saai jouself uit skuld

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 25. 11. 2023
  • Romé het skielik groot kontrakte verloor weens die ekonomie. Dit was so ‘n groot terugslag dat hulle in 3x maande se tyd met R9 miljoen se skuld beland het. Op die dag wat hulle sou toe maak, leer die HERE hulle oor Bybelse beginsels oor geseënde geld, saai & maai.
    Romé Fourie
    rometukker@gmail.com
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    / @diegetuienis
    diegetuienis.co.za/
    Pneuma Harvester Ministries Church
    Building 5, Centurion Gate, Akkerboom St, Zwartkop, Centurion, 0051
    maps.app.goo.gl/SH5UhTk6r9t9C...
    Boekie:
    Vumela Branded Clothing
    hantie@vumelabc.co.za
    067 007 8136
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Bensound:
    www.bensound.com/
    Church on the move:
    seeds.churchonthemove.com
    seeds.churchonthemove.com/res...
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    CZcams Library
    Beeld materiaal:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com

Komentáře • 30

  • @debsbenjamin4629
    @debsbenjamin4629 Před 5 měsíci +1

    Amen. Hallelujah. Dankie Jesus dat hierdie getuienis my weer stig. Dankie Jesus. Dit gee my nuwe moed en net op U tyd luister ek na hierdie getuienis. Dankie Liewe Jesus

  • @trudylabuschagne3992
    @trudylabuschagne3992 Před 5 měsíci +1

    What an awesome God we serve......Amen en Amen

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w Před 2 měsíci +1

    Prys Die Here vir die fantastiese getuienis en dis so waar as jy Jou tiendes betaal sorg God vir Jou ek is n weduwee betaal my tiendes en kom niks kort nie dankie Jon ng Jesus 👏👏👏

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m Před 3 měsíci +1

    Baie dankie vir die getuienis oor saai en fansies baie wil dit hoor baie sukkel so dit is powerful

  • @carinbotha1609
    @carinbotha1609 Před 7 měsíci +14

    Alles is waar, maar soms sluip wanpersepsies in en mense dink as jy gee, gaan al jou skuld verdwyn en dit is nie so nie. Die vraag is met wat se gesindheid gee jy? Die Woord sê die Here het 'n blymoedige gewer lief. Jy moenie gee om te ontvang nie, maar om 'n verskil te maak. Die beginsel van saai en maai is waar, maar pasop wat jou motiewe is waarom jy gee.

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Před 6 měsíci +1

    Baie dankie vir die goeie getuienis. Ja dit is baie waar. Hoe meer ons die Here se Woord lees dan kom ons agter hoe ons het om vir dankbaar te wees. Dit is net baie jammer dat mense dit nie besef. Ons moet dissipels roep vir Jesus al is dit hoe moeilik. Baie Jesus liefde ❤️❤️🙌🙌🙌

  • @monicagomes5899
    @monicagomes5899 Před 7 měsíci +2

    Praise Jesus thank you for sharing this amazing testimony and for giving me renewed hope that my financial situation will change may Father God keep blessing you 🙏 🙌

  • @hesterwnolte9278
    @hesterwnolte9278 Před 7 měsíci +5

    Amen op alles Dit is n beginsel wat nie almal snap nie Kosbaar

  • @charmainevandermerwe5868
    @charmainevandermerwe5868 Před 7 měsíci +3

    WOW!! What a Mighty God we serve 🙏🙏

  • @user-kp8xz7zn8n
    @user-kp8xz7zn8n Před 7 měsíci +2

    BAIE DANKIE VIR DIE LEERING.HOU AAN GOD VAS.

  • @ameldamacklein4188
    @ameldamacklein4188 Před 7 měsíci +4

    Mooiste mooi getuienis! Die Here is die Here

  • @collettewilliams2519
    @collettewilliams2519 Před 7 měsíci +3

    Baie dankie vir die getuienis,ek het nuwe hoop geskep❤

  • @millicentphillips-tp5ml
    @millicentphillips-tp5ml Před 7 měsíci +3

    Dankie vir die "realness" van die getuienis en die praktiese maniere wat gevolg kan word

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Před 7 měsíci +4

    Juanita jy bly so prágtig! Doen so voort!❤

  • @user-px5nm4tn6e
    @user-px5nm4tn6e Před 7 měsíci +2

    Amen 🙏🙏🙏

  • @sorethapelser8551
    @sorethapelser8551 Před 7 měsíci +2

    Wow HalleluYah

  • @albertadlg
    @albertadlg Před 7 měsíci +2

    Wow wat n getuienis! Prys die Here! Abba is getrou:)

  • @sanettevanrensburg3917
    @sanettevanrensburg3917 Před 7 měsíci +3

    Dis absoluut waar!!Maar almal slaan nie ag daarop nie.Self nou 6maande besig met 4 tipes van giving.
    Tiendes
    First fruits
    Saad saai en
    Arm mense
    Jesse Duplantis se teachings oor giving is ook fantasties.

  • @user-xs2oq5ti6v
    @user-xs2oq5ti6v Před 7 měsíci +1

    Emy Naam is Yvonne en Ben ons het hierdie nodig Om te verbeter en dit is wondelik Om te leer ons sukkel met die aituasie dat Al's sleg Gaan sal nou hard leer en verbeter Ek Glo so en vertrou dat dit ook Vir ons werk ons huwelik ly ook daar Onder baie Gaan nou harder bid en leer was Bly Om die getuie luister het sal Se ook Meer faith ook he

  • @jordaanlindsay
    @jordaanlindsay Před 7 měsíci +1

    Amen prys die Here

  • @corneliusdewet147
    @corneliusdewet147 Před 7 měsíci +1

    uitstekende bemoediginig ek saai ook en wag nog op die here vir `n deurbraak.

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 7 měsíci +1

      Moenie moed verloor nie. GOD is getrou. Wat jy in geheim saai, sal die HERE jou seën.

  • @winnielamprecht9809
    @winnielamprecht9809 Před 7 měsíci

    Kan hulle dalk daai skrifte deel.❤

  • @jrjakkals
    @jrjakkals Před 6 měsíci

    3jaar en 6 maande = 9
    9: Holy Spirit \ Glory (Presence) \ Fruits of Spirit \ Gifts of Spirit
    En wat is hulle Ministry naam...Wow

  • @elainerabe8323
    @elainerabe8323 Před 7 měsíci +2

    Wow hoe kosbaar is dit

  • @suevz
    @suevz Před 7 měsíci

    God is getrou! Kan jy weer die skrifte, van toepassing, hier plaas?

  • @romefourie9772
    @romefourie9772 Před 7 měsíci +2

    Deuteronomy 28:12: “The Lord will open to you His good treasure, the heavens, to give the rain to your land in its season, and to bless all the work of your hand. You shall lend to many nations, but you shall not borrow” (NKJV).
    Philippians 4:19 - “And my God will supply every need of yours according to his riches in glory in Christ Jesus.”
    Job 22:21 - “Submit to God and be at peace with him; in this way, prosperity will come to you.”
    Romans 8:32 - “He who did not spare His own Son, but delivered Him up for us all, how shall He not with Him also freely give us all things?”
    Psalm 68:19 - “Blessed be the Lord, who daily loads us with benefits, the God of our salvation!”
    • Luke 6:38: Give, and you will receive. Your gift will return to you in full-pressed down, shaken together to make room for more, running over, and poured into your lap. The amount you give will determine the amount you get back.
    • Proverbs 3:9-10: Honor the Lord with your wealth and with the best part of everything you produce. Then he will fill your barns with grain, and your vats will overflow with good wine.
    • Proverbs 10:22: The blessing of the Lord makes a person rich, and he adds no sorrow with it.
    • 2 Corinthians 9:8: And God will generously provide all you need. Then you will always have everything you need and plenty left over to share with others.
    • Jeremiah 17:7-8: But blessed are those who trust in the Lord and have made the Lord their hope and confidence. They are like trees planted along a riverbank, with roots that reach deep into the water. Such trees are not bothered by the heat or worried by long months of drought. Their leaves stay green, and they never stop producing fruit.
    • When we honor the Lord with our tithing and giving, we are candidates for overflow (Proverbs 3:9-10).
    You are redeemed from the curse of poverty, lack and debt. We speak to the mountain of debt and command it to be removed. We call those things which be not as though they were (Romans 4:17, KJV).Whatever things we desire, we believe that we receive them (Mark 11:22-25, NKJV).Jesus, the High Priest of our confession, will bring it to pass (Hebrews 3:1, NKJV).”

  • @marietjiedaffue2446
    @marietjiedaffue2446 Před 7 měsíci +1

    Dankie❤