KSM Erediens | 28 Jul. | Wat maak jou gelukkig: Die proses (Fanie Venter)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024
  • Ons is vandag by die tweede tema in ons reeks: Wat maak jou gelukkig. Vandag praat ons, vanuit Jesus se beroemdste preek, oor die proses. Geluk val nie in ‘n oomblik in ons skoot nie, maar is die resultaat van ‘n proses. Dit kom uiteindelik eerder as dadelik.
    NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
    Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
    Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
    BESOEK OOK:
    Kinderdiens Playlist:
    • KSM Lego and let God |...
    Soeklig Playlist:
    • KSM Soeklig | 3 Oktobe...
    TEKEN IN
    Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
    VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
    Facebook: / kerksondermure
    Instagram: / kerksondermure

Komentáře • 14