Antoinette Pienaar op Theefontein video 1

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 14. 06. 2024
  • Vandag nooi ons jou om saam met Bruis by Antoinette Pienaar in haar Klein Wit Huisie op Theefontein in die Karoo te gaan kuier. Sy vertel ons meer van dié huisie, of haar hawe soos sy dit noem, waar sy vir 23 jaar saam met oom Johannes gewoon het voordat hy oorlede is. Sy wys ons ook die bene van ‘n kameelperd wat in die dak hang terwyl ‘n beesstert op die stoof prut.

Komentáře • 8

  • @madeleindiedericks7020
    @madeleindiedericks7020 Před 20 dny +2

    Ag, dit klink so lekker daar waar jy bly

  • @lyndadelport8322
    @lyndadelport8322 Před měsícem +2

    Lief hierdie vrou so.Kam heel dag net sit en luisyet na haar stories.Iemand wat styf Langs die natuur leef.

  • @edmundbasson8497
    @edmundbasson8497 Před 25 dny

    Shitttttt Annemarie jy is en bly n legend.... Ek het my G-d ondek met jou wysheid, dankie! Baruch HaShem ✡️

  • @fransbotha4641
    @fransbotha4641 Před 16 dny +1

    Ai, so gelukkig, tevrede met haar huisie. Lekker blyplekkie. O, lekker roosterkoeke.

  • @tillaoosthuizen3201
    @tillaoosthuizen3201 Před 20 dny

    Dankie vir die in nooi in jou lewe en huisie. Kannie wag vir meer asb

  • @TheaGroenewald
    @TheaGroenewald Před 19 dny

    Jy sing baie mooi . Wanneer sing jy weer

  • @LizabettRusso
    @LizabettRusso Před 3 dny

    Can someone please translate these videos with Antoinette?

  • @elnaferreira8418
    @elnaferreira8418 Před 18 dny +1

    Ek hoor die kokkewiet..... stem vd natuur..