Komentáře •

  • @jamesmurphy8315
    @jamesmurphy8315 Před 7 lety +4

    Baie hartseer song om te luister en dankie Anton vir n awsum video opgedra aan alle Bikers, mag God met julle wees waar julle ookal mag gaan en veilige rit.

  • @aliciagroenewald451
    @aliciagroenewald451 Před 2 lety +2

    Voel die pyn van ons familie bikers is die grootste en sterkste familie rip😣

  • @phibiogilvie869
    @phibiogilvie869 Před 2 lety +2

    I'm sorry to hear

  • @chevoughnschoeman8472
    @chevoughnschoeman8472 Před 7 lety +2

    die song is so hartseer my oupa was ook een van hulle en sy vriend ek en sy vriend was soos familie todat hy dood is op n biker jol

  • @QuintinLourens
    @QuintinLourens Před 6 lety +3

    dis fkn sad...
    ek voel die pyn van die mense, maar dis n excelent song.
    rip