Die Snowpeak M50 semi-outomatiese luggeweer

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 4. 12. 2023
  • Snowpeak luggewere is 'n nuwe produk wat pas in Suid-Afrika bekendgestel is en deur R&S Traders ingevoer word. Dit skiet uiters akkuraat en die ideale oefen-geweer. Lees die volledige artikel in die Desember-uitgawe van Wildland nou digitaal beskikbaar by www.wildlandmag.co.za Kontak R&S Traders op 011 918 6861 vir pryse en meer inligting

Komentáře •