Casper De Vries Dinner for One

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 9. 02. 2018
  • Afrikaans komedie Casper De Vries

Komentáře • 20

  • @krommekachelpijp1
    @krommekachelpijp1 Před 4 lety +15

    Prachtig 🇳🇱 Greetje Appelmoes is mijn favoriet hahaha perfect gedaan Casper! En ek kan alles verstaan wat hulle se! Afrikaans is n mooi taal! Ek hou daarvan 😁🇿🇦🇳🇱

    • @alex-ny2mf
      @alex-ny2mf Před 3 lety +1

      en ek kan nederlands verataan en ek is afrikaans so my maat jy kan tegnies afrikaans praat

  • @ameeradams5687
    @ameeradams5687 Před 6 lety +7

    Casper is die beste en snaakste

  • @jovanjonck
    @jovanjonck Před 4 lety +6

    My parra is plat!😂

  • @amandaduplessis119
    @amandaduplessis119 Před 2 lety +1

    Dit is briljant gedoen

  • @marlena2923
    @marlena2923 Před 5 lety +5

    Hy’t vergeet om oor die mat ook te struikel 😂

  • @marlena2923
    @marlena2923 Před 5 lety +7

    Ek dink daar’s baie mense wat nog nie ‘Dinner for One’ gesien het nie 😂

    • @Rattlepaw
      @Rattlepaw Před 4 lety +1

      ek kyk dit nog elke nuwe jaar van kleins af lol, now gaan ek die original een kyk en die een!

  • @EVZYL
    @EVZYL Před 5 lety

    Ek het die oorspronklike weergawe, in Duits, by my Duitse skoonouers vir die eerste keer gesien.

    • @nessavan8256
      @nessavan8256 Před 5 lety +1

      @De markies van DrentheDIe SAUK het altyd die oorspronklike een uitgesaai - nou kyk ons dit maar op DVD hier in New Zealand

  • @shanabenjamin8945
    @shanabenjamin8945 Před 2 lety

    Ek dink my parra is Plat!!

  • @alison__16
    @alison__16 Před 2 lety

    Who is the actress playing Tante Anna? She's familiar but I can't place her, it's driving me nuts 😆

  • @alex-ny2mf
    @alex-ny2mf Před 3 lety

    hy was fokin dronk in die einde

  • @Poepwoes
    @Poepwoes Před 3 lety +1

    Fôk maar hierie man is snaaks

  • @shanabenjamin8945
    @shanabenjamin8945 Před 2 lety

    Lofl!!

  • @berlinawessels9549
    @berlinawessels9549 Před 6 lety +1

    Nataniel het baie mooi maniere en weet wat etiket is Wens ek kon soos hy kook

  • @mannybelo8410
    @mannybelo8410 Před rokem

    Try harder