Jou persoonlikheid word weerspieël in jou gesig | Dr. Lizelle Grobler | 14 September 2023

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 13. 09. 2023
  • Dr. Lizelle Grobler gesels oor hoe jou persoonlikheid weerspieël word in jou gesig op Die GROOT Ontbyt, 14 September 2023.
    Volgens Dr. Lizelle Grobler, ’n gesertifiseerde profileerder, forensiese psigofisioloog met
    ’n doktorsgraad in metafisiese wetenskap en ’n meestersgraad in neuro-linguistiese
    programmering, word jou persoonlikheid weerspieël in jou gesig. Sy kuier saam met Jennifer en Pierre in
    die ateljee om ons meer hieroor te vertel.
    #forensics
    #lying
    #tells
  • Zábava

Komentáře • 1

  • @Lukha21
    @Lukha21 Před 10 měsíci +1

    Ek weet darem nie...wat gebeur as jy met 'n "krimineel" werk wat onskuldig is? Onthou elke persoon is "innocent until proven guilty" ek veronderstel jy kry to sulke gevalle. Wat dan? Gesigsanalise? Manipulasie? Dit maak my definitief ongemaklik.