Christia Visser - 17 Shots
Vložit
- čas přidán 28. 03. 2019
- Official Music video for "17 Shots" by Christia Visser. Download or stream hier - SonyMusicAfrica.lnk.to/zew4E
Follow Christia Visser op Social Media:
Facebook - / christiavisser.actress
Instagram - / christia_visser
Twitter - / christia_visser
Directed by Uga Carlini
Director Of Photography Rick Joaquim
Dress by Hendrik Vermeulen Couture
Produced by Uga Carlini
Executive Producer : Adolf Vorster (Sony Music Africa)
Shot on location @, McNally's Beach Bar, Glencairn, St. Joseph's Catholic Church, Kommetjie, Fish Hoek beach, Cape of Good Hope
CREW
Siobhan Hodgson - AD & Production Manager, Karl Schmidt - Camera Operator, Dean Hibbert - Focus Puller, Nicholas Faure - Camera Assistant
Lennox Ndabula - Gaffer, Patrick Ndabula - Best Boy Spark, Seko Malawu - Grips, Sinethemba Keke - Best Boy Grips, Ross Silbert - Production Assistant, Tess Davis - Production Assistant, Mziyanda Qwabe - Security, Bonsai Bruning - Camera Assistant & Production Manager
Emma Boonzaier - Behind the Scenes Stills, Hendrik Vermeulen - Wardrobe & Continuity, Jean-Daniël Meyer-Vermeulen - Wardrobe
Shana Mans - Make-up
@ Left Post Productions, Joe De Ornelas - Editor & Data Wrangler, Keno Naidoo - VFX artist, the wave
@ Refinery Post Productions, David Grant - Colourist, Peta Synott-Marzeti - Post Supervisor & VO artist, the scream, Lauren van Rensburg - Post producer, Rory Mark - VFX Supervisor, Nick Young - VFX artist, the beam, Charl Mostert - Sound design & mix
Gear - Media Film Service, Post Production - Refinery, VFX - Refinery post production & Left post productions
SPECIAL THANKS
Loyiso Qonongo @ Isizwe Crew, Jean Bruning & Jeff Hodd @ Stratosphere, Lauren van Rensburg @ Refinery Post Productions
Jacqui Pearson @ Left Post Productions , Cader Khan & Neil du Toit @ Media Film Services , Hanlie Carstens & Tanya Naude @ GIB Insurance Brokers
Father Sebastian @ St. Joseph's Catholic Church, Willie Doerheit @ McNally's Beach Bar, Sherene Kingma
Music video by Christia Visser performing 17 Shots. (C) 2020 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/MTlVqW
#ChristiaVisser #17 Shots #DieDeur - Hudba
Ek moet eerlik wees, jy het n nuwe era met Afrikaanse musiek begin ...... ANOTHER LEVEL!
Ek is vir lief op my taal mooi Afrikaans 😘❤️😍
So nostalgic! Reminds me of years 80’s of the Afrikaans i could listen everwhere while on visit to Joburg, the orange livery of The Suid Afrikanse Lugdiens with the Springbok in its tail, the airport Jan Smuts… Carlton Hotel as it was at that time… was so wonderful.
Topklasse...! Prachtige sound en strong performance...! Ik kan blijven genieten van dit liedje. Groeten uit België.
Een van die beste Afr liedjies oot !!! 2023 - nog steeds puik !!!
So I'm on a Afrikaans music craze at the moment to connect with that part of my heritage and this song is absolutely amazing!
PRoo$¥₩₩#$
Xĺcpppxpp0x0O0₩$*%9
ergljaerpiotgjaerpitjaier[wiaerrtgj stupid voster idiot
Afrikaans is an awesome language. And each of our Heritages is important to find!!
Hgxsjxz😣
Still listening too this AWESOME song....💘💘
Dit is n absolute favorite song. Speel by elke braai hier in Aus
Luister hier uit Vietnam uit. Sjoe, die girl maak Afrikaanse pop musiek weer relevant. Die produksie kwaliteit is puik.
Decent stem, cool song… WE WANT MORE!!!
Exceptional to say the least! Awesome singer in every way xxx
Dis n treffer vir sondag luv jou blixem what a time!!!
Trots op Afrikaans hierdie song Ek lief hom!❤️❤️
Christia, Jy het my asem weg geslasn met die amazing treffers wat jy so ver release het. Jou musiek, jou stem en jou beeldskoon voorkoms het my nou al in n loop vir die alfgelope 2weke , ek luister na you dag en nag! Jy het my hart Christia... TROU MET MY! Christia❤
Hierdie is BEFOK goed!!!!!!!!!!!!!
Stem saam
Did is,ne
ek stem dis awsome!!!!!
@@antoinettecoetzee473 qq
Nee
Mense verstaan nie 'n Spiritual Awakening nie...Jy portray dit bitter goed!
Just love 💘 this song....awesome
Befokte song... befokte mooi stem en jys befok mooi jy mag maar hou so aan... love die song....
Die awesome song.....17 shots op 17 jaar.....cheers
Dalk aangrypend, besonders of koorsmooi? czcams.com/video/XXZk2gbCjZs/video.html
Sooooo veel emotion in 1 song..... jy is awesome!!!!!! En sulke STUNNING girl wat dit verstaan
stunning stunning stunning stunning stunning stunning stunning stunning stunning stunning
Am south African live German ilove afrika music.
Ek verstaan nie hoe tannie so mooi kan sien nie dis amazing 👏 👌 😍
Jy is al die mooiste mensie wat ek al ooit in my lewe gesien het❤😊
Amazing liedjie, love dit!
Ek love die song !!! Absoluut Amazing!!! 👌❤
Christia briljante liedjie. Goed gedoen!! Groete uit Lima Peru!
I tried 15 shots, and I can assure you that it's a lot... All the compliments to Christia from Croatia* P.S. "Final, final" is the best (singing along the running)
Ek sal myself nie eers kanvind na 17 shots nie... Dalk die vloer ja....NICE SONG
😂 😂 😂
As ek moet 17 shots in kry gaan ek myself nie eers in my ID kaart kan kry nie
in haar nuwe song kan jy sien sy het die deur oop gelos
@@MrSjlouw that's funny
😂😂😂
Sjoe! Daar vat sy sopas Afrikaanse musiek tot op ‘n heel nuwe vlak!
'k Heb je nummers pas onlangs leren kennen dankzij Spotify, maar ik kijk alvast uit naar wat je in de toekomst nog zal uitbrengen! Knappe collectie tot hiertoe.
Absoluut amazing. Trots op jou Christia. Trots Suid-Afrikaans!
Ek het gedrink tot ek mooi is...
Wow, so amazingly beautiful! Artists soos jy help red Afrikaanse musiek. Absolutely awesome en such a cool en diep vid
LOVE IT!!!!!!!!!! AWESOME SONG AND VIDEO
Jy het een amazing stem. EK love jou musiek. Jy gaan nou groot gaan en ek sien uit daarna om na jou musiek te luister.
Hehe
WOW!!!!
Loveeeeeeee dit
Wow! Net wow!
Incredible song
Awesome Christia! Well done!
Vir my duiwels op Muizenberg se strand
Vir bedrog want sy oorspee haar hand
Vir die draaie wat my rolmodel nou ry
Vir die skade waar angstigheid my lei
Vir die kere wat ek oorgee aan my lyf
te veel dink met n pen wat nie vir skryf
Vir die leuens wat ek myself maak glo as ek vergeet my huis is bo
17 shots
Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie
17 shots
Om en om en om die rondte is weer op my
Slaan hom weg slaan hom weg
gooi hom terug gooi hom terug
Laat hy val cheers vir eers
Drink drink drink drink 17 shots
Om myself te vind
Vir my hart wat op n drip moet gaan le
Vir die dinge wat ek wil maar nooit sal sê
Vir insecurities ontspoel vir my siel wat way te veel wil voel
Vir die spasie tussen liefde en geluk
vir die blomme wat sal doodgaan as ek pluk
Vir die toekoms die verlede en die
nou en vir alles wat ek eendag gaan berou
17 shots
Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie
17 shots
Om en om en om die rondte is weer op my
Slaan hom weg slaan hom weg
gooi hom terug gooi hom terug
Laat hy val cheers vir eers
Drink drink drink 17 shots
Om myself te vind
Vir nou vir nou is daar niks en niemand wat my spoed kan breek
Vir nou vir nou sal ek doen net wat ek wil
Vir nou vir nou is daar niks en niemand wat my spoed kan breek
Vir nou vir nou sal ek glo net wat ek moet
17 shots
Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie
17 shots
Om en om en om die rondte is weer op my
17 shots
Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie
17 shots
Om en om en om die rondte is weer op my
Slaan hom weg slaan hom weg
gooi hom terug gooi hom terug
Laat hy val cheers vir eers
Drink drink drink 17 shots
Om myself te vind
Om myself te vind
Om myself te vind
DANKIE DANKIE DANKIE!!!
Mooi lyrics! 😁
Dankie, hierdie is post waarvoor ek gesoek het!
Bevange song Christia!!! Hierdie is Afrikaans met dai rock feel! Great! moenie ophou musiek maak!
I love this song 🤗
Well done Christia!❤️
Pragtige dame ! mooi stem en mooi liedjie
Dis so mooi
Stunning ❤️
Een van my favourite braai songs!!!! Awesome tunes!!!!
Love jou en jou music❤
Brilliant!
Stunning!
amazing !!!!!!
Die was ons desember song gewees by die see... die meisie het ha longe uit gesing in die hilux! Cheers vir eers!
Love it❤
WOW.
baie lekker liedjie
Wow!!!!!!!!!! Love your song
Baie mooi liedjie.
Wow.... Wat 'n song en video! Well done!
Love it
Jou stem is AMAZING! Love die song!
Yup en sys mooi omgelooflik mooi sys my friendin so
Goeie Hell!!! By vere een van die beste songs wat ek in `n hele ruk gehoor het, jy moet nie ophou musiek maak nie !!
Beautiful!
Awesome girl good job
Stunning girl met n absoluut amazing stem!!
love it
Passievol!! Nooit gedink ek sou van n afrikaanse vroue sanger hou....but you the best!! Neva stop!! ❤❤
Wow! Love it!
Great song, cool cinematography, a fresh music video... Sets the bar much higher for other Afrikaans artists/songs. Well done. Congratulations!
- Jeanine (Nienkepien) -
Qohejep
Ek love die song soos 17 shots! 👌💕
Baie mooi stem. Mooi liedjie
❤jy mag maar lief jou song's
Rare talent! Hier kom nog baie!
Love it so much ❤️😍
Ma se Kinders dit is Amazing !!
Love love jou stem en songs!!!
Baie mooi, give us more!!!
Great. Hi from Croatia!
Jy is FENOMENAAL!!!!!
whoa Christia jy is nie net ongelooflik beautiful nie, maar n fabulous aktrise.... en jy KAN maar sing, dis 'n rare talent.
dis nou hoe n lyf moet lyk !!!!
Jy het n baie mooi stem, en die liedjie is mooi, mal oor dit!
Vir die eerste keer by Krone 6 gehoor en kon nie gou genoeg by die huis kom om te download nie... awesome... luvit...
WONDERLIK, ek is mal daaroor.
Well Done. Dis n bevange song!
17shots😊😊Dis awesOme❤
awesome liedjie baie goed hou aan en soek nog songs van jou
Lovit 😍
Regtig uitstekend goed.
kan so relate, dis n awesome song
Awesome Girl, Awesome song
Fantastiese song!!!! Dit is so `n legit liedtjie!!!
Absolute briljante music video wow wow wow welll done
Meisies sin altyd mooi
❤
So cool
Baie nice song, Christia ek love die song, hou so aan....
Absoluut stunning 💕💕
Love die lyrics. Slim geskryf!
Wow cool song love it
Jip, dis ‘n hit. Dis befok goed. Ek laaik die pogrammiering van die song.