Sandra Prinsloo, jongste verhoogproduksie 'Spertyd' - 19 April 2021

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 08. 2024
  • Sandra Prinsloo kuier by ons om oor haar jongste verhoogproduksie 'Spertyd' te gesels. Ons hoor ook hoe sy tydens die gendeltydperk steeds optredes kon doen.
  • Zábava

Komentáře • 2

  • @lukasvisagie9513
    @lukasvisagie9513 Před měsícem

    Baie geniet, dankie. Sandra, ek is dieselfde jaar as jy gebore en ons was saam in Pretoria Oosskool gewees, eers daar aan die bokant van Rupertstraat en later skuins oorkant die Weerburo op h/v Lynwoodweg en Rupertstraat. My maatjies was Johan Nicol, Johann Roode, Constant Pieterse, Izak du Plessis, dalk Joubert nie seker nie Frederick Fleck en seun van Hatfield Bakkery se eienaars (naam ook vergeet). Onthou paar van jou tydgenote Elzabe de Jongh, Christene Bremer, Annemarie de Beer dalk nog 'n paar, maar name ontgaan my. Lekker dae gewees, onthou van Volkspele, stap na Hillcrest swembad een maal per week in somer. Bly nou al 27 jaar in Nieu-Seeland, het nog 'n seun en 2 kleinkinders in Pretoria. My kleindogter was ook vir 'n wyle op Pretoria Oosskool, met haar blou rokkie! Beste vir jou. Lukas Visagie.

  • @hanneliekoekemoer6891
    @hanneliekoekemoer6891 Před 3 lety

    wow Sandra dra haar jare so goed