die Christus is, leer ons waarop die kerk van die eeue gebou word. Volg ons op die volgende sosiale media platforms: wellingtonoos​ ngk_welling... podcasters.spotify.com/pod/show/wellingtonoosgemeente Besoek ons website vir die nuutste afkondig...
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Sukkel jy om te slaap? | NJ van As | Psalm 4
zhlédnutí 267Před 21 dnem
Wat gee jou slapelose nagte? Ds. NJ gesels oor die dinge wat ons bekommer aan die hand van Psalm 4. Volg ons op die volgende sosiale media platforms: wellingtonoos​ ngk_welling... podcasters.spotify.com/pod/show/wellingtonoosgemeente Besoek ons website vir die nuutste afkondigings en inligting: www.wellingtonoos.co.za Oorweeg om ons finansieël te ondersteun: NG Kerk W...
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Wat maak jy hier? | Gert Prinsloo | 1 Konings 19:1-18
zhlédnutí 228Před měsícem
Met al die onsekerheid wat rondom die verkiesing en oor die algemeen in die wêreld heers, is die een vraag wat ons dikwels vir onsself vra: Wat maak jy hier? Dr. Gert Prinsloo gesels oor hierdie vraag vanuit die bekende verhaal van 1 Konings 19. Volg ons op die volgende sosiale media platforms: wellingtonoos​ ngk_welling... podcasters.spotify.com/pod/show/wellingtonoo...
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Die koninkryk van God is... | Cornis Botha | Matteus 13:44-46
zhlédnutí 181Před měsícem
Wat bepaal waarde? Ds. Cornis gesels oor die koninkryk van God wat vir ons waardevol is en hoe twee kort gelykenisse vir ons help om die waarde daarvan te begryp. Volg ons op die volgende sosiale media platforms: wellingtonoos​ ngk_welling... podcasters.spotify.com/pod/show/wellingtonoosgemeente Besoek ons website vir die nuutste afkondigings en inligting: www.welling...
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Om vreugde te vind | NJ van As | Prediker 11
zhlédnutí 190Před měsícem
Ds. NJ van As gesels oor die wysheid van Prediker en watter raad die Prediker vir ons as gelowiges gee om vreugde te vind in die lewe. Volg ons op die volgende sosiale media platforms: wellingtonoos​ ngk_welling... podcasters.spotify.com/pod/show/wellingtonoosgemeente Besoek ons website vir die nuutste afkondigings en inligting: www.wellingtonoos.co.za Oorweeg om ons ...
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Geseënd is dié wat skuil... | Cornis Botha | Psalm 2
zhlédnutí 188Před měsícem
Psalm 1 begin met die woord "Geseënd" en Psalm 2 eindig met dieselfde woord. Ds. Cornis gesels oor geseënd wees wanneer ons by die Here skuil volgens Psalm 2. Volg ons op die volgende sosiale media platforms: wellingtonoos​ ngk_welling... podcasters.spotify.com/pod/show/wellingtonoosgemeente Besoek ons website vir die nuutste afkondigings en inligting: www.wellingtono...
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | By wie soek jy raad? | NJ van As | Psalm 1
zhlédnutí 191Před měsícem
Wysheid is altyd moeilik om te onderskei en almal van ons worstel op 'n stadium van ons lewens met moeilike sake en besluite. Ds. NJ gesels oor wysheid en wat die Bybel daarvan sê vanuit Psalm 1. Volg ons op die volgende sosiale media platforms: wellingtonoos​ ngk_welling... podcasters.spotify.com/pod/show/wellingtonoosgemeente Besoek ons website vir die nuutste afkon...
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Is jy bekommerd? | NJ van As | Filippense 4:4-7
zhlédnutí 198Před 2 měsíci
Met die verkiesing om die draai en die onsekerheid wat tans in baie fasette in die wêreld heers, gesels ds. NJ oor hoe gelowiges kan dink en reageer te midde van onsekerheid en bekommernis. Volg ons op die volgende sosiale media platforms: wellingtonoos​ ngk_welling... podcasters.spotify.com/pod/show/wellingtonoosgemeente Besoek ons website vir die nuutste afkondiging...
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Ons is hier vir die toekoms | Cornis Botha | Jeremia 32 | #PinksterFees
zhlédnutí 156Před 2 měsíci
Wat op aarde maak ons hier as die toekoms so onseker lyk? Hierdie jaar se Pinksterdienste word afgesluit met Jeremia 32 en ds. Cornis gesels oor die tema: Ons is hier vir die toekoms! Volg ons op die volgende sosiale media platforms: wellingtonoos​ ngk_welling... podcasters.spotify.com/pod/show/wellingtonoosgemeente Besoek ons website vir die nuutste afkondigings en i...
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Wat op aarde maak ons hier? | Cornis Botha | Jeremia 20 | #Pinkster2024
zhlédnutí 147Před 2 měsíci
Wat op aarde maak ons hier? Wat is ons doel as mense en gelowiges? Tydens hierdie jaar se Pinkster, gaan ds. Cornis op ons doel as gelowiges fokus en poog om hierdie belangrike vraag te antwoord vanuit die profeet Jeremia en ander bybeltekste. Volg ons op die volgende sosiale media platforms: wellingtonoos​ ngk_welling... Besoek ons website vir die nuutste afkondiging...
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Hemelvaart | NJ van As | Handelinge 1
zhlédnutí 129Před 2 měsíci
Hemelvaart is nie net 'n geleentheid waar ons terugdink en onthou dat Jesus opgevaar het nie, maar ons kyk vorentoe na die koninkryk van God en ons as deelnemers, met die hoop gevestig op Jesus. Ds. NJ gesels dan hieroor vanuit die bekende Handelinge verhaal. Volg ons op die volgende sosiale media platforms: wellingtonoos​ ngk_welling... Besoek ons website vir die nuu...
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | God as Vader | NJ van As | Hosea 11
zhlédnutí 155Před 2 měsíci
Ons bid daagliks tot ons Hemelse Vader. Ds. NJ gesels oor God as Vader, in ons laaste digidiens wat handel oor beelde van God in die Ou Testament. Volg ons op die volgende sosiale media platforms: wellingtonoos​ ngk_welling... Besoek ons website vir die nuutste afkondigings en inligting: www.wellingtonoos.co.za Oorweeg om ons finansieël te ondersteun: NG Kerk Wellingt...
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | God as Regter | Cornis Botha | Psalm 107
zhlédnutí 180Před 3 měsíci
Soveel tekse in die bybel praat oor GOd as 'n regverdige regter. Ds. Cornis gesels oor die derde metafoor vir God in die Ou Testament aan die hand van Psalm 107. Volg ons op die volgende sosiale media platforms: wellingtonoos​ ngk_welling... Besoek ons website vir die nuutste afkondigings en inligting: www.wellingtonoos.co.za Oorweeg om ons finansieël te ondersteun: N...
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | God as Koning | Cornis Botha | Eksodus 15:1-19
zhlédnutí 192Před 3 měsíci
Konings word gekroon nadat hulle oorwin het as krygsman. In ons derde diens oor beelde of metafore van God, gesels ds. Cornis oor die beeld van Koning wat ons in die Bybel vir God kry. Volg ons op die volgende sosiale media platforms: wellingtonoos​ ngk_welling... Besoek ons website vir die nuutste afkondigings en inligting: www.wellingtonoos.co.za Oorweeg om ons fina...
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | God as Krygsman | NJ van As | Eksodus 14
zhlédnutí 199Před 3 měsíci
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | God as Krygsman | NJ van As | Eksodus 14
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | God opebaar Homself | NJ van As | Eksodus 3
zhlédnutí 189Před 3 měsíci
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | God opebaar Homself | NJ van As | Eksodus 3
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Die leë graf konfronteer... | Cornis Botha | Markus 16:1-8
zhlédnutí 179Před 3 měsíci
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Die leë graf konfronteer... | Cornis Botha | Markus 16:1-8
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Goeie Vrydag | Cornis Botha | Psalm 22
zhlédnutí 308Před 4 měsíci
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Goeie Vrydag | Cornis Botha | Psalm 22
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Palmsondag | NJ van As | Markus 11:1-11
zhlédnutí 196Před 4 měsíci
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Palmsondag | NJ van As | Markus 11:1-11
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Jesus is Oorwinnaar | NJ van As | Johannes 12:20-33
zhlédnutí 331Před 4 měsíci
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Jesus is Oorwinnaar | NJ van As | Johannes 12:20-33
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Jesus en Nikodemus | NJ van As | Johannes 3:1-21
zhlédnutí 169Před 4 měsíci
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Jesus en Nikodemus | NJ van As | Johannes 3:1-21
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Die in-breek van God se koninkryk | Cornis Botha | Johannes 2:13-22
zhlédnutí 142Před 4 měsíci
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Die in-breek van God se koninkryk | Cornis Botha | Johannes 2:13-22
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Die verheerliking op die berg | Cornis Botha | Markus 9:2-9
zhlédnutí 163Před 5 měsíci
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Die verheerliking op die berg | Cornis Botha | Markus 9:2-9
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Die gesindheid van 'n familie in Christus | Cornis Botha | Filippense 2
zhlédnutí 211Před 5 měsíci
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Die gesindheid van 'n familie in Christus | Cornis Botha | Filippense 2
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Waarop vertrou jy? | NJ van As | Filippense 3:1-14
zhlédnutí 224Před 5 měsíci
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Waarop vertrou jy? | NJ van As | Filippense 3:1-14
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Wat sien jy? | NJ van As | Matteus 14:22-31
zhlédnutí 230Před 6 měsíci
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Wat sien jy? | NJ van As | Matteus 14:22-31
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Die hart van 'n kneg | Cornis Botha | Jesaja 49:1-6
zhlédnutí 243Před 6 měsíci
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Die hart van 'n kneg | Cornis Botha | Jesaja 49:1-6
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Wat is jou verwagtinge? | Cornis Botha | Jesaja 42:1-7
zhlédnutí 223Před 6 měsíci
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Wat is jou verwagtinge? | Cornis Botha | Jesaja 42:1-7
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Om vorentoe te leef met hoop en geloof | Gert Prinsloo | Genesis 12
zhlédnutí 287Před 7 měsíci
WELLINGTON-OOS DIGIDIENS | Om vorentoe te leef met hoop en geloof | Gert Prinsloo | Genesis 12

Komentáře

  • @user-xs1jc2cb3n
    @user-xs1jc2cb3n Před 28 dny

    Baie dankie vir die mooi boodskap. Die Here seẽn jou.

  • @JoanMostert-dq2vd
    @JoanMostert-dq2vd Před měsícem

    Dankie vir n baie spesiale boodskap.

  • @user-xs1jc2cb3n
    @user-xs1jc2cb3n Před 2 měsíci

    Baie dankie vir die mooi boodskap.

  • @gertpietersen6287
    @gertpietersen6287 Před 4 měsíci

    Dankie Dominee vir die diens wat ek kan luister al is ek griep en in die bed.

  • @gertpietersen6287
    @gertpietersen6287 Před 4 měsíci

    Dankie vir die mooi boodskap 🙏

  • @sandracoetzee6255
    @sandracoetzee6255 Před 6 měsíci

    Dankie Cornis

  • @monavanwyk2061
    @monavanwyk2061 Před 8 měsíci

    Amen en Amen

  • @florisdemeyer3906
    @florisdemeyer3906 Před 8 měsíci

    Amen 🙏

  • @user-nu7bi5rk4h
    @user-nu7bi5rk4h Před 8 měsíci

    😂Baie mooi ngoeie les

  • @user-yo7cu1go4t
    @user-yo7cu1go4t Před 9 měsíci

    😂

  • @danlaurentiu276
    @danlaurentiu276 Před rokem

    Very good presentation 👏🏼

  • @eliseorffer7279
    @eliseorffer7279 Před rokem

    Baie dankie vir n wonderlike boodskap en die wete dat Jesus die waarheid is!!!

  • @elmienthom9825
    @elmienthom9825 Před rokem

    Dankie Simoné. Trots op jou! So dankbaar vir wat die Here deur jou doen; en dat jy tot Sy beskikking is. ❤

  • @lorraineneethling48

    Baie dankie vir die kosbare boodskap van vanoggend. Mag ons deur U Gees gelei, volgens hierdie vereistes van U Woord optree en doen!

  • @lorraineneethling48

    Baie dankie vir die Kosbare boodskap van vanoggend ds Cornis! Mag Jesus vir ons vashou dat ons nooit sal twyfel aan die Woord wat Hy vir ons gegee het sodat ons sal glo dat Sy Woord vir ons die Lig op ons pad is wat vir ons help om in die Waarheid te wandel en te weet hy is by ons!

  • @lorraineneethling48

    Baie dankie Ds Cornis vir die Kosbare boodskap van vandag! Mag ons as medegelowiges die veantwoordelikheid neem om gelei deur die Heilige Gees as getuies in hierdie wereld as geroepenis deur U te lewe sodat ander U in ons lewens kan sien.

  • @lorraineneethling48

    Baie dankie Ds NJ vir die Kosbare boodskap. Mag ons deur die volle wapen uitrusting aan te trek om sodoende die Krag van God te ervaar om die Bose tee te staan om as medegelowiges tot Eer van U te lewe!

  • @lorraineneethling48

    Baie dankie Ds Cornis vir die kosbare boodskap van vanoggend. Mag ons as mede gelowiges bereid sal wees om van ons leiers in die gemeente te leer en te lewe volgens die voorbeeld wat Jesus vir ons gestel het toe hy op aarde was!

  • @lorraineneethling48

    Baie dankie vir die kosbare boodskap! Mag ons deur Jesus gehelp word dat ons as mense so sal kan lewe dat ons lewens vir Jesus aanneemlik kan wees!

  • @lorraineneethling48

    Baie dankie vir hierdie Kosbare boodskap. Mag ons deur God se Genade gelei word om met liefde en as mense van die lig te kan lewe!

  • @leoncoetzee8137
    @leoncoetzee8137 Před 2 lety

    Baie dankie Cornis vir die boodskap van bemoediging. Leon en Sandra.

  • @leoncoetzee8137
    @leoncoetzee8137 Před 2 lety

    Báie dankie NJ.

  • @eliseorffer7279
    @eliseorffer7279 Před 2 lety

    Baie dankie Cornis...wonderlike boodskap!

  • @eliseorffer7279
    @eliseorffer7279 Před 2 lety

    Baie dankie NJ...wonderlike boodskap

  • @leoncoetzee8137
    @leoncoetzee8137 Před 2 lety

    Baie dankie NJ. Leon en Sandra

  • @leoncoetzee8137
    @leoncoetzee8137 Před 2 lety

    Bake dankie Cornis.

  • @leoncoetzee8137
    @leoncoetzee8137 Před 2 lety

    Baie dankie Cornis. Seen Vir julle!!!!!?

  • @leoncoetzee8137
    @leoncoetzee8137 Před 2 lety

    Baie dankie NJ. Help ons om nederig te bly. God seen jou. Leon en Sandra

  • @cieliedejager8381
    @cieliedejager8381 Před 2 lety

    Baie Dankie vir opbouende Boodskap.

  • @lorraineneethling48
    @lorraineneethling48 Před 2 lety

    Kosbaar! Mag ons deur die Heilige Gees bekwaam gemaak word om daardie lieflike geur van die Evangelie te versprei!

  • @corevisser4697
    @corevisser4697 Před 2 lety

    I I hi hi

  • @leoncoetzee8137
    @leoncoetzee8137 Před 2 lety

    Baie dankie NJ.

  • @danietheart2333
    @danietheart2333 Před 2 lety

    Dankie George, ons ry Vrydag DV af Nieuwoudtville toe, daar waar my wortels lê. Groete

  • @leoncoetzee8137
    @leoncoetzee8137 Před 2 lety

    Baie dankie NJ

  • @danietheart2333
    @danietheart2333 Před 2 lety

    Baie oorspronklik "bring-it-on!"

  • @louiseswart1315
    @louiseswart1315 Před 3 lety

    As 'n mens die gelykenis in die brief aan Laodicea sien in die konteks van die bruidegom wat by sy bruid se deur klop om haar vir die bruilof te kom haal, word dit 'n werklik tragiese verhaal, so min moeite het sy gedoen om gereed te wees terwyl hy vir haar 'n gerieflike huis gereed maak.

  • @leoncoetzee8137
    @leoncoetzee8137 Před 3 lety

    Baie dankie NJ. Die boodskap is kosbaar.

  • @sandracoetzee6255
    @sandracoetzee6255 Před 3 lety

    Baie dankie Cornis. Ons sien uit na die volgende dienste Leon en Sandra

  • @eliseorffer7279
    @eliseorffer7279 Před 3 lety

    Wonderlike hartsboodskap...n "toebroodjie"vr die siel om nog lank aan te "eet"!!!...baie baie dankie Hans!!

  • @sandracoetzee6255
    @sandracoetzee6255 Před 3 lety

    Baie dankie Cornis vir die wonderlike boodskap oor sagmoedigheid. Leon en Sandra

  • @ellennortier4855
    @ellennortier4855 Před 3 lety

    Baie dankie vir die voorreg om na sulke goeie boodskappe te kan luister.

  • @lorraineneethling48
    @lorraineneethling48 Před 3 lety

    Kosbaar! Mag ons almal saam vir Jesus loof en prys vandag dat hy opgevaar het na die hemel om vir ons wat in hom glo plek te berei vir eendag as hy weer sal kom om ons te kom haal.

  • @lorraineneethling48
    @lorraineneethling48 Před 3 lety

    Kosbaar! Mag ons geloof deur hierdie boodskap versterk word sodat ons sal weet ons is nie alleen nie, maar ons het die Heilige Gees wat ons lei en help elke dag van ons lewe om te lewe na die wil van Jesus ons Redder en Saligmaker!

  • @sandracoetzee6255
    @sandracoetzee6255 Před 3 lety

    Baie dankie Cornis. Die liefde oorwin alles.

  • @radistikhairani8027
    @radistikhairani8027 Před 3 lety

    3:54 💋Best adult contact site💘👇 Click Here 》》 hotgirls.to 《《 Leurs états de santé respectifs les empêchent de s'approcher trop près l'un de l'autre. 在整個人類歷史上,強者, 富人和具有狡猾特質的人捕食部落,氏族,城鎮,城市~sae和鄉村中的弱者,無力防守和貧窮成員。 然而,人類的生存意願迫使那些被拒絕,被剝奪或摧毀的基本需求的人們找到了一種生活方式,並繼續將其𝔻𝕅𝔸融入不斷發展的人類社會。 說到食物,不要以為那些被拒絕的人只吃垃圾。相反,他們學會了在被忽視的肉類和蔬菜中尋找營養。 他們學會了清潔,切塊,調味和慢燉慢燉的野菜和肉類,在食品市場上被忽略的部分家用蔬菜和肉類,並且學會了使用芳香的木煙(如山核桃,山核桃和豆科灌木)來調味食物煮的時候 1619230611

  • @leoncoetzee8137
    @leoncoetzee8137 Před 3 lety

    Baie dankie Cornis, seen met die week se aktiwiteite. Leon en Sandra

  • @sandracoetzee6255
    @sandracoetzee6255 Před 3 lety

    Baie dankie NJ vir die pragtige boodskap.

  • @leoncoetzee8137
    @leoncoetzee8137 Před 3 lety

    Baie dankie NJ. Dit is baie motiverend. Leon en Sandra