Mwah! - "Sandra Prinsloo" ft. Elvis Se Seun
Vložit
- čas přidán 17. 10. 2013
- 'Sandra Prinsloo' is Mwah! se tweede enkelsnit (met gaskunstenaar Elvis Se Seun) van hulle debuut album: 'Waarvoor Wag Jy?'.
Die Album is nou beskikbaar op iTunes en in musiek winkels.
***
VIDEO KREDIETE:
Direksie, Kreatief & Post-produksie: Jacques Loots (Fathom Media - fathom.co.za )
Produksie Bestuur en Kamera werk: Gerrie Janse van Vuuren & Stew Booysen (Valo Pictures)
Redaksie: Wihan Ellmann en Israel Hotzhausen (Fathom Media - fathom.co.za )
Stilering: Suna Robberts (ImageBySuna - imagebysuna.co.za )
LIEDJIE KREDIETE:
SANDRA PRINSLOO (Fee-Fi-Fo-Fum)
H Ludik / F Skead / W Greeff - Samro
Programmering, produksie en meng: F Skead
Opname: F Skead / W Greeff
Greylead Record Studios
VIR MWAH!
Bestuur & Besprekings: Louis van Wyk (Music Profile Management musicprofile.co.za )
Publisiteit & Bemarking: Alishia van Deventer (Starburst Promotions)
mwahgirls.co.za
/ mwahgirls
/ mwahgirls
© 2013
***
Sony FS700 - Hudba
Dit is inmiddels pure camp.
Als ik een kroeg op 't Leidseplein zou hebben, dan zou dit elke dag voorbij komen, tot iedereen meezingt. Hilarisch nummer.
Afrikaans is befok.... Erg befok.... Lekker liedjie... Goed saamgestel... Lekker op die heupe!!! Ritmies op die ore
this is for me the best song in english and afrikaans as the beat is just amazing
First time Oupa van 60 kan luister na dit so mooi beautiful
I love this song!!!
Ek is mal oor hierdie song😁 Dis so mooi en julle stemme is pragtig! mwa
Me 7 years later...during lockdown 😪❤️❤️❤️mooi liedjie....🇳🇦from whk nam...🇿🇦
STUNNING!!!!!
Hierdie is die song waarop ons gaan partytjie die hele Desember!!!!!! Lekker man, lekker!!!!
Lekkerrr! Geluk almal betrokke en baie dankie girls vir n great shoot saam met julle! Boere Rock groete, Elvis se Seun
dit is baie mooi en jy elvis se seun dit is nie soekie nie dit is Emmie
OMW love die song!!!
Dit is echt genieten!
Yes. I'm still listening to this. In 2019. Soon to be 2020.
Welcome to 2020
Greetings from spain,song rocks......
Can you understand it...?
@@bilalaker8417doesn't need to, music is international.
love it!
Diie top treffer van hierdie dekade! N ware lirieke wonderwerk van n vrou
Danki vir als!
Daar gaan nie n dag verby waar ek nie die lied in my kop het nie!
I love this song 😍
Hierdie is die beste liedjie way bog ooit bestaan.
I LOVE it
Love this song.
jaa
its amazing
Luv die liedjie !!!
love this song and I can not stop listening to the song and it is the best music ever I have listen to
I love this song
love dit
Baie mooi song, een van my favourites!!!
Great stuff !!!! Love die song
Hello
Ek dink persoonlik julle song rock en julle hou afrikaans se naam hoog love dit !!!!!!!!!! Mense wat so lelik is vir geen rede kan hulle crappy comments vir hulle self los....dis om rede sulke mense nie hulle taal ondersteun nie dat die land verander na engels !!! en is waar dit is :(
I love it
Joline Bornman Wtf is wrong with u
Wow! Ek LOVE die song! :-)
Love die liedjie
sjoe dame,jyt ma net die mooiste oe.stunning
Love die song
Goodness gracious and great gulps of gravy! dis make a me wanna go backa to da afrika du sud!
Zeer goed gedaan! Gewoon Super geweldig! Doe zo voort!
Dankie vir vandag se poster van Ava 😊😊die mysie kind in graad 3
Love die song 😂❤
love it
Baie lekker. Groete uit NZ
Awsome liedjie wowwwwwwee
Ek love did, did is soo cool en die musiek is awesome
love the song#sandra prinsloo
Mal oor die song van julle. Regtig baie mooi. Afrikaanse dans musiek op sy beste* :)
very good .............fantastic
My beste song
Goooooooo!!!!!,Sandra
Bly n vibe maker👏😱👏
Ek hou van die song ek is afriekans love jou song🐾
Love die song Sandra prinsloo 🙂
Love it
Awesome song.😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍
you mia
superlike!
Lekker man lekker!
you are so awesome
Your voice is beautiful
Cool song.The ladies are beautiful.
Dis super awesome
mwah dis n gr8 song!
Stunning!!! Love it... verseker wat ons nodig het op die mark. Hou aan met julle goeie werk!!!
Tamesta totro die wejenta
🌺💐🌻🌼namesta. Jewel😍
Ek love die song ek sal hom oor en oor luister
danki vir lkr musiek by
Hierdie song is so mooi , mooi stem
baie lekker liedjie die. well done
awsome song
so mooi
Really fun to listen
Great!
Dis waar, ons almal luister nog steeds hierna #TheRealHouseWivesOfPretoria
dis nou vlipen mooi goose daai
Legit hierdie song gevind vir die eerste keer 2 weke terug. Die song is baie goed gedoen end die girls se dansies wys hul kan dans. Dis baie goed gedoen en ek is mal oor die song. Ek hoop die groep het bly musiek maak.....
brrrrr koud gewees gistraand ne, awsome show. dalview fiesta
love jou stem
Baie mooi
Lekker musiek ek love dit
Kyk van Ireland af bly baie mooi...
Nogsteeds my favorite....
SA
Mooiste meisies wat ek van weet
🥰😍
I like it.
Awesome song hou so aan
Die song is dope ek gaan elke dag die song speel
🎉and yes
Lekker club liedjie...
This song is very Popular in Poland
2019!
Really? That's awesome!
Baie cool, dames. Groete vanuit Engeland
Ek onthou, ek en my vriendin in 2020 sal altyd na die liedjie gelyster het as sy vir die naweek kom kuier het. Ons sal vir my ma-hulle altyd met die liedjie dans. My tannie se naam is Sandra en ons almal se vanne is Prinsloo.
beste song ooit
8 JAAR SINGLE. WAAR IS MY SANDRA PRINSLOO!
Wetie
Sy wag v jou op tinder
To nemá chybu!!!!
good song Mwah!
Love this song♥
Ffffrrrrrrrewwwwwww
Bbbbbhhh
F
Like die song😘🌷🌻🌺
Lekker tong in die kies lyrics... love the beat.
dis n fun song!
❤❤ ek like jou songs
big fan
super cool musiek
It's my favourite song you are singing very nice
Best song
I love the song!!
chrizanBezuidenhoufxxxxx78
chantelle viljoen riodufd
Tersia
Love yuo
stuning musiek dis al ek love jou in 7de laan jys n goeie akteur
Nadine is dit ni, in 7de laan
As dit sy is, ja ek love haar ook sys amazing
Mooi slagwerk lekkere steunslag en mooi gezongen grt uit Spijkenisse Nederland