PierreHenning
PierreHenning
  • 7
  • 694
NIEUWOUDTVILLE SE ROOIBOS RIELDANSERS
Die rieldansers gee 'n vertoning langs die hoofstraat op 'n parkeerterrein waar daar lekker stof is. Ongelukkig het hulle nie die storie van die dans verduidelik nie, maar op 'n stadium stel hulle 'n perdekar voor en later 'n skermgeveg. Die klein outjie id die choriograaf. Met lewendige musiek sal dit 'n veel intenser belewenis wees.
zhlédnutí: 483

Video

How to submit on-line tests and exam answer papers
zhlédnutí 10Před 4 lety
This short video explains the process of preparation and submission of answers to facilitate speedy processing and marking.
Hoe to use the "Average" function in Open Office and Excel
zhlédnutí 63Před 4 lety
This short tutorial demonstrates the how averages are calculated quickly in Open Office or Excel
How to construct a simple graph with X and Y values in Open Office or Excel
zhlédnutí 22Před 4 lety
A simple 2,5 minute tutorial
WISKUNDE KLAS
zhlédnutí 19Před 4 lety
Andrée gee Wiskunde van die huis-af met 'n 15 jaar oue "graphics pad" van Ruan. ("Whiteboard") Dit gaan baie goed en sy vorder vinniger as in die klas want die kinders neuk nie so rond soos wanneer hulle in die skool is nie. Die kinders geniet dit ook baie.
PATERNOSTER UIT 'N ANDER OOGPUNT
zhlédnutí 10Před 4 lety
Besoek aan Paternoster en St Helenabaai 12 - 14 Maart 2020. 'n Mens is geneig om Paternoster te assosieer met helder geverfde bootjies en growwe, bebaarde vissermanne met rooi gebreide wol "beanies" op die koppe. Daar is baie ander gesigte van Paternoster waarvan hierdie net 'n "sample" is.
STRANDSKLOOF
zhlédnutí 87Před 4 lety
STRANDSKLOOF