Biker Angel - Anton Myburgh

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 10. 08. 2015
  • Anton Myburgh se Nuwe Musiek Video "Biker Angel"
    Vonk Musiek
    VPHFILMS
    Konsep - Anton Myburgh
    DOP - Michael Van Zyl
    Editting en Colour Grading - Jacques van Niekerk
    Sound Recording - Wreford Beere
    Kamera Assistant 1 - Marno Koen
    Kamera Assistent 2 - Waldo Bieldt
    Make-up - Joane
  • Hudba

Komentáře • 74

  • @robbylebotha
    @robbylebotha Před 4 lety +10

    Afrikaans is not my first language but I understood enough. Beautiful song, voice and guitar. Ride on.

  • @marlenedebeer3036
    @marlenedebeer3036 Před 9 lety +10

    Wow! Werklik n pragtige song. My nuutste CD van Anton Myburgh ! Dankie Anton

  • @elsabebell3723
    @elsabebell3723 Před 6 lety +7

    Anton Myburgh, met hierdie song het jy my hero geword. Dankie vir die roerende video en woorde.

  • @martinlubbe4685
    @martinlubbe4685 Před 7 lety +9

    wel ek was giste in 'n bike ongeluk.....en die biker angel het my beskerm. ek was amper dood maar respect to all fallen bikers

  • @runawaybrideZ
    @runawaybrideZ Před 9 lety +15

    Dis 'n mooi song Anton. Ek sien baie van my maats in die video. Love dit. Dankie

  • @KathleenJordaan-tp6cr
    @KathleenJordaan-tp6cr Před 9 měsíci +3

    ❤❤❤ ek love die song ❤ die song is my lewe❤

  • @mariekommer2320
    @mariekommer2320 Před 4 měsíci +1

    Anton dis n mooi awesome song vir die bikers. God seen jou. Bikers is goeie mense met mooi harte.🙏🙏🙏

  • @livinglive134
    @livinglive134 Před 6 lety +5

    Dankie vir die terug dink aan great vriende wat nie meer met ons is nie. Sal daai gedagtes saam hul altyd bewaar! Niks fout met die song en video voorstelling nie. Awesome!!

  • @Izzyforeverlace8chrome
    @Izzyforeverlace8chrome Před 8 lety +12

    Stunning song, thanks for the dedication to our fallen bikers♥

  • @c.marietadejongh2262
    @c.marietadejongh2262 Před 4 lety +5

    I had to greet so may bikers ..... hulle het al n hele span daarbo.... Dewet...KIllian ...Ghost ..... teveel om op te noem....maar ons vergeet julle nie ....

  • @ivyviljoen1985
    @ivyviljoen1985 Před 5 lety +4

    As jy mt n Biker getroud is ,,,,,,,,,,,,,, en jy hoor hy ht geval is di lied eerste wt deur jou gedagtes gaan !!!! Soso mooi ,,,,,,

  • @zachariasduplessis4312
    @zachariasduplessis4312 Před 6 měsíci +2

    Was by n boeta wat dood verongeluk op sy bike. By sy ligaam gestaan. Dis is soooooo hardseer. As biker weet ons dat as jy jou been oor daai sasl swaai mag dit jou laaste keer wees. 😢😢😢

  • @ronelmoodie7336
    @ronelmoodie7336 Před 9 lety +6

    Love it, maar ook sad!

  • @igmcsa
    @igmcsa Před 4 lety +2

    Awesome song en baie nice video! Well done!

  • @annelienhowden6195
    @annelienhowden6195 Před 9 lety +3

    Stunning!!!!!!!!!!!

  • @ronelpotgieter
    @ronelpotgieter Před 9 lety +4

    Awesome!!!

  • @lassitc
    @lassitc Před 8 lety +4

    I found the translated lyrics to this beautiful song:
    On the way to a day ride
    It was raining gently
    Then the biker (was) stung
    Came and take you away
    Your last breath
    Still lying in my mouth
    Your bike's parts
    Everywhere on the ground
    Biker Angel, did you have to pick her up?
    My whole life
    My whole story
    Biker Angel, she was everything to me
    Biker Angel, stopped by...
    In the middle of a sentence
    In the middle of a kiss
    In the middle of a life
    And then she grins like that
    Hard bikers
    Tears roll
    Was her last bike run
    She will never roll again
    Biker Angel, did you have to pick her up?
    my life
    My whole story
    Biker Angel, she was everything to me
    Biker Angel, stop by
    a tattoo of your name is all
    What I still have of you
    Your leathers and your helmet and
    a picture next to my bed
    Biker Angel, did you have to come get her?
    My whole life
    My whole story
    Biker Angel, she was everything to me
    Biker Angel, stopped by

  • @friedafourie1493
    @friedafourie1493 Před rokem +1

    Baie mooi liedjie ❤❤

  • @collengillen1621
    @collengillen1621 Před 6 lety +30

    If you don't know Bikers.... Don't comment negatively... Biker Brother and Sisters forever - Even the Fallen Ones...We never forget

    • @magsblackwood2061
      @magsblackwood2061 Před 7 měsíci

      I totally agree with what you said. People jump in as if they know everything. If you don't know Biker's ways best to keep back. Thanks for your comment most appreciated 🙏🏍️♥️

  • @macsmotorcycleclub
    @macsmotorcycleclub Před 2 lety +2

    Uistekende song Anton. Trots om saam op video te kon wees. LHR

  • @mikkieenslin9729
    @mikkieenslin9729 Před 9 lety +2

    Wow dit is n great song.

  • @ronellbotha1539
    @ronellbotha1539 Před 8 lety +3

    Dankie Anton ....

  • @christabarnard8419
    @christabarnard8419 Před 8 lety +3

    Awesome liedjie!!

  • @wilmienerasmus1829
    @wilmienerasmus1829 Před 8 lety +5

    Very Good ...thank you

  • @janwillemlewislewis9325
    @janwillemlewislewis9325 Před 6 lety +2

    fantastiese song

  • @lindavanstaden2883
    @lindavanstaden2883 Před 2 lety

    Just loving this keep on the good work.

  • @dassieburger5269
    @dassieburger5269 Před 6 lety +1

    Baie stunning song..

  • @michellescheepers7341
    @michellescheepers7341 Před 5 lety +8

    Ek ht respek vi bikers want my pa is self n biker🙏😂

  • @johanvanheerden1474
    @johanvanheerden1474 Před rokem +1

    On the way to a day jol
    Oppad na 'n day-jol
    It was raining gently
    Dit het saggies gereën
    Then the biker stung
    Toe die biker angel
    Come and take your way
    Jou weg kom neem
    Your last breath
    Jou laaste asem
    Still lying in my mouth
    Lê nog in my mond
    Your bike's parts
    Jou bike se parte
    Everywhere on the ground
    Orals op die grond
    Biker Angel, did you have to pick her up?
    Biker Angel, moes jy haar kom haal?
    My whole life
    My hele lewe
    My whole story
    My hele verhaal
    Biker Angel, she was everything to me
    Biker Angel, sy was als vir my
    Biker Angel, stop by...
    Biker Angel, hou verby...
    In the middle of a sentence
    In die middel van 'n sin
    In the middle of a kiss
    In die middel van 'n soen
    In the middle of a life
    In die middel van 'n lewe
    And then she grins like that
    En dan gril sy so
    Hard bikers
    Harde bikers
    His tears roll
    Se trane rol
    Was her last bike run
    Was haar laaste bike-run
    She will never roll again
    Sy sal nooit weer rol
    Biker Angel, did you have to pick her up?
    Biker Angel, moes jy haar kom haal?
    my life
    My lewe
    My whole story
    My hele verhaal
    Biker Angel, she was everything to me
    Biker Angel, sy was als vir my
    Biker Angel, stop by
    Biker Angel, hou verby
    A tattoo of your name is all
    'N tattoo van jou naam is al
    What I still have of you
    Wat ek nog van jou het
    Your leathers and your helmet and
    Jou leathers en jou helmet en
    A picture next to my bed
    'N foto langs my bed
    Biker Angel, did you have to pick her up?
    Biker Angel, moes jy haar kom haal?
    My whole life
    My hele lewe
    My whole story
    My hele verhaal
    Biker Angel, she was everything to me
    Biker Angel, sy was als vir my
    Biker Angel, stop by
    Biker Angel, hou verby

  • @jenniferfourie4547
    @jenniferfourie4547 Před 6 lety +2

    Baie mooi song

  • @KathleenJordaan-tp6cr
    @KathleenJordaan-tp6cr Před 9 měsíci +1

    Eens ñ baker altyd ñ baker❤

  • @marizelleweitz
    @marizelleweitz Před rokem +1

    👍👍👍👍👍👍👍

  • @jasperbrand426
    @jasperbrand426 Před rokem +1

    I like the song

  • @heinrichnel2108
    @heinrichnel2108 Před rokem +1

    Baie mooi music

  • @miliamielie737
    @miliamielie737 Před 6 lety +4

    Anton ek is nie n biker nie
    Ek kyk so graag na die mooi ysters manne vroue op hul
    My famielie is bikers
    N swaar van natal En sister
    En vriende
    En hierdie lied biker angel het diep wortel in my hart en lewe kom skiet
    Ek Sal die woorde oor en oor speel en na luister
    Dit het my met nuwe oë
    na motorfietse te kyk
    Soos wanneer lede op rally is of op n lekker brakf run is
    Het ek gesë die mense wat so oor die twee ysters kla en aanmerkens op lied maak
    Besef nie die ware toedrag van hierdie video clip nie
    Net aan elke een sê
    Hou jou mond
    Gaan en gesels met hierdie manna en dames
    Ja en jy sing saam hul
    Hul is nie wrede of slegte manne en vroue nie
    Hul kan jou so verras DAT jou mond oop gaan met verbasing
    Ek Wil mooi aan elke motorrus op land Se paaie vra
    Kyk uit vir hul ASB
    ASB Ja wees geduldig teenoor hul
    Een slag so saam n Ry geleend yskoud geword toe die drywer byna n man en vrou van hul yster af haal
    Soos jy motor Ry en some kanse vat is die selfde met ons bikers
    Weer vra ek kom ons
    Respekteur
    die bikers
    Ek glo waar en wanner jy motor bestuur en daar is n groep
    En jys is nie tevrede met n ryer nie Kom by een vra vir die leier of president
    Glo my hul Sal daai persoon oor die kole haal
    Hul het regulasies en goue reels so motorruste
    Dankie vir video
    Van Cobus

  • @belindaackerman6264
    @belindaackerman6264 Před 9 lety +3

    baie mooi wow anton jy is n ster

  • @engelarandall639
    @engelarandall639 Před rokem

    Ai, hoe hartseer, laaste loopdop was dalk een te veel, so hartseet

  • @esmejordaan5230
    @esmejordaan5230 Před 2 lety

    Love die song sad maar baie mooi 💕💕💕

  • @willjordan3869
    @willjordan3869 Před 2 lety +1

    Wow.... Anton jy skryf die mooiste songs... Regtig n pragtige video.
    Jy verdien n string toekennings my maat... Moet nooit op hou my vriend. Sien jou op die pad. Will Jordan..👍

  • @mary-annsutton2205
    @mary-annsutton2205 Před 9 lety +2

    Stunning song en video laat mens dink

  • @elizevisagie7495
    @elizevisagie7495 Před 9 lety +3

    Great song!!!!@!

  • @MartinBarnard-ky3uh
    @MartinBarnard-ky3uh Před 2 měsíci +1

    Martin🏍️🏍️🏍️🏍️😭😭😭😭

  • @chantevanheerden1466
    @chantevanheerden1466 Před rokem +1

    CHANTE❤️💟💋💝🧡💗💓💘💕💖🖤💙💞💛💜🤩💚😍😴😻😘😇

  • @frikkiebotes2019
    @frikkiebotes2019 Před 8 lety +1

    baie nice song !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @melissaludick4129
    @melissaludick4129 Před 2 lety

    💕💕💕💕💕💕💕💕

  • @pestisdeathbird5058
    @pestisdeathbird5058 Před 7 lety +2

    Awesome song, but wondering what are the lyrics in English?

  • @maggiekroucamp7427
    @maggiekroucamp7427 Před 9 lety +2

    Die song vat diep

  • @melaniegeldenhuys3619
    @melaniegeldenhuys3619 Před 2 lety +1

    Sondag 23/01/2022 en hy's weg.....Rus in vrede Lambert Visser

  • @geraldstrydom5891
    @geraldstrydom5891 Před 6 lety +7

    Ek ken haar ons het baie by haar gaan kuier

  • @santjievanderwesthuizen9128

    was daar baie gooi video tot my boetie se golfie is daar in die video lol

  • @rickerd83
    @rickerd83 Před 2 lety

    Ons luister die song te veel die afgelope tyd. Wees veilig op die pad asb

  • @nickgrobler8766
    @nickgrobler8766 Před 7 lety +2

    Hartseer maar baie mooi

  • @juanduplessis4964
    @juanduplessis4964 Před 2 lety

    R.I.P. Willie “zol” van Zyl en Jeanine “nunu’s” Bloem 😔💔

  • @conraddiedericks3397
    @conraddiedericks3397 Před 3 lety

    ek sien Broer Chris in die video, Silent Soldiers...

  • @mariuskleinhans5727
    @mariuskleinhans5727 Před 7 lety +1

    mis ju madelyn ek amper by jou!!!!!!!!!!!

  • @leandijonker1841
    @leandijonker1841 Před 5 měsíci +2

    Ek wil so graag n moterfiets vir my koop maar n stem hier diep binne van my hart skree vir my dat ek nie op n bike moet klim nie🥹🥺😭😭dis moeilik want al my vriende wat ek het ry bike😢

    • @vanzyldirk5043
      @vanzyldirk5043 Před 5 dny

      Doen wAt jy Wil dis net jy wat jou lewe Kan bepaal

  • @marizelleweitz
    @marizelleweitz Před rokem +1

    Ma naam is marizelle

  • @trudibikergirl7858
    @trudibikergirl7858 Před 9 lety +3

    Ek hou van die liedjie, maar die video is te "graphic" - ons is elke dag in sulke situasies en sien dit gebeur - wat van iets uplifting. Ons is moeg vir hartseer.

  • @Boergirl1
    @Boergirl1 Před 9 lety +6

    Baie mooi song, maar ons ry nie sonder helmets nie, dit is teen almal se beginsels. Baie graphic scene. Hoekom wys dat hulle eers drink en dan bestuur? Maar anders is dit n baie diep song en slaan hard huis toe.

  • @vanzyldirk5043
    @vanzyldirk5043 Před rokem +1

    This is the best song but also the worst song amen to all who lost a family a friend

  • @lindagrundlingh1411
    @lindagrundlingh1411 Před 4 lety +1

    Jr

  • @lappieseugene3183
    @lappieseugene3183 Před 2 lety

    Ddf

  • @abigailgrundlingh1543
    @abigailgrundlingh1543 Před 2 lety

    Dit is sad

  • @jsnmrk
    @jsnmrk Před 9 lety +4

    Lets drink shooters and then go ride our bikes. Clever.

    • @robertbester5873
      @robertbester5873 Před 3 lety +1

      IT COULD'VE BEEN YOU
      DONT BE QUICK TO JUDGE AND LEAVE NEGATIVE COMMENTS
      ONCE A BIKER ALLWAYS A BIKER