Ek moes die demoon voed

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 2. 10. 2021
  • Julian het 'n goeie huis groot geword maar wou die wêreld gaan leer verken het. Dit het begin met vriende en rook wat gelei het na dwelms. Dit het so erg geraak dat Julian in 'n toilet gaan bly het maar selfs 'n vuil toilet is nie te ver van GOD af nie.
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Bensound:
    www.bensound.com/
    Church on the move:
    seeds.churchonthemove.com
    seeds.churchonthemove.com/res...
    Freesound.org
    freesound.org/people/babuabab...

Komentáře • 10

  • @SarieDuToit
    @SarieDuToit Před 2 měsíci +1

    Pragtige getuie.Seeninge vir jou

  • @karienbadenhorst7265
    @karienbadenhorst7265 Před 2 lety +5

    Baie dankie vir die getuienis! Dit is waar uit 'n mens se eie krag kan jy nie, moenie op jou eie krag staatmaak nie!

  • @childofgod1226
    @childofgod1226 Před 2 lety +4

    Our beautiful God saves. Loves how comfortably he talks to God. Thanks for sharing.

  • @magrethesterhuizen9430
    @magrethesterhuizen9430 Před 2 lety +6

    Kragtige getuienis, Here mag hierdie getuienis op vrugbare grond val.

  • @anitapieterse9558
    @anitapieterse9558 Před 2 lety +2

    Ek is so trots op jou Julian. Alle eer aan ons Abba Vader wat jou hierdie oorwinning gee!

  • @hermiecoetzee3560
    @hermiecoetzee3560 Před 2 lety +2

    Baie danki prys die Here🙏

  • @priscilladrake3775
    @priscilladrake3775 Před 2 lety +4

    Dankie vir jou getuienis. Alle eer aan die Here.
    Ek kyk nou hier en ek dink toe Jesus aan die Kruis was se die een sondaar. Dink aan my as U in die Poort ingaan en Jesus sê jy sal verseker saam ingaan. Dieselfde GOD van Abraham, Isak en Jakob HY is nog steeds dieselfde en Wat HY net vir hul gedoen het, soveel meer sal HY vir ons doen as ons HOM net in nooi.

  • @katrienasimonse8308
    @katrienasimonse8308 Před 2 lety +3

    Amen die Here Is Groot en Almagtig en baie sterkte my broer vir die Pad Vorentoe 🙏🙏🙏🙏

  • @franklinapril8842
    @franklinapril8842 Před 2 lety +2

    ❤🙏