Depressie en Angs | Amanda Loftus

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 4. 09. 2024
  • Kom saam met ons op 'n heilige reis, waar ons die wysheid van die Skrif en die liefde van Jesus Christus ontdek. Teken in by Patmos Studio vir 'n transformerende geloofsreis.
    Twitter: https// Patmos_Studio​​
    ​Instagram: / dailybible
    ​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
    ​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstud...

Komentáře • 6

  • @NicoleneLouw12
    @NicoleneLouw12 Před měsícem +1

    Baie dankie Bridgette vir jou gebed van angs vrees en depressie, die liefde verse het my gelig. Shalom

  • @elmariebotha9720
    @elmariebotha9720 Před měsícem +1

    Baie Dankie Bridgette & Amanda. My dogter Megan sukel met depressie & Angs erg. Dankie vir die gebed waardeer dit baie. Ek & my dogter het saam geluister. Liefde groete ❤❤

  • @juanitamccarthy1112
    @juanitamccarthy1112 Před měsícem +6

    Dankie Amanda & Bridgette, ek gaan tans deur 'n egskeiding & het in die week met Bridgette gepraat. Ek het nodig gehad om hierdie te hoor. Blessings vir julle hoor. Groetnis, Juanita

    • @lindalappan-xp4zo
      @lindalappan-xp4zo Před měsícem +1

      Jy moet weet jy is nie Alleen nie. Jesus sal jou deur dra elkedag. Ek is ook deur n egskeiding en n enkel ma van 2 Kinders. Nie maklik nie maar God dra elke Egskeiding man en Vrou deur. Jesus sal jou deur hierdie pyn deur dra jy moet net oop maak met Jesus en Hy sal jou Antwoord nooi Jesus In jou hart in. So sal jou seer genees word. Ek spreuk geneesing oor jou in die Naam van Jesus breek elke kettings in die Naam van Jesus Amen

  • @rachelsauls6089
    @rachelsauls6089 Před měsícem

    Wear gaan dit wees

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen874 Před měsícem

    Ons kom beslis.