NIEUWOUDTVILLE SE ROOIBOS RIELDANSERS

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 09. 2020
  • Die rieldansers gee 'n vertoning langs die hoofstraat op 'n parkeerterrein waar daar lekker stof is. Ongelukkig het hulle nie die storie van die dans verduidelik nie, maar op 'n stadium stel hulle 'n perdekar voor en later 'n skermgeveg. Die klein outjie id die choriograaf. Met lewendige musiek sal dit 'n veel intenser belewenis wees.

Komentáře •