Wien Neêrlands Bloed (Koninging Wilhelmina weergawe)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 6. 09. 2024
  • Wien Neêrlands bloed
    Volkslied van die Verenigde Koninkryk van die Nederlande
    (Gesing tussen 1817 en 1832)
    Volkslied van die Koninkryk van die Nederlande
    (Gesing tussen 1832 en 1932)
    Eerste weergawe is gesing gedurende die regeringstyd van:
    Koning Willem I (voorheen Prins van Oranje) 1815 - 1840
    Koning Willem II (voorheen Prins van Oranje) 1840 - 1849
    Koning Willem III (voorheen Prins van Oranje) 1849 - 1890
    Tweede weergawe is gesing gedurende die regeringstyd van:
    Koninging Wilhelmina (voorheen Prinses van Oranje) 1890 - 1948
    Eerste weergawe gedig deur Hendrik Tollens
    Getoonset deur Johann Wilhelm Wilms
    Veranderde- of Tweede weergawe deur J. W. van Dalfsen

Komentáře • 5