RSG 100 - 104 FM
RSG 100 - 104 FM
  • 447
  • 882 770
Sterre en Planete-spanlede: Jim Adams
Jim Adams van Amerika is een van die lede van die Sterre en Planete-span. Hy vertel van sy loopbaan in ruimtetegnologie en hoe hy 'n hoë pos behaal het voor sy aftrede.
zhlédnutí: 1 083

Video

Sterre en Planete-spanlede: Lafras Smit
zhlédnutí 2,3KPřed rokem
Ons kuier by die amateursterrekundige en boer van die Vrystaat, Lafras Smit.
Sterre en Planete-spanlede: Willie Koorts
zhlédnutí 5KPřed 2 lety
Kyk agter die skerms na hoe Willie Koorts, een van die Sterre en Planete-spanlede, se werkswêreld lyk.
Kuns met kontant - Willem Botha
zhlédnutí 1,9KPřed 2 lety
Dit het vir hom oornag beroemdheid verwerf, maar 16 jaar later is sy naam dalk nie meer so sinoniem met die sangkompetisie, Idols, nie want vandag is hy ‘n gevestigde sanger, aanbieder en fotograaf. Hy geniet ook groot sukses met sy eie grimeerreeks en werkswinkels waar hy grimering-en haarwenke aanbied. Henco Kruger sê hy is nie ‘n geskikte kandidaat vir die grimering of die hare nie, maar Wil...
Arrie, die kankeroorwinnaar
zhlédnutí 177Před 2 lety
Soos gehoor in driesestig op RSG: Adriana (Arrie) Robinson is die afgelope 25 jaar 'n kankeroorwinnaar. Sy het klierkanker drie keer geklop! Albei haar ouers is oorlede aan kanker. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs dat sy en haar man bevoorreg is om 2022 se Cansa Hero of Hope Survivor and Carer te wees. Daar is soveel dankbaarheid in haar hart om kanker te kon klop.
Kuns met kontant - Elandré
zhlédnutí 5KPřed 2 lety
'n Mens is vinnig om te dink dat ‘n in-die-oomblik sosiale media video tot Elandré se oornagsukses gelei het. Die werklikheid is dat toe daardie oomblik aanbreek, het hy reeds baie harde werk en ure ingesit en sy lewe lank daarvoor voorberei. Henco Kruger en Elandré praat geldsake. Volgens astrologie en waarsêery, voorspel ‘n gaping tussen jou voortande baie rykdom en welvaart. Die gaping tusse...
Kuns met kontant - Anna Davel
zhlédnutí 1,2KPřed 2 lety
Budget smudget is ‘n term wat Henco Kruger by Anna Davel geleer het. In alle eerlikheid, wie in die lewe het ‘n begroting wat altyd klop? Anna Davel gesels oor klein genades soos om al jou skuld te kan delg. Sang en liedjieskryf is haar talente waarmee sy stories kan vertel, en sy kry dit altyd reg om met haar stories iemand êrens aan te raak. In hierdie episode vertel sy haar geldstorie. Verva...
Kuns met kontant - Juanita du Plessis
zhlédnutí 9KPřed 2 lety
‘n Woestynroos is ‘n vetplant, maar ‘n ander vorm van ‘n woestynroos is ‘n versteende mineraal wat oor millennia onder die sandduine van Namibië gevorm word terwyl niemand kyk nie. Juanita du Plessis is iemand wat stilweg, terwyl niemand gekyk het nie, ‘n gedaanteverwisseling ondergaan het vanaf ‘n woestynmeisie tot die grootste superster denkbaar. Vervaardig deur The Media Farm: bit.ly/tmfltkmk
Kuns met kontant - André Schwartz
zhlédnutí 2,1KPřed 2 lety
Na 30 jaar sit Henco Kruger en André Schwartz hulle kuier voort. In 'n openhartige gesprek praat André oor engele, gesondheid, loopbaanhoogtepunte, suksesse en mislukkings. Vervaardig deur The Media Farm: bit.ly/tmfltkmk
Kuns met kontant - Jo Black
zhlédnutí 4,1KPřed 2 lety
Voel jy die genade? Jo Black skryf al sy sukses toe aan genade. Uit hierdie gesprek met Jo besef mens dat alles in die lewe nie oor geld gaan nie. Kom vind uit wanneer en waarom hy sy fokus van geldmaak na herinneringe-maak verskuif het. Vervaardig deur The Media Farm: bit.ly/tmfltkmk
Kuns met kontant - Leah
zhlédnutí 1,2KPřed 2 lety
Sy is intelligent, ‘n begaafde sangeres, ‘n televisie-aanbieder, en het ook al bewys dat sy ʼn talentvolle akteur is. Leah weet wat sy wil hê, en daarmee saam kom die insig en die besef dat dit die moeite werd is om te wag vir goeie dinge. Sy glo dat tydsberekening alles is en dat alles op die regte tyd gebeur. Selfs ná haar hoofrol in die film, As Jy Sing, het haar loopbaan nie posgevat nie tot...
Kuns met kontant - Christel van den Bergh
zhlédnutí 1,4KPřed 2 lety
Christel van den Bergh wat jare lank op die kassie te sien was in die immergewilde sepie, Gertroud Met Rugby, het kykers enduit geboei tot haar laaste toneel wat onlangs uitgesaai is. Sy het die rol van Renate Greeff, die eksvrou van die Stryders-speler Simon Greeff, vertolk. Christel en die akteur wat die rol van Simon Greeff vertolk, David Louw, is verloof. Alhoewel Gertroud Met Rugby tot ‘n ...
Kuns met kontant - Bernice West
zhlédnutí 3,4KPřed 2 lety
‘n Mens is nooit te jonk om te begin nie. Bernice West is bewys daarvan dat ‘n mens op ‘n jong ouderdom ‘n uiters suksesvolle sangloopbaan kan hê, én van jongs af kan leer hoe om met geld te werk. Sy staan aan die begin van haar loopbaan, en Henco Kruger was aangenaam verras om te hoor hoe onafhanklik hierdie nuwe sangsensasie en liefling van die Afrikaanse musiekbedryf is - en dit alles op die...
Kuns met kontant - Jannie du Toit
zhlédnutí 1,2KPřed 2 lety
In die laat jare sewentig is daar liedjie-aande gehou tussen bekende vriende by ‘n huis in Pretoria. Die bekende vriende was Koos Doep, Coenie de Villiers, Anneli van Rooyen, Lucas Maree, Anton Goosen, Sonja Herholdt en Laurika Rauch. By daardie huis het die Musiek-en-Liriekbeweging begin. Dit was Jannie du Toit se huis. Dié gevierde sanger, liedjieskrywer en pionier van die Musiek-en-Liriekbew...
Kuns met kontant - Hykie Berg
zhlédnutí 3,3KPřed 2 lety
Kuns met kontant - Hykie Berg
Kuns met kontant - Nadia Beukes
zhlédnutí 1,2KPřed 2 lety
Kuns met kontant - Nadia Beukes
Kuns met kontant - Annie Malan
zhlédnutí 3KPřed 2 lety
Kuns met kontant - Annie Malan
Kuns met kontant - Rikus de Beer
zhlédnutí 3,1KPřed 2 lety
Kuns met kontant - Rikus de Beer
Kuns met kontant - Elvis Blue
zhlédnutí 2KPřed 2 lety
Kuns met kontant - Elvis Blue
Kuns met kontant - Coenie de Villiers
zhlédnutí 2KPřed 2 lety
Kuns met kontant - Coenie de Villiers
Kuns met kontant - Jakkie Louw
zhlédnutí 1,3KPřed 2 lety
Kuns met kontant - Jakkie Louw
Die Lipizzaners dans nou in die Kaap
zhlédnutí 473Před 2 lety
Die Lipizzaners dans nou in die Kaap
Gert se dans
zhlédnutí 586Před 2 lety
Gert se dans
Wêreld Radiodag - Hilandi du Toit
zhlédnutí 171Před 2 lety
Wêreld Radiodag - Hilandi du Toit
Wêreld Radiodag (Coenie de Villiers) - Deel 2
zhlédnutí 194Před 2 lety
Wêreld Radiodag (Coenie de Villiers) - Deel 2
Wêreld Radiodag (Coenie de Villiers) - Deel 1
zhlédnutí 165Před 2 lety
Wêreld Radiodag (Coenie de Villiers) - Deel 1
Gerby se vinnige carpaccio
zhlédnutí 519Před 2 lety
Gerby se vinnige carpaccio
Bardy Badenhorst en Irie die pitboel-kruis se skaatsplankavontuur
zhlédnutí 899Před 3 lety
Bardy Badenhorst en Irie die pitboel-kruis se skaatsplankavontuur
Nuwe spanlid vir Sterre en Planete
zhlédnutí 2,5KPřed 3 lety
Nuwe spanlid vir Sterre en Planete
Fritz skiet uit met musiek op RSG
zhlédnutí 1,6KPřed 3 lety
Fritz skiet uit met musiek op RSG

Komentáře

  • @CobusBlignaut
    @CobusBlignaut Před 26 dny

    JJ vertrou dit gaan good dankie Vir al jou raad, Marianne

  • @SharidhaSlingers-nc6un

  • @mrsdoubtfire534
    @mrsdoubtfire534 Před měsícem

    Wow!!

  • @hgawler3027
    @hgawler3027 Před 2 měsíci

    Kyk asb die Sterre. Ek woon in Danabaai, Mosselbaai. Ons was nou 11 Mei 2024 18h45 buite en die Sterre was horizontal in n baie baie lang ry ************** ek het ingekom om my kamera te kry maar toe is dit weer weg. Dit het gelyk of die lang ry met Sterre beweeg het na n grootter Ster en daarin verdwyn het. Dit was baie baie vreemd. Hannetjie Gawler

  • @christophermcewan-np1qs
    @christophermcewan-np1qs Před 2 měsíci

    Iris het selfmoord verpleeg. Nie die regte ding om te doen.

  • @marynajamison2607
    @marynajamison2607 Před 4 měsíci

    Baie Interesand...Baie Dankie.❤❤❤😊

  • @marynajamison2607
    @marynajamison2607 Před 4 měsíci

    Dis Asemrowend.....

  • @ceceliagrgin8324
    @ceceliagrgin8324 Před 4 měsíci

    Such a pity that lots of the family treasures especially as used to be on the dining room table and sideboards, have been taken by the government somewhere for "safekeeping " !!! I attended these tours often, but the last time I was hugely sad and disappointed. So, it's not correct to say the house's contents are exactly as Sammy wished. 😢

  • @lizellepretorius6458
    @lizellepretorius6458 Před 6 měsíci

    Ek wens so die fantastiese pragtige orrel in Pietermaritzburg se Stadsaal kan oorgedoen en herstel word. Dis n fantastiese orrel gewees maar soos die res van die land is dit sleg afgeskeep en kan ook nie meer speel nie. Ek het as skoolkind op daardie einste verhoog in Pmb Stadsaal saam die orrel en Natal se Jeug orkes koor gesing en ook saam die Pmb Musiekskool orkes viool gespeel saam met die orrel. Ek wil net huil as ek Pmb se ou videos kyk wat hul van die orrel geneem het toe hy nog in werkende toestand was. Ek het groot geword met daardie orrel en my Mamma en ek het BAIE orrel uitvoerings daar bygewoon. Die goeie ou dae! RSG se konsert was absoluut fantasties! Ek sal ook graag wil weet of daar nie n volledige video is van die konsert? My Mamma en ek het na die lewende uitsending geluister en die herhaling ook geluister. Ons kan nie genoeg daarvan kry nie. Wens ek kon so bevoorreg gewees het om my 84 jarige Mamma te kon vat om saam my die konsert by te kon woon. RSG is tops!!!!! ❤

  • @lizaanisaacs5423
    @lizaanisaacs5423 Před 6 měsíci

    Js Awesome meisie..1 uit 'n miljoen..GODS BLESSINGS ALWAYS BE UPON U❤❤❤❤

  • @lafrasmoolman802
    @lafrasmoolman802 Před 7 měsíci

    go BrendanJY ROCK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! MAL OOR JOU

  • @bigmassive
    @bigmassive Před 8 měsíci

    Jis, maar Hykie het 'n klomp energie!

  • @bigmassive
    @bigmassive Před 8 měsíci

    Lekker gesprek.

  • @bigmassive
    @bigmassive Před 8 měsíci

    Äs jy iets tweede-hands koop beteken dit dat iemand anders reeds duur daarvoor betaal het." - Ek gaan dit gebruik van nou af.

  • @bigmassive
    @bigmassive Před 8 měsíci

    "As ek iets nuuts koop, maak ek seker dat ek dit nooit weer hoef te koop nie." - Baie goeie advies!

  • @bigmassive
    @bigmassive Před 8 měsíci

    Wat is die ander twee stappe na 'n goeie besigheids plan?

  • @bigmassive
    @bigmassive Před 8 měsíci

    Aitsa. Dit was 'n lekker gesprek om na te luister.

  • @henryberry1700
    @henryberry1700 Před 8 měsíci

    Please let me know what the name of the program's theme music is called. Thank you.

  • @audreygoosen7685
    @audreygoosen7685 Před 8 měsíci

    Mooiste mooi stem

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Před 9 měsíci

    Liewe Annatjie jy het so n transformasie ondergaan ek het jou eers nie erken.....Jy het mooi gevorder in jou loopbaan....Jy het té góu volwasse geword....te min kind gewees dink ek......xxxx

  • @berlinedejager6310
    @berlinedejager6310 Před 9 měsíci

    EK HOU VAN JOU MAAR ASB STEEK DAI HARE VAS WAT SO PLA IN JOU MOOI OE❤

  • @theokusters7491
    @theokusters7491 Před 9 měsíci

    Ik bekijk laatste tijd veel videos over zuid afrika en Afrikaans. Zo ook de muziek en in het bijzonder van Juanita. Juanita: je bent een geweldig artiest en persoon. Groeten uit Canada.

  • @lieselengelbrecht258
    @lieselengelbrecht258 Před 10 měsíci

    Waar kan ek Duikersbaai radioverhaal, episode 1 tot 5 opvang

  • @CaRLaiTJiE
    @CaRLaiTJiE Před 10 měsíci

    Ons het vandag terug gegaan vir nog 'n toer en was so teleurgesteld met die toergids. Hierdie tannie het altyd die beste toer aangebied. Die man wat die toer vandag aangebied het het nie 'n idee gehad waarvan hy praat nie.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 10 měsíci

    Die man is uniek, geskape deur God😊❤

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 10 měsíci

    Ek bly ook positief ja, ek is ook teen boelies, die Here stap saam met n mens wanneer dit goed en sleg gaan, hou baie v die man se sieninge v die lewe😊❤

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 10 měsíci

    Geduld is moeilik, ja, mooi boodskap

  • @meisiegrobler319
    @meisiegrobler319 Před 10 měsíci

    Absoluut ñ pragtige vrou

  • @user-bd7wo7rc5l
    @user-bd7wo7rc5l Před 10 měsíci

    madam juanita its so preety and talented

  • @user-sw8te8cc3v
    @user-sw8te8cc3v Před 11 měsíci

    Die progam bly maar net Bai gpeod dankie julle Moet weer a nuwe. Boek uiitbring asb hou net aan

  • @rockrabbitt
    @rockrabbitt Před 11 měsíci

    Is what they speak Afrikaans ? Sounds a bit similar to Dutch,to me.

  • @anettekarsten7328
    @anettekarsten7328 Před rokem

    Oee Hykie jy is n voorbeeld vir ons almal. Wanneer kry ons jou boek wat ons leer oor finansies en leierskap. Seenwense

  • @im_kstelle
    @im_kstelle Před rokem

    Your so handsome❤ your voice like a heaven❤ we love you ELANDRE🤍🥰

  • @aubreylodewyk3732
    @aubreylodewyk3732 Před rokem

    I looovvveee this lesson. Carla is a wonderful teacher.

  • @SharonShaw816
    @SharonShaw816 Před rokem

    😎 Goeie naand. 👑🌼

  • @SharonShaw816
    @SharonShaw816 Před rokem

    😎

  • @SharonShaw816
    @SharonShaw816 Před rokem

    😎

  • @lethukuthuladerrick5522

    I love this program, it's been years listening it.

  • @juneupton5605
    @juneupton5605 Před rokem

    Duncan says the song Charlie is about a dog but the song writer Patrick says it’s about a real man.

    • @ClassicRockFilms
      @ClassicRockFilms Před 11 měsíci

      its was about Patrick's partner Charles Coetzee - Lady Marmalade was their cat

  • @user-wf8uo4fg2y
    @user-wf8uo4fg2y Před rokem

    Ek verskaf produkte aan ELVIS BREW, en dit is die grootste plesier om saam met sulke wonderlike mense te werk. Rina is ook TOPS!

  • @heidigudrunweber
    @heidigudrunweber Před rokem

    AFRIKAANS

  • @godfreyberry1599
    @godfreyberry1599 Před rokem

    Beautiful, simple and homely - mirrored a few of the wonderful qualities of the Transvaal Boer Republics greatest leader.

  • @dennysmith7862
    @dennysmith7862 Před rokem

    Willem.... Jy't n baie nice stem... Maak dit maklik en plesierig om na te luister... Dankie baie... Mooiloop...

  • @violettesol4735
    @violettesol4735 Před rokem

    Me encantaría que tuviera subtítulos este vídeo, aunque fuera en inglés. Porque puedo traducir el Afrikaans escrito, pero hablado no! Traté con un traductor de voz, pero traduce palabras o frases sueltas (a veces con sentido, pero la mayoría de veces sin sentido). Eso sí, puedo decir también como otras de sus fans, que me encanta su voz, y así es. Me encanta esa voz profunda, así solo esté charlando. Pero me encantaría saber lo que dice esa entrevista. Porque cuando estuve tratando de traducir: regresando, avanzando y deteniendo continuamente el vídeo, me di cuenta de algunas expresiones faciales de Elandré, y en una expresión en especial parece que está hablando sobre algo serio, porque suspiró y tragó saliva y su expresión fue de mucha emoción (como si se le hubiera hecho un nudo en la garganta). No soy experta profesional en detectar expresiones faciales, pero si de forma intuitiva se me da detectar emociones. Y por sus expresiones faciales, percibí que Elandré es una persona muy sensible y transparente.🥰💓👍🏻

  • @hannelierossouw6034

    Bernice, jy het so veel Sèening van bo af gekry. En jy is Pragtig jonk ook. GOD BLESSING YOU 🙏🙌🙌🙌🙌🙌🤗🤗🤗🤗🤗🤗

  • @emmerentiagroenewald3694

    Is al julle artikels oud? Waar kry ek hierdie week se RSG op my tablet? Assblief... Kan nie die radio oral rond dra nie....bly saam met mense....

  • @zirkiafigueira5116
    @zirkiafigueira5116 Před rokem

    Wanneer is die sluitingsdatum van die drama kompitisie Vir 2023.

  • @neilexteen8643
    @neilexteen8643 Před rokem

    Geniet my met die storie

  • @sylviahurst8084
    @sylviahurst8084 Před rokem

    I watch you every day and night ❤❤

  • @sylviahurst8084
    @sylviahurst8084 Před rokem

    English please ❤