STRAATLIGKINDERS - GOLIAT

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 20. 08. 2024
  • Available on all streaming platforms
    Apple Music - itunes.apple.c...
    Spotify - open.spotify.c...
    Directed and Edited by Bouwer Bosch
    Cinematography and grading by Werner Botha
    Set Design - Kara du Toit
    Assistent - Wesley van der Westhuizen Thank you for watching, please subscribe to support the channel.
    Connect on other platforms:
    Website: www.bouwerbosch...
    Facebook: / bouwerbosch
    Instagram: www.instagram....
    Twitter: / bouwerbosch
    TikTok: www.tiktok.com...
    Spotify: open.spotify.c...
    Apple Music: / bouwer-bosch
    Deezer: www.deezer.com...
    Soundcloud: / bouwerbosch
    Bookings: info@bouwerbosch.co.za
    #BouwerBosch

Komentáře • 67

  • @marcobasson4099
    @marcobasson4099 Před 5 lety +60

    Daar is baie simbolisme in die video en ek love dit. Jy kan bv die verskillende soorte kerk mense kry. Die ou oom luister objektief en neem in ag Bouwer se opinie terwyl sy vrou haar eie opinies het en niemand sal haar oorreed nie. Die couple stem net saam met alles sonder om waarlik te verstaan wat hulle meer saam stem. Die ou voor kyk na sy horlosie wat beteken hy voel geforseer om daar te wees. Die ander een voor kyk rond na ander, wat wys hy vorm sy Christenskap gebaseer op wat ander doen. Laastens die een met die bybel oefen sy geloof sterk uit tot die punt waar dit as te veel beskou kan word. Bouwer is ook 'n tipe kerk mens en die een wat ek die meeste meer resonate: Bouwer glo in God maar hy bevraagteken die struktuur wat opgestel is deur geloof. Hy sê woorde wat meeste bang is om te sê oor die stigma wat opgestel is dat Christenskap perfek is en niemand mag dit bevraagteken of verander nie. Hy is net so lief vir God soos enige ander mens hy lig net sy opinie oor die goed wat hy nie verstaan nie. NF 'n bekende rapper het gesê "church is where I found God, but it's also where I learned to judge". Hierdie video som dit perfek op, mense in die kerk beoordeel te vinnig mense wat nie soos hulle glo of dink nie... Kwaliteit video Bouwer

    • @loedolffvandermerwe2448
      @loedolffvandermerwe2448 Před 5 lety +3

      Marco wat jy sê is baie waar. Jy sien simboliek mooi raak. As ek by jou kan bylas wil ek net sê daarom is dit so belangrik om 'n kerk te kry wat by die Woord bly. Geen kerk is perfek nie maar die Woord van God is. 'n Kerk wat so na aan die Woord bly is die beste plek vir my en jou om te wees.

  • @hopefilled5856
    @hopefilled5856 Před rokem +4

    Die eerlikheid is aansteeklik... Dankie dit is meer "werd" as 'n 1000 hoogs teologies korrekte preke, want dit kom uit die hart uit en vat aan die siel...🙏

  • @rynovanwijk910
    @rynovanwijk910 Před rokem +1

    Die song het my gered... Dankie

  • @ZzrzZ2012
    @ZzrzZ2012 Před 2 lety +1

    Dankie vir gistraand, 08 oktober 2021 railway cafe 👌

  • @mathysscheepers7007
    @mathysscheepers7007 Před 7 měsíci

    Pragtig!

  • @dylanvandermescht2733

    Love die song

  • @davidbrowne4757
    @davidbrowne4757 Před 2 lety

    Lekke manne

  • @louwa9867
    @louwa9867 Před 4 lety +1

    Baie goeie song. Ek glo God sal vir Satan kan vergewe. Maar God ken Satan se hart en hy weet hy sal nie 'repent' nie, daarom vergewe Hy hom nie. God is geregtig en daarom vergewe hy Satan nie, net soos baie mense wat nie hul sonde wil bely nie. Bouwer jou musiek en karakter het my op die pad gehou deur my donkerste tye toe alles en almal om my fake was. Baie dankie. LIEFDE WEN

  • @jurgensmoolman7089
    @jurgensmoolman7089 Před 2 lety

    wie se stem is dit? is bevange tune!

  • @MrDota101
    @MrDota101 Před 5 lety +12

    Here staan nader,
    Ek wil met Jou praat.
    Daar is twyfel in my hart
    En ek wil hoor of jy dit verstaan?
    Kom ons wees eerlik.
    Ek sukkel om Jou te verheerlik.
    Eks ‘n sondaar en ‘n dienaar,
    Wat kom eerste in Jou oë?
    Soveel reëls stoot my weg.
    Als wat seer maak is mensgemaak.
    Dit kan tog nie wees nie
    Jy het [dan als?] verkeerd gelaat.
    Dis hel om te vra,
    Maar sal Jy ooit die duiwel kan vergewe?
    Soos Jy ons vergewe?
    Vra maar die Kerk,
    Ek glo nog dat ek ok is.
    Vra maar vir Judas,
    Ek twyfel ook nog of ek ok is.
    Vra maar die Kerk,
    Ek glo nog dat ek ok is.
    Vra maar vir Judas,
    Ek twyfel ook nog want...
    Soms is ek Dawid,
    Soms is ek Goliat.
    En soms is ek Abraham,
    Soms is ek Isak.
    Here hoor my stem.
    Hoor my bewende ellende.
    Ek kap drie spykers in Jou kruis
    En steek die hammer weg in my hart.
    Ek verdien nie Jou genade nie.
    Hoe moet ek glo soos ‘n kind,
    Sonder om Jou te oordink?
    Ek verstaan nie altyd Jou woorde nie.
    En Jou hart nog minder…
    En Jou hart nog minder…
    Vra maar die Kerk
    Ek glo nog dat ek ok is.
    Vra maar vir Judas,
    Ek twyfel ook nog of ek ok is.
    Vra maar die Kerk
    Ek glo nog dat ek ok is.
    Vra maar vir Judas,
    Ek twyfel ook nog…
    Want soms is ek Dawid,
    Soms is ek Goliat.
    Ek wil uit brand want,
    Ek wil lig wees!
    Soms is ek Abraham,
    Soms is ek Isak.
    Ek wil uit brand want,
    Ek wil lig wees!
    Soms is ek Dawid,
    Soms is ek Goliat.
    Ek wil uit brand want,
    Ek wil lig wees!
    Soms is ek Abraham,
    Soms is ek Isak.
    Ek wil uit brand want,
    Ek wil lig wees!
    Soms is ek Dawid,
    Soms is ek Goliat.
    Ek wil uit brand want,
    Ek wil lig wees!
    Soms is ek Abraham,
    Soms is ek Isak.
    Ek wil uit brand want,
    Ek wil lig wees!

  • @supremelurker
    @supremelurker Před 5 lety +9

    On repeat in my Spotify playlist...love it.

  • @philipkoster648
    @philipkoster648 Před 5 lety +10

    Ou Bouwer, dit sal gaaf wees as jy die lyrieke kan post, vra groot asseblief. Dink dis my nuwe gunsteling liedjie.

  • @WesleyWestMusic
    @WesleyWestMusic Před 5 lety +14

    Jitte, dis diep en eerlik! Well done!

  • @ludriqsnyman7435
    @ludriqsnyman7435 Před 5 lety +7

    Jy sê wat baie mense nie kan nie. Amazing.

  • @rickv2629
    @rickv2629 Před 5 lety +8

    Dankie dat jy nie komersieel is nie Bower! Julle sing 'n lied wat my hart al vir jare sing! Dis moeilik soms, maar híér vind ek aanklank.

  • @joanieredelinghuys1721
    @joanieredelinghuys1721 Před 5 lety +4

    Hierdie is fantasties! 💕

  • @dylanmeyer3083
    @dylanmeyer3083 Před 5 lety +5

    Baie nice. Dis soms so moeilik om opreg te lewe, maar God ken ons harte❤️

  • @burgerterblanche2471
    @burgerterblanche2471 Před 5 lety +8

    Eerlikheid al maak dit seer. Dankie hiervoor.

  • @MrJono89
    @MrJono89 Před 5 lety +3

    Love die song! Straatligkinders for life!

  • @tariendinkelmann8352
    @tariendinkelmann8352 Před 5 lety +5

    Hoendervleis mooi! Love love love dit! 👏

  • @mesdamesviljoen3755
    @mesdamesviljoen3755 Před 5 lety +2

    What a song, well done

  • @legion5342
    @legion5342 Před 5 lety +5

    Masterpiece!!

  • @Boeta_
    @Boeta_ Před 5 lety +1

    Die gee my hoendervleis!Great song guys!🧡

  • @jacuscoetzee3832
    @jacuscoetzee3832 Před 5 lety +5

    Bra jy maak awesome Musiek! Jou woorde is so waar. Hou asb aan en laat mense dit hoor!

  • @IdeesVolVrees
    @IdeesVolVrees Před 5 lety +7

    Lekker manne. Well done.

  • @susandewet9490
    @susandewet9490 Před 5 lety

    Beslis een van die BESTE SONGS OOOOOOOIIIIIIITTTTTTTTTTTTTTT!!!!!!!!!!!

  • @coreenhasie123
    @coreenhasie123 Před 5 lety +3

    Awesome julle! 10 jaar later en nog cooler as ooit.

  • @GerhardBritz
    @GerhardBritz Před 5 lety +6

    Awesome song! Well done julle! 🙌

  • @hendroemuller2093
    @hendroemuller2093 Před 5 lety +2

    AMAZING!!!!!!! ❤ ❤ ❤ ❤ ❤
    Super diep en laat n mens rrg dink en connect rrg goed met die song 😱😰😰
    Asemrowend!!!!!!

  • @dieBrode
    @dieBrode Před 5 lety

    Flippen great song!!!!!!

  • @eternalifecreations25
    @eternalifecreations25 Před 4 lety +1

    "Als wat seermaak is mensgemaak"

  • @jeffaffa2370
    @jeffaffa2370 Před 5 lety

    Kêrels!!!! Hoendervleis all over! Awesome werk, sjoe.

  • @JERRYGOODE
    @JERRYGOODE Před 5 lety

    Nie bad nie boys! Glad nie bad nie! Something new is altyd good

  • @philliprabie2375
    @philliprabie2375 Před 5 lety +1

    Jislaaik! Nice!

  • @iamofficial821
    @iamofficial821 Před 5 lety +1

    Jis, Cinematography is
    excellent guys. Well done !! Love this and great track 🙌🙌🙌

  • @SuneOli4
    @SuneOli4 Před 4 lety

    Een van my nuwe gunstelinge!

  • @devilrazor1596
    @devilrazor1596 Před 5 lety +1

    Love it guys 🔥

  • @es5078
    @es5078 Před 5 lety +2

    uploaded op my pa se b-day . Cool

  • @anzeljoubert7975
    @anzeljoubert7975 Před 5 lety

    Love dit!

  • @rianaentwistle2499
    @rianaentwistle2499 Před 5 lety +1

    I likes it a lot!

  • @eugeniebadenhorst1723
    @eugeniebadenhorst1723 Před 5 lety

    pragtig

  • @chriscoetsee7351
    @chriscoetsee7351 Před 5 lety

    ❤LIEFDE WEN!❤

  • @juanpierreankiewicz1690

    Nuwe everydaysong hier😍

  • @jacquesvermeulen7105
    @jacquesvermeulen7105 Před 5 lety +2

    Sjoe. Ek kan so saamstem!

  • @denisestoltz7163
    @denisestoltz7163 Před 5 lety

    Flip, ek love dit.

  • @quietstranger7178
    @quietstranger7178 Před 5 lety

    @ BouwerBosh Thanks vir die een, en n paar ander ook. Komplimente aan jou band ook. Ek wens om Julle almal eendag te ontmoet.

  • @garth5000
    @garth5000 Před 5 lety

    great song guys! epic video!

    • @bouwerbosch
      @bouwerbosch  Před 5 lety

      BROOOOO!! thanx dude, means a lot coming from you!! lets jam some stages soooon together guy!

    • @louwa9867
      @louwa9867 Před 4 lety

      Mmmmm. A Garth Barnes / Bouwer Bosch colab! EPIC. It's just an honor posting here!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před 5 lety

    Lekker

  • @riek306
    @riek306 Před 5 lety

    Soms is ek David, soms is ek Goliat

  • @seanellerbeck8478
    @seanellerbeck8478 Před 5 lety

    Flippen nice song julle!!

  • @francoismaritz89
    @francoismaritz89 Před 5 lety +1

    B, dankie. Soveel in een. Dalk is hierdie die manier om die Stories op 'n kontemporere manier aan te bied. Eks seker baie vra wie was Abraham, Isak, Dawid, Goliat, Judas en wie die kerk veronderstel is om te wees... Jy sit ook die vraag van twyfel op die nagmaalstafel... En dan breek jy die lig metafoor oop met uitbranding... Energie wat verplaas van die een vorm na die ander... Soveel in een...

  • @nowhejekdbe
    @nowhejekdbe Před 5 lety

    Nice

  • @kevinrussell6089
    @kevinrussell6089 Před 5 lety

    rerig n baie nice song julle..

  • @johnathanjonker4386
    @johnathanjonker4386 Před 5 lety +5

    Wens julle kon vir altyd jonk wees

  • @adriaanvandenberg8278
    @adriaanvandenberg8278 Před 5 lety +2

    Befokte tune!

  • @Dowitoz
    @Dowitoz Před 5 lety

    Skiet my 3.0

  • @ianpaterson1446
    @ianpaterson1446 Před 5 lety +1

    Wonder how long it will be before Kurt butchers it. Great song.

  • @AbutiMonander
    @AbutiMonander Před 5 lety

    Julle is alles

  • @wesselschuurman
    @wesselschuurman Před 5 lety

    As julle van Bouwer se das hou, check dit uit: thetiekeeper.com/collections/floral-ties/products/copy-of-the-red-disa

  • @nadinebotha1221
    @nadinebotha1221 Před 5 lety +1

    Nee hierdie liefjie is nou opgemors. Ek love die acoustic version soveel beter.
    Ek huil sommer.