Self verwyte - dit was my skuld

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 18. 02. 2023
  • Sandra se Ma en tannie het siek geraak nadat sy self ook nie lekker gevoel het nie. Op die ou einde het amper haar hele familie c-v-d simptome ervaar. Sandra het in die ICU op geëindig en in die tyd het haar Ma, tannie en nog ander gesterf. Sandra het met daai self verwyte geloop.
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    / @diegetuienis
    diegetuienis.co.za/
    Sandra Christians
    schristians800@gmail.com
    Porterville
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Bensound:
    www.bensound.com/
    Church on the move:
    seeds.churchonthemove.com
    seeds.churchonthemove.com/res...
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    CZcams Library
    Beeld materiaal:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com

Komentáře • 14

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w Před 4 dny +1

    Amen wat n awesome getuienis ons dien n God van wonders mag Die Here Jou ryklik seen 👏👏👏

  • @esterschreuder2232
    @esterschreuder2232 Před rokem +2

    So powerful....Sandra jys voorwaar n inspirasie.

  • @marthamouton
    @marthamouton Před rokem +2

    Prys die Here, by my God is niks ontmoontlik nie. Die Here het ons ook as ouers die hartseer gespaar. Ons seun is ook wonderbaarlik genees...ten volle genees van die virus. As wedergeborene kon hy ook maar net sy oë op sy Groot Geneesheer gehou. Geloof wanted nie, vertrou die Heer. Hallelujah. 🙏 dankie ook vir u getuienis...

  • @shannonkarolus
    @shannonkarolus Před rokem +1

    Wonderlike getuienis...die Here is goed

  • @jonathanspilhaus3165
    @jonathanspilhaus3165 Před rokem +2

    Ek wens Sandra 'n voorspoedige loopbaan met haar lewensveranderde uitsigte

  • @merciawilliams4627
    @merciawilliams4627 Před rokem +2

    Glory to God. This is just God's grace. My Sister God has a purpose and plan for your life. I believe your testimony will change lives.

  • @santieloubser7541
    @santieloubser7541 Před rokem +3

    Pragtig opregte vrou

  • @gavinkywe1270
    @gavinkywe1270 Před rokem +2

    AMEN😪

  • @magdasmith1421
    @magdasmith1421 Před rokem +1

    Sandra, dit is 'n wonderwerk dat jy leef. So hartseer dat jy jouself verwyt het alhoewel jy nou vry is. Selfverwyt is 'n verskriklike ding. Dankie Juanita. 🙏❤️

  • @sinnersavedbygrace3731
    @sinnersavedbygrace3731 Před rokem +1

    Prys die Here! My mamma was ook baie siek met Covid, maar deur die genade van God was sy gespaar! Baie dankie vir jou getuienis Sandra en natuurlik dankie aan Die Getuienis span vir hulle goeie werk. Mag die Here julle seen!

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před rokem +1

      Goeie dag. Dis wonderlik nuus. Al die Eer aan VADER.

  • @OfficialStrikeMike
    @OfficialStrikeMike Před rokem +2

    🔥

  • @gavinkywe1270
    @gavinkywe1270 Před rokem +2

    BAIE DANKIE PASTOOR SANDRA

  • @shannonkarolus
    @shannonkarolus Před rokem +1

    Dankie Juanita ek het een nag gedroom dat ek Openbaring12 moet lees