Kuns met kontant - Willem Botha

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 07. 2024
  • Dit het vir hom oornag beroemdheid verwerf, maar 16 jaar later is sy naam dalk nie meer so sinoniem met die sangkompetisie, Idols, nie want vandag is hy ‘n gevestigde sanger, aanbieder en fotograaf. Hy geniet ook groot sukses met sy eie grimeerreeks en werkswinkels waar hy grimering-en haarwenke aanbied. Henco Kruger sê hy is nie ‘n geskikte kandidaat vir die grimering of die hare nie, maar Willem Botha verskil ten sterkste. Hy sê hy kan wondere verrig met min tot geen hare! In hierdie episode deel Willem Botha sy geldwenke.
    Vervaardig deur THE MEDIA FARM: bit.ly/tmfltkmk
  • Zábava

Komentáře • 3

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 10 měsíci

    Die man is uniek, geskape deur God😊❤

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 10 měsíci

    Ek bly ook positief ja, ek is ook teen boelies, die Here stap saam met n mens wanneer dit goed en sleg gaan, hou baie v die man se sieninge v die lewe😊❤

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 10 měsíci

    Geduld is moeilik, ja, mooi boodskap