Mwah! - 'Gee Gee Gee'
Vložit
- čas přidán 18. 05. 2013
- 'Gee Gee Gee' is Mwah! se eerste enkelsnit van hulle debuut album: 'Waarvoor Wag Jy?'.
Die Album sal vanaf Augustus op die rakke beskikbaar wees.
***
VIDEO KREDIETE:
Direksie & Post-produksie: Jacques Loots (Fathom Media - fathom.co.za )
Kinematografie & Produksie Bestuur: Gerrie Janse van Vuuren & Stew Booysen (Valo Pictures)
Redigering: Wihan Ellmann (Fathom Media - fathom.co.za )
Stilering: Suna Robberts (ImageBySuna - imagebysuna.co.za )
LIEDJIE KREDIETE:
Geskryf deur Waldo Greeff
Vervaardig deur Byron Kuntz
Uitvoerende Vervaardiger: Hugo Ludik
VIR MWAH!
Bestuur & Besprekings: Louis van Wyk (Music Profile Management musicprofile.co.za )
Publisiteit & Bemarking: Alishia van Deventer (Starburst Promotions)
mwahgirls.co.za
/ mwahgirls
/ mwahgirls
© 2013 Monster Music
*** - Hudba
Een van daai liedjies wat presies beskryf hoe jy voel wannneer jy self nie die woorde daarvoor het nie
Cdxc🆑♠♣♣♣
GREAT SONG EN ALBUM. JULLE MAG MAAR. !!!!!!!! TROTS TROTS SOOOOOOO TROTS AFRIKAANS
Fantastic song - makes me feel like dancing to it every time I listen to it
Afrikaans music just keeps getting better!
LOVE THIS SONG!!!!!!
Goed gedoen!! Hou van die liedjie.
Love it, hier van Australia
Tussen jou en my, this is a fantastic song. Greetings from England. Verby!
Heerlijk nummer! Groetjes uit Nederland :)
Toe het ek ook my hart verloor
What a song...
Well done amazing song!!!!!!!!!!!!!
love dit julle rock girls!!! love the voices!!♡♡♡
AWESOME!!!!!!!!
Wow!! What a video!!! Baie baie geluk julle!! Hierdie gaan nog groot gaan!!!
STUNNING!!!!
Ek LOVE dit julle....great work
Dankie mwah julle is super awesome
Baie mooi - getuig van talent. Gaan nog groot naam maak. Hugo skryf great songs. Well done
Ek love julle song dis die nommer 1 hit
Soms as ek ontsnap van di regte wereld dan luister ek di song... wens iemand kan so vimy sing hahaha, gee my net goosebumps
Dit is so cool ek love mwa
Stunning video girls, ek love elke stukkie daarvan!!! Snytjie, jys AMAZING!!!!
Awesome video,vocals,liedjieskrywer,en stunning girls!well done,great mense agter hierdie girls,n vars briesie in sa
love die song
Amazing Song
Wow!! Glad nie sleg nie!! Well done meisies!! :) Keep going!!
Ons moet 'n lekker rock song maak ! Sal werk ~!
Talent!!!
Ek dink van die 19, 405 views is 19,000 myne!! Julle is baie nice!!
JULLE GIRLS MAG MAAR SING. LOVE JULLE MUSIEK. JULLE IS GREAT. AWESOMENESS!!!!!
Beautifull 33
dis n baie mooi song!!!gaan denfentif een koop
Arletta.. oh please... ek ken hulle.. TALENT het hulle beslis...
darm is dit nou amper hulle sing awesome
Very catchy! :D
Dit klink great wag vir dit op tv. Julle kan maar hoor. Onthou mens kry altyd mtnse wat nie van iets hou nie. Haha thumbs up
baie mooi julle
Pragtig
Kan nie glo hoe geniet ek hierdie song hier uit Seattle uit nie.
well done girls !
harde handel
Ek is werklik beindruk. Stunning en laat my voel daar is weer n kwaliteit klank terug in Afrikaans...Is baie nuuskierig om te weet deur wie julle opgeneem het?
mooi julle
dis so n lekker liekies
Wow
Meisies julle mag maar sing! en musiek videos maak ;) well done!! Wag in spanning vir die album!
like jul baie
goeie song!!! groeten uit Nederland.
Jooc
Hulle is Di, 9 Julie by die Vryfees, 16h00 op die Blêrkas Verhoog en die aand saam Kurt Darren by die Kovsiekerk, 18h30.
Nice, baie vordering getoon van die vorige video en die een, as mens die nog so bietjie tweet kan dit dalk internationale mark tref. Want soos Gangnum bewys het, mense soek net lekker beat musiek, die woorde maak nie saak nie...maar vir ons suid-afrikaners kan die 'n lekker nuwe sokkie treffer word....
SA se spice girls!!
Kristen in sewende laan speel hier is
Jooc
Mal Sharp song!!
Impressive!!!
gee gee WP EZ
Hulle CD (en die song) is al beskikbaar op iTunes. Anders sal hulle CD vanaf einde Augustus op die rakke wees.
jaa man talana haha...!!
Byron Kuntz het die song opgeneem.
sal die album kry. waneer is jul op stage in bloem?
waar is die 3de meisie?wat het van haar geword?
Mwah
I want to marry like all three of them
dude!! get in line!! i call dibs...hahaha... no their singing is great!
Riaan Grobler I know one of the ladies you are calling stupid, shes a Merit award winner for all her subjects and probably has a better IQ than most people. Don't judge.
Clayton Bezuidenhout #friendzonedforlife
jeevadotnet #alreadymarried
Dit lyk of Talana mompel, Die ander twee is baie goed. Ek mal oor julle music.
Hulls is awesome
bedok mmmmmmmmmmmmmmmmmmmmm like
En so skud hulle 2
Hulle laat my dink aan ''The Veronica's"...baie goed...hulle gaan baie sukses bereik..
Die 3 vrou mense sing practitioners
Wait are they Dutch? :O
***** Oh! :OO
fabb4i2 afrikaans is the language most of us speak it here in south Africa
Nicoleq Haynes Oh! Wow I thought it was English.
Nicoleq Haynes yeah hey
maar so het ek ook my les geleer...
MOENIE OP HOU OM CZcams VIDEO'S TE POST NIE , dit kan julle ondergang kos. Sterkte great song !!!
And the hottest Babe in the group has left - WTF !!!
Great catchy pop song and beautiful singers!! I will have to look for it on iTunes. But I hope some day the whole world speaks English from birth. Nothing personal. It can be called Common Language so that no particular country gets to take credit for it.
Dit lyk of iemand besig is om met julle te peuter terwyl julle so op die grond lê en sing...
Jacques Potgieter is jou pa ñ loodgieter ?
Wtf ,I know nobody cares , but this song says it all , she ownes me over 80000 euros in 3 years but keeps dating idiots on thinder every week.............
who? One of these girls?
😎@@witwolf4641
Trampel Tieren!
MGTOW!
Kak
love die song