Gerald Fourie
Gerald Fourie
  • 7
  • 215 601
Vertel my pa (......of my seun)
Eerbetoon.
Foto's van enkele van ons helde van die Suid Afrikaanse Weermag wat die hoogste prys betaal het tydens die "Grensoorlog 1966-1989" word ingesluit in die video:
1 Lt. F Zeelie - Eerste offer - 23/6/1974
2 Sktr. Johan Kruger - Gewond, maar voort geveg - 8/12/1977
3 S/S. Danny Roxo - Dapperste van dapperes - 23/8/1976
4 Kpl. Hermann Carstens - Laaste offer van oorlog - 4/4/1989
5 Maj. Ed Every - Foto voor sy laaste vlug - 20/2/1988
6 2eLt. Piet Liebenberg - Cuvelai 31/12/1983
7 Puma 164 - Laaste foto - Kapt. P Velleman, 2eLt. N Osborne, Sers. D Retief,
+ 14 Rhodesiese makkers - Mapai 6/9/1979
8 Canberra 452 - Foto minute voor vlieenier deur grondvuur getref is en
vliegtuig neergestort het - Lt. W Marais, 2eLt. O Doyle -
14/3/1979
Genoemdes verteenwoordig meer as 700 makkers wat hul lewens destyds verloor het in diens van hul land in die stryd teen Kommunisme. Ons glo elkeen van hulle sou die woorde van hierdie lied aan geliefdes wou nalaat ter vertroosting.
Ons eer hul nagedagtenis. "Hoe kan ons....., nooit kan ons vergeet nie."
zhlédnutí: 2 692

Video

KHS 71 Matrieks 45 Reünie 2016
zhlédnutí 415Před 7 lety
Fotoflitse uit ons herinneringe - Klerksdorp Hoërskool 1971 Matrieks.
Geloftedag 16 Desember...
zhlédnutí 2,7KPřed 8 lety
Dieselfde GOD van Bloedrivier is steeds ons GOD vandag......
Suid-Afrikaanse Weermag: Ons was goeie kamerade
zhlédnutí 200KPřed 9 lety
Geen storielyn of bepaalde orde. Slegs gedagteflitse om weer onder die indruk te kom van wie ons was......... "We carry forward the memory of an amazing time in our lives When we proudly answered the Call of our country And served in the best defence force that Africa has ever seen...." - Skrywer onbekend. Soek jou pet, beret, boshoed. Hoofdeksels op en kom op aandag vir "Die Laaste Sinjaal" aa...
Rebellie 1914 Herdenkingsdinee Potchefstroom
zhlédnutí 1KPřed 9 lety
Rebellie 1914 Herdenkingsdinee Potchefstroom 3 Oktober 2014. Toespraak: Professor A.W.G. Raath. Ons is eer verskuldig aan ons helde van 1914. Hulle het onmenslike ontberings deurgestaan vir Vryheid en vir Reg gedurende die donker maande van volksverraad, ontnugtering, broederhaat en pyn. Ons dink aan hulle wat met hul lewens betaal het, bekendes en andere; ’n generaal de Wet wat, reg aan die be...
Die Rebellie van 1914
zhlédnutí 6KPřed 9 lety
Beknopte oorsig van gebeure tydens die Rebellie van 1914 in Suid Afrika. Weerstand onder Boere Afrikaners teen deelname aan die Eerste Wêreld Oorlog aan die kant van hul vyand van slegs twaalf jaar vantevore, naamlik Brittanje, en dit teen 'n goedgesinde staat, was algemeen. Die verradderlike verbreking deur Jan Smuts en Louis Botha van 'n geswore belofte tydens Vredesluiting by Vereeniging op ...
Rebellie 1914 2014
zhlédnutí 2,7KPřed 9 lety
Beknopte oorsig van gebeure tydens die Rebellie van 1914 in Suid Afrika. Weerstand onder Boere Afrikaners teen deelname aan die Eerste Wêreld Oorlog aan die kant van hul vyand van slegs twaalf jaar vantevore, naamlik Brittanje, en dit teen 'n goedgesinde staat, was algemeen. Die verradderlike verbreking deur Jan Smuts en Louis Botha van 'n geswore belofte tydens Vredesluiting by Vereeniging op ...

Komentáře

  • @PaoloCavestro-ey9bb

    Colonialism, Universalism, Globalism, Messianism, Milleniarism and Monotheism are the greatest horrors in history.

  • @PaoloCavestro-ey9bb

    Southafrica belongs to Zulu, Venda, Xhosa, Saan, Khoi-Khoi, etc, etc, etc not to White Anglosaxons and boers.

  • @deondannhauser8530
    @deondannhauser8530 Před 5 dny

    Ek was in daai dae daar het as n Sersant in die Burgermag klaar gemaak trots daarop.

  • @user-ye9yd1kb8h
    @user-ye9yd1kb8h Před 14 dny

    Whaaow😢 dit is goeie herriniringe,baie geleer 1SAI en 61 meg ja mis daai mooi flag

  • @willienortje6261
    @willienortje6261 Před 28 dny

    Ja die trots van ons land, het daar in gedeel, 1978 - 1980, 1 valskerm Btl. Dit het ons manne gemaak en is trots daarop

  • @AerialVision
    @AerialVision Před měsícem

    Baie waar woorde

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Před 2 měsíci

    1SSS 51SAI 53SAI 61Mech battalion Regiment ROR Regiment CTR Military veteran

  • @mary-janewill3489
    @mary-janewill3489 Před 2 měsíci

    Beste tyd van my lewe gewees

  • @antonvisagie5633
    @antonvisagie5633 Před 2 měsíci

    Sal dit nooit weer Sien

  • @magdasmit1349
    @magdasmit1349 Před 3 měsíci

    Née, die vlag bestaan nog, ons MOET hom net weer hys, kom wat Wil!

  • @firstcomment749
    @firstcomment749 Před 3 měsíci

    Ur legacy in the end is ur currency. The idea is not to live forever, but to create something that will. The things we do for ourselves are gone when we are gone. Things we do for others therefore remain ur legacy. Ur legacy in the end is the only currency, no one can take away from u.

  • @mariusstrydom3667
    @mariusstrydom3667 Před 3 měsíci

    Ek salueer al my mede troepe en dink veral aan die wat die hoogste prys betaal het. Groete uit New Zealand.

  • @janneethling6684
    @janneethling6684 Před 3 měsíci

    Baie dankie Gerald vir die video, ek het 75/76 my opleding gedoen 5 Sai en na drie maande na Angola en ek was trots op ons mooi land gewees, vandag n gemors, Hou goeie moed vriende.

  • @wijpke
    @wijpke Před 3 měsíci

    Ja die goeie ou dae ....ons het hard geveg Vir elektrisiteit en water en n sterk rand😊

  • @daleneoberholster125
    @daleneoberholster125 Před 4 měsíci

    Mag ons dit nooit, ooit vergeet nie. My man was in die Panster. Wonderlike trotse jare! Niemand kan die trots wegneem nie!!

  • @AndreWilken-nj7oz
    @AndreWilken-nj7oz Před 4 měsíci

    Trots Suid Afrikaans....manne met murg in hulle pype..

  • @lukasvisagie9513
    @lukasvisagie9513 Před 4 měsíci

    Dankie Gerald vir 'n uitstekende samestelling, vir wonderlike herinneringe van die beste weermag in die wêreld; OOIT!

  • @neelsgeldenhuys1440
    @neelsgeldenhuys1440 Před 4 měsíci

    Trots om in die beste van die wereld se weermagte te kon wees.

  • @collenfisher3635
    @collenfisher3635 Před 4 měsíci

    Proud to have served!!!!

  • @qa4898
    @qa4898 Před 4 měsíci

    Stuur hierdie vir Elon Musk. Dit is wat hy ontduik het. Hy moet verantwoording doen.

  • @ericusdaniel7890
    @ericusdaniel7890 Před 4 měsíci

    Ek was ook daar 42 jaar gelede .nou is dit my comrade .my bra en hosh tokkolos

  • @DebraLynneWright
    @DebraLynneWright Před 4 měsíci

    Beautiful compilation, Gerald. A Defense Force and soldiers of which we could be proud.

  • @user-ds3oh6qb5e
    @user-ds3oh6qb5e Před 4 měsíci

    Ja ons was beste te wereld wees lug tot ground en het bloed loop sweet het van af loop vir ons land to die lasted wat land weg gee het not weer reg kom niw

  • @user-ds3oh6qb5e
    @user-ds3oh6qb5e Před 4 měsíci

    Ja ons het lewe vir south Africa gee

  • @user-ds3oh6qb5e
    @user-ds3oh6qb5e Před 4 měsíci

    Ja ons was die beste n south Africa wees Baie trots ons weer weer mag en daar was dieplien wees ons south Africa African

  • @DaveDicksonPiping
    @DaveDicksonPiping Před 4 měsíci

    Lots of memories, good old days, so smart.❤

  • @edgarkassier-gb4nv
    @edgarkassier-gb4nv Před 4 měsíci

    Saluut aan Al ons ou weer mag lede. Toe het ons nog met trots geveg.

  • @pidotox
    @pidotox Před 4 měsíci

    Ich had ein kaneraden ....

  • @gabrielerasmus80
    @gabrielerasmus80 Před 4 měsíci

    Dankie Gerald Fourie dit was van die beste ek is self n ou soldaat berede vleuel infanterie geseende dag

  • @steveleroux6116
    @steveleroux6116 Před 4 měsíci

    Real solid hard training with real good leadership… vasbyt and afkak!😅 1979 Bokkop 1 SAI Bloemfontein

  • @betssteyn-vd9sq
    @betssteyn-vd9sq Před 4 měsíci

    My hart in flarde geskeur om my mooi land SA so te sien regtig huil nog elke dag oor SA ❤

  • @pierrevandyk9242
    @pierrevandyk9242 Před 4 měsíci

    Die knop sit hoog in my keel 😢 Bitter jammer van die verraad hoog op...

  • @cariennefdt6140
    @cariennefdt6140 Před 4 měsíci

    Wat n voorreg om in so n eens trotse Weermag te kon dien❤❤

  • @louisvanas4881
    @louisvanas4881 Před 4 měsíci

    Was daar...

  • @theunsswartz7934
    @theunsswartz7934 Před 4 měsíci

    Shaluut

  • @annetjiegomes163
    @annetjiegomes163 Před 4 měsíci

    So goed so mooi❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @bendewet2459
    @bendewet2459 Před 4 měsíci

    Watt mors van tyd en geld😢

  • @joeymatthysen5105
    @joeymatthysen5105 Před 4 měsíci

    🙏🙏😭😭😭❤

  • @boerplaas388
    @boerplaas388 Před 4 měsíci

    Ons land was n trotse sterk land Ek was daar . Vandag word ons land vertrap in alle opsigte. Ons eie leier het ons land verraai. Wat n jammerte.

  • @leahjane8849
    @leahjane8849 Před 4 měsíci

    I served in the sandf and can remember the total disipline and friendships I made then very good memories

  • @nigelwright6236
    @nigelwright6236 Před 4 měsíci

    What a great white army we defended and killed for what only to give it to the anti christ and look now fucked up

  • @nigelwright6236
    @nigelwright6236 Před 4 měsíci

    We where great until the anc ubbits took the country and fucked it up

  • @gideongouvs5559
    @gideongouvs5559 Před 4 měsíci

    Reg so ---- 1978 opgeroep 8 SAI basies Sluit staandemag aan JL INFANTERIE skool Oudtshoorn Oorgeplaas 44 valskerm battaljon 40 spronge (pampoen) 1981 tot 1988 aktiewe grensdiens Deur 4 "OPS" Ondersteun 32 Battaljon 1989 volle 10 jaar staandemag TOT VANDAG TOE HUIL EK ELKE DAG OOR DIE FOCKOP WAT ONS GELIEFDE SUID AFRIKA GEWORD HET

  • @whatisiname
    @whatisiname Před 4 měsíci

    It was so successful, all eventually for only the proud memories of what the country achieved against such overwhelming odds, always in our hearts you will live South Africa, dankie vir alles …

  • @lindaholtzhausen1539
    @lindaholtzhausen1539 Před 4 měsíci

    Wat n wonderlike land het ons nie gehad nie!😢😢😢😢😢 nooit nooit kan die gemors van vandag ooit vergelyk word met ons VOLK DIE SUID AFRIKANER se opleiding, orde, getrouheid en kammaraadskap nie! Saam het ons gestaan en geveg ons was nie vasgevang in n kleurgrens nie! Lank leef die VOLK VAN SUIDAFRIKA! ❤❤❤❤❤❤❤

  • @anchoragealaska3104
    @anchoragealaska3104 Před 4 měsíci

    Nice to see the real SA flag instead of the current Marxist one.

  • @hanstroskie4555
    @hanstroskie4555 Před 4 měsíci

    Baie dankie, God Bless

  • @elsabadenhorst9746
    @elsabadenhorst9746 Před 4 měsíci

    Die russiese term kameraad verag ek !! Jy moet maar by die EFF of ANC gaan in kruip tussen jou kamerade. Voertsêk !!

  • @marlenegreyling8620
    @marlenegreyling8620 Před 4 měsíci

    Bestaan die Vlossie (Flossie?) nog?

  • @robert-trading-as-Bob69
    @robert-trading-as-Bob69 Před 4 měsíci

    Nee, ons was nie kamerade nie. Die eerste les wat ek geleer het in die weermag, is dat ek 'n Engelsman is, 'n Rooi Rus, en 'n Kommunis, net omdat ek van Johannesburg is... So yeah, there was just hatred for everything not Afrikaans in the hearts of many Afrikaans soldiers who believed every bit of propaganda the National Party spewed out. From death threats to physical assaults and mental torture, the army sure was lekker for me personally!