Kuns met kontant - Hykie Berg

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 26. 04. 2022
  • Hy het begin as Darius du Buisson in Egoli: Plek van Goud, en later groot bekendheid verwerf as Conrad Bester in Binnelanders. In 2011 het hy die vierde Suid-Afrikaanse Survivor-kompetisie gewen. Hy vertel vir Henco Kruger hoe hy sy R1 miljoen-prysgeld bestee het, en hoe moeilike uitdagings as kind hom sterk gemaak het om vandag ‘n suksesvolle skrywer, akteur, motiveringspreker en entrepreneur te wees. Sy drie boeke, My Stryd Met ADHD, Ultimate Survivor, en My Storie Van Hoop was topverkopers. Hykie deel sy storie van geld, en ook sy storie van hoop.
    Vervaardig deur The Media Farm: bit.ly/tmfltkmk
  • Zábava

Komentáře • 3

  • @anettekarsten7328
    @anettekarsten7328 Před rokem

    Oee Hykie jy is n voorbeeld vir ons almal. Wanneer kry ons jou boek wat ons leer oor finansies en leierskap. Seenwense

  • @bigmassive
    @bigmassive Před 8 měsíci

    Jis, maar Hykie het 'n klomp energie!

  • @faniecremer4899
    @faniecremer4899 Před 2 lety +1

    SKITTEREND!!!!