Rudi Muller - Tetelestai

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 1. 04. 2015
  • Rudi Muller se liedjie "Tetelestai" vanaf sy nuutste album "Tetelestai".
    Volg Rudi Muller op
    - Facebook: goo.gl/6JyKrW
    - Twitter: goo.gl/rts2Yc
    - Webtuiste: rudimuller.co.za/
    Kry Rudi Muller se CD Deurbraak op iTunes: goo.gl/o4LiSM
    Regie Deur:
    Michael Van Zyl
    Konsep:
    Michael Van Zyl
    Rudi Muller
    Plate Maatskappy:
    Vonk Musiek
    Produksie Maatskappy:
    VPHFILMS www.vphfilms.com
    Liedjie Publikasie: R. Muller / Vonk Musiek
    © VONK MUSIEK 2015
  • Hudba

Komentáře • 32

  • @helenajordaan8733
    @helenajordaan8733 Před 2 lety +6

    Dankie vir n graf wat leeg is. n Seun wat ons lewe in sy hande het. Dankie Jesus. Mooi lied en mooi stem.

  • @user-lf5cp9bk6e
    @user-lf5cp9bk6e Před rokem +4

    Het nie woorde om so groot almagtige God te vereer,vir wat Hy vir my en jou gedoen het nie,dit is absoluut asemrowend!!!!!

  • @kotiemulder8103
    @kotiemulder8103 Před rokem +4

    Pragtige lied en so mooi vertolk deur Rudi. Alle eer aan ons Vader vir so n talent!

  • @joeyuys7949
    @joeyuys7949 Před 3 měsíci +1

    Ek kan nie ophou luister nie so mooi.

  • @corrievanrooyen4984
    @corrievanrooyen4984 Před 3 lety +2

    This song reminds me of my Israel pilgrimage in 2018. What a blessed experience it was to walk in Jesus's footsteps.

  • @nicoholtzhausen9621
    @nicoholtzhausen9621 Před 3 lety +2

    Wonderlik. Dankie Jesus. U is die oorwinnaar. Ek is gered deur U Genade

  • @JanetStols
    @JanetStols Před 2 měsíci

    So n voorreg om te luister.

  • @coertsmit3230
    @coertsmit3230 Před 3 lety +2

    Wow, ek weet nie hoe het ek die song gemis nie....nou eers ontdek!! Wow Rudi, jy mag maar die een doen, dankie hievoor. Eks so so so baie trots op ons Heer wat presies doen wat U belowe. WAT N KONING, WAT N WONDERLIKE GOD....en ek kan ook dit uitskreee, dit is volbring. En dis oook vir my. Dankie, O Heer.

  • @inasmit4510
    @inasmit4510 Před rokem +1

    Ai Rudi. Puik. Dankie😇

  • @coraoberholzer1838
    @coraoberholzer1838 Před 2 lety +1

    Pragtig, luister Rudi se musiek elke dag!❤

  • @christagrobbelaar3641
    @christagrobbelaar3641 Před 6 lety +3

    rudi , jy is fantasties... ek geniet jou musiek so baie dat ek elke dag daarna wil luister... eg en opreg.. baie dankie

  • @elnageringer7514
    @elnageringer7514 Před 6 lety +4

    Pragtig verby. Ek luister dit elke dag!!!!!!!!!!!

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 3 lety +1

    So mooi, het die lied so nodig

  • @heilaboshoff5774
    @heilaboshoff5774 Před měsícem +1

    Pragtig

  • @kalliebritz4810
    @kalliebritz4810 Před 9 lety +1

    Die mooiste liedjie. Ek lief dit.

  • @user-qr7yg9ko7p
    @user-qr7yg9ko7p Před 4 měsíci +1

    Awsome

  • @saffasaffa5084
    @saffasaffa5084 Před 7 lety +1

    U HET OPGESTAAN. DIE GRAF IS LEEG!! OUR LORD AND SAVIOUR IS ALIVE

  • @antoinetteswanepoel9926
    @antoinetteswanepoel9926 Před 2 lety +1

    Awesome song

  • @ddgawler4031
    @ddgawler4031 Před 8 lety

    Dankie Here vir U musiek!!!

  • @annatjiebotha5845
    @annatjiebotha5845 Před 8 lety +1

    Onbeskryflik mooi!

  • @matthewpretorius399
    @matthewpretorius399 Před 6 lety +1

    Love die song is awesome

  • @jordanairsoft1852
    @jordanairsoft1852 Před 2 lety

    Ek is in die video

  • @veroniquevanderwesthuizen9874

    baie baie mooi

  • @helenajordaan8733
    @helenajordaan8733 Před 2 lety

    Mooi lied.

  • @elizabethmarx8144
    @elizabethmarx8144 Před 3 lety

    Pragtig!

  • @boskat4485
    @boskat4485 Před 8 lety

    so pragtig en jy sing soos n engel

  • @gertcloetemarais1313
    @gertcloetemarais1313 Před 7 lety

    ons is baie geseende

  • @ridgiedot3
    @ridgiedot3 Před 4 lety

    Great video, would love to have the lyrics

  • @HermienHamman
    @HermienHamman Před 9 lety +1

    Pragtig!!

    • @HermienHamman
      @HermienHamman Před 6 měsíci +2

      Luister die pragtige lied nog steeds - Jan 2024

    • @jesusfollower247
      @jesusfollower247 Před 2 měsíci +1

      ​@@HermienHammanOngelooflik! Dis April 2024 en ek luister ook steeds na die pragtige lied🙏❤