Ou blou geroeste kruiwa

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 13. 09. 2021
  • Suidoosterfees Artscape Kaapstad 2019. ft SSQ (soweto string quartet), Lise Swart b/up vox, Schalk Joubert Bass, Mauritz Lotz gtr, Kevin Gibson drums, Melissa van der Spuy Pno Ac vanaf Padkos album 2017 Regisseur: Francois Nolte Green Planet (c) Woorde en Musiek anton goosen bushrock music/gallo
    sy't mos gesê as ek haar wil hê
    moet ek haar net vra, sy sê duidelik "ja"
    gaan haal haar net, so waar as vet
    al is dit met 'n stokou wa
    my ou blou geroeste kruiwa
    blom in my hare
    veer in my hoed
    familie en vrinne
    almal gegroet ja
    die wiel is glad geolie
    om haar suutjies aan te dra
    geen kwetter tarentaal-geluide nie
    dis reg met haar ma, dis reg met haar pa
    haar ouma en haar tantes hulle almal sê "ja"
    vir my ou blou geroeste kruiwa
    meermin in die water
    oesters in die hand
    koester die duinekind
    se sagte kant ja
  • Hudba

Komentáře • 4