Probeer almal "fix" behalwe myself

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 17. 06. 2023
  • Anita was aangeneem en eers daarvan uitgevind nadat sy gespot was by die skool. So het sy deur baie as kind gegaan maar dit het als begin met verwerping. Sy het met mans getrou wat sy gedog het sy kan verander maar al die tyd moes sy verander.
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    / @diegetuienis
    diegetuienis.co.za/
    Anita Pieterse
    CZcams: @overcomers2508
    / @overcomers2508
    emporiumministries.co.za/
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Bensound:
    www.bensound.com/
    Church on the move:
    seeds.churchonthemove.com
    seeds.churchonthemove.com/res...
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    CZcams Library
    Beeld materiaal:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com

Komentáře • 18

  • @tersiabirch2435
    @tersiabirch2435 Před 7 měsíci +2

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w Před měsícem +1

    Amen dankie vir die awesome getuienis mag God Jou altyd seen

  • @anitaschoeman4404
    @anitaschoeman4404 Před rokem +4

    Ek is ook Anita en dit klink of sy oor my praat

  • @willieengerdaroos8767
    @willieengerdaroos8767 Před rokem +3

    Kosbare getuienis. ❤

  • @bellaschoeman
    @bellaschoeman Před rokem +4

    Amen

  • @wilmatitus5376
    @wilmatitus5376 Před 10 měsíci +2

    Sowaar joh dit was my lewe. Die Here het my gehelp om te sien, dis nie nodig nie. Die Here doen Sy eie werk. Dankbaar vir die bevestiging. Jy voel verlig regtig waar.😅

  • @marianevanwyk4047
    @marianevanwyk4047 Před rokem +3

    Dankie vir hierdie getuienis dis presies ek. Ek het myself ook altyd so moeg gemaak om mense te "fix" en eintlik agtergekom ek word misbruik. Ek kan ook deesdae nee sê en die kraan toedraai. 🙌 Onderskeidingsvermoeë Jesus is die beste en veiligste berader. Die Bybel is ons gids. 🫂

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před rokem +4

    So waar ja, pragtige boodskap😊❤

  • @elmarievisser5743
    @elmarievisser5743 Před rokem +3

    💕

  • @leoniegrove5766
    @leoniegrove5766 Před rokem +2

    Dankie vir n mooi program. Juanita jy is n pragtige mens van binne en buite.

  • @priscilladrake185
    @priscilladrake185 Před rokem +2

    ❤❤Die HERE sê ek ken die plan wat ek vir jou het. Jeremia 29:11 is so roerend❤❤

  • @merciavanderberg1546
    @merciavanderberg1546 Před rokem +3

    Ek kan so vereenselwig met jou storie,baie dankie dat jy deel.Ek het met presies dit gesukkel.
    Sukkel nog soms met die mense”fix” deel!Ek moet dit bely!

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před rokem

      Goeie dag Mercia.
      Erkentenis is die 1ste stap. Die volgende stap is nou om vir HEILIGE GEES te vra wat die wortel is.

  • @christinepieterse8072
    @christinepieterse8072 Před rokem +4

    Shalom Juanita ek het nou nadat ek die getuienis van Anita gekyk het gaan soek op youtube na haar channel maar kry dit nie
    Kan jy asb presies se wat die benaming is
    Ek geniet jul program baie en leer baie
    Dankie en Blessings

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před rokem +1

      Goeie dag Christine, als haar besonderhede is in die "Description".
      Hier's als wat ons het van haar:
      Anita Pieterse
      CZcams: @overcomers2508
      www.youtube.com/@overcomers2508
      emporiumministries.co.za/

    • @christinepieterse8072
      @christinepieterse8072 Před rokem +1

      @@DieGetuienis So baie dankie Juanita dit het baie gehelp
      Ek het reg gekom
      Mildelike seen vir die kosbare werk wat julle vir die HERE doen

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před rokem

      Al die EER aan die HERE :-)

  • @cyzellefincham5712
    @cyzellefincham5712 Před rokem +3