Snotkop - Dis 'n Land

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 29. 03. 2018
  • Music video by Snotkop performing Dis 'n Land. (P) 2013 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/P5y1qQ
  • Hudba

Komentáře • 250

  • @cokostwinder6145
    @cokostwinder6145 Před 2 lety +25

    Jullie zijn een mooi volk. Jullie land is prachtig. Jullie spreken de mooiste taal .

    • @Hellhamster
      @Hellhamster Před rokem +1

      Echt he? Ik speel in een zuid Afrikaanse clan in Division 2, het is net alsof ze konstant zingen 😂👆👍

    • @annekeruben3238
      @annekeruben3238 Před dnem +1

      Groete ook aan Nederland, mag die Kaap altyd Hollands wees haha 😉🇿🇦🇳🇱

  • @catherinedavy1022
    @catherinedavy1022 Před rokem +7

    Baie Dankie Snotkop 🇺🇸 from a South African American.

  • @shauncarter4040
    @shauncarter4040 Před 2 lety +18

    What an incredible take on an iconic song

  • @mariahawkins6205
    @mariahawkins6205 Před 2 lety +17

    I love how clean his music is. A true breath of fresh air. Thank you for that 💕

  • @louisevanderlinde8590
    @louisevanderlinde8590 Před 4 lety +16

    Mei 2020. Ons land gaan deur moeilike tye. Mag ons almal streef na die beste vir ons land. God help hierdie amazing land. Ons is in U hande. Hou ons asseblief styg vas.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před rokem +3

    Sal saam met jou veg vir die land,so lief vir my taal, was net n kaalvoet meisie wat in die Boland, Overberg, Villiersdorp groot geword het, saam met jou kan ons n verskil maak, woeker met jou talent. 😊🙏🏻🙌☀️⭐

  • @AJP5683
    @AJP5683 Před 5 lety +17

    Dis ons land ook. God bewaar ons al van die groot trek af. En nog voor dit.
    God sal die wat Sy Naam vrees nooit vergeet nie.
    Hy sal uitkoms gee. In ons donkerste uur sal die God van die Bybel ons wys hoekom hy die God van wonders is.
    Dis ons land.

  • @ekkolocation3933
    @ekkolocation3933 Před rokem +5

    jy is awesome snotkop, ek luister hierdie liedjtie uit duitsland uit, jammer as my afrikaans 'n bietjie verroes is... Maar weet net, dat mense nog steeds vir hierdie lied luister en nostalgie kry...jy is soos 'n lig in die donker vir mense soos my, wat ons land mis...

    • @Hellhamster
      @Hellhamster Před rokem +2

      Ik vind zuid Afrika fantastisch, vooral de taal...

  • @chantelleoscar1427
    @chantelleoscar1427 Před 3 lety +16

    Wie luister in lockdown

  • @nikkiskills2813
    @nikkiskills2813 Před 5 lety +7

    Lekker liedjie ... snotkop jy is reg dis ons se land se huis
    Ek is trots oor suid afrika 😘
    Dis suid afrika 🇿🇦

  • @alimasedi299
    @alimasedi299 Před 2 lety +5

    Lekker and cool song. My son is busy with an Afrikaans project derived from this song. So touched and blessed by the meaning in the lyrics... Really proud... Well Done Snotkop... Heyta

  • @florisslabber1758
    @florisslabber1758 Před 5 lety +11

    Hierdie land sal ek nie verlaat nie. Hier bly ek.

  • @jody3069
    @jody3069 Před 4 lety +7

    I LOVE YOU SNOTKOP

  • @clarissabotha3012
    @clarissabotha3012 Před 4 lety +17

    Ek gaan eendag die land mis 🇿🇦

  • @Ricardo.08
    @Ricardo.08 Před 5 lety +3

    Ek bly in suid afrika ek ken jou vir amper 2 jaar, Ek was gelukkig om jou al te ontmoet jy het die beste gees, ek is soos jou top fan jy is die beste... Suid Afrika🇿🇦 is awesome jy is ook, jou legend Snotkop! Snotkop! Snotkop!

    • @Ricardo.08
      @Ricardo.08 Před 3 lety +1

      Dis nogals snaaks die comment van my was 2 jaar terug getik ...😂 Ek kon nie eers spel nie, ek mis die tye😭

    • @Ricardo.08
      @Ricardo.08 Před 6 měsíci +1

      Hiers ek weer 2 Jaar later.

  • @heinrichbarnard3646
    @heinrichbarnard3646 Před 2 lety +5

    One of the best songs

  • @jackielansdell3472
    @jackielansdell3472 Před 6 lety +4

    Dankie dat jy trots afrikaans en SA is....

  • @claudiapavier4243
    @claudiapavier4243 Před 5 lety +8

    Maak 'n mens so trots op ons land! Dankie Snotkop

  • @leonieroos8120
    @leonieroos8120 Před 2 lety +5

    Hierdie liekie laat my dink aan ons land😍❤

  • @chevonnesterling9576
    @chevonnesterling9576 Před rokem +1

    love die song en die song vir my dad well done mooi music 😘🤩🤩🤩❤😭

  • @rowenaperocho
    @rowenaperocho Před rokem +2

    Very incredible your song my friend I really love to hear and listen your song

  • @nelsonnellie7342
    @nelsonnellie7342 Před 4 lety +3

    Dis n land van jy en god snotkop love you bra jy is n yster hou die afrikaansw musiek op

  • @gospelfilms7942
    @gospelfilms7942 Před 3 lety +7

    Dis 'n land wat af gaan brand. My volk, keer tot jou God terug.

    • @johnmcdaid7957
      @johnmcdaid7957 Před 3 lety +3

      Ek hoor wat jy se... Maar tog so negatief... Passop vir jou woorde... Ek sien al die probleme maar ek sal nooit spreuk dat hy gaan afbrand nie... Ek sal eerder se dis 'n land waar die hel gaan spat... maar God sal na die goeie mense kyk, wit swart indian portugees grieks, almal.... Die goeie sal oorwin.... Dit glo ek!

    • @gospelfilms7942
      @gospelfilms7942 Před 3 lety

      @@johnmcdaid7957 Ek sou dit sagter kon stel maar die realiteit bly dieselfde: Suid-Afrika sal binnekort verwoes word vanweë die sonde van al die volke wat daarin woon. Wie dien die Here met nederigheid, heiligheid en gehoorsaamheid? In my ervaring is dit dalk 1%. Volgens die Bybel sal die hele wêreld opbrand. Ek het rede om te glo dat Suid-Afrika binnekort verwoes sal word vanweë sy sonde. Die Here sal Sy getroues help, ja. Maar daar is bitter min van hulle. As die Here vir jou sê om skuiling te neem, en jy ignoreer dit en sterf, dan is Hy steeds onskuldig.

    • @whatthehellnomorebees6175
      @whatthehellnomorebees6175 Před 3 lety

      @@gospelfilms7942 Moenie vergeet dat daar soo baie se hulle is Christine maar bly saam en slaap saam voor huwelikke. En die lys loop aan. Mense moet terug keer na GOD

    • @gospelfilms7942
      @gospelfilms7942 Před 3 lety

      @@whatthehellnomorebees6175 Ek stem heelhartig saam!

    • @devonferreira3314
      @devonferreira3314 Před 3 lety +1

      As jy sien wat vandag gebeur is dit asof jy dit predict het 😂

  • @caitlinnharris3800
    @caitlinnharris3800 Před 6 lety +10

    Love it
    It is nice☺☺😍😍

  • @vernonkoekemoer5428
    @vernonkoekemoer5428 Před 4 lety +5

    Love die song en love my land en ek will nooit uit die land uit dis my land end ek is trots of my land en ek sing met trots my land se song

  • @terrancebarnett9919
    @terrancebarnett9919 Před 4 lety +4

    ek love dit om 'n suid-afrikaner te wees

  • @marisajames8158
    @marisajames8158 Před 6 lety +13

    Baie passie vir ons kultuur!

  • @venterhere7192
    @venterhere7192 Před 3 lety +12

    altyd wanneer ek hierdie liedjie hoor word ek net confident
    hoekom is dit nie ons Lied nie!?!

  • @xanderkapp1262
    @xanderkapp1262 Před 4 lety +7

    Afrikaans is GROOT.

  • @NuanceWithNiki
    @NuanceWithNiki Před 5 lety +7

    Beautiful!

  • @sparshdancing4130
    @sparshdancing4130 Před 6 lety +6

    Beautiful..

  • @nickeywalters8067
    @nickeywalters8067 Před 6 lety +4

    love snotkop soos ek die kaap lief het baie !!!!!!!!!!!!

  • @nimemulder6795
    @nimemulder6795 Před 4 lety +4

    I IOVE JOU SNOTKOP JOU SONGS IS AMAZING

  • @richardsbargelife2564
    @richardsbargelife2564 Před 3 lety +2

    Wat mooi! Ik krijg kippenvel...

  • @artiat2895
    @artiat2895 Před 6 lety +16

    Snotkop my seuntjie dink jy is cool..hy wil soos jy wees

  • @russelhess2330
    @russelhess2330 Před 4 lety +7

    Carona 2020 but still my land

  • @mariettesmith9531
    @mariettesmith9531 Před 6 lety +6

    Dis mooi snotkop ☺😄

  • @leandrajacobs9375
    @leandrajacobs9375 Před 6 lety +4

    Nice. Ek like al jou songs.

  • @carnadk8124
    @carnadk8124 Před 4 lety +1

    Ek is bly ek is n Suid Afrikaaner ek is lief vir jou Suid Afrikaa

  • @mignontolmay6449
    @mignontolmay6449 Před rokem +1

    Mooi song ,HOU SO AAN

  • @nickeywalters8067
    @nickeywalters8067 Před 6 lety +14

    Die beste Sanger met passie love you

  • @yodinecoetzee7034
    @yodinecoetzee7034 Před 2 lety

    Yoh lief vir al jou song kani ophou om jou luister nie ...

  • @theresadavids7327
    @theresadavids7327 Před 4 lety +1

    Ai daai was die praysuitling songs Dis n land😭😙👋👋

  • @zoederoubaix3547
    @zoederoubaix3547 Před 5 lety +4

    Dis so cool, awesome

  • @clarissabotha4581
    @clarissabotha4581 Před 5 lety +1

    Ek dink ons is n land met baie geskiedenis en respek

  • @elnejonker4270
    @elnejonker4270 Před 3 lety +1

    Dis is de beste land

  • @jaunmaruis
    @jaunmaruis Před rokem

    We love you 🎉❤

  • @Hester1234-g7h
    @Hester1234-g7h Před 2 lety +1

    SUID-AFRICA is ons land😀😃

  • @rynodavis5607
    @rynodavis5607 Před 4 lety +3

    Amazing

  • @dantonswart94
    @dantonswart94 Před 4 lety +13

    Dis my land my huis my lewe ek sal altyd n Suid Afrikaaner wees maak nie Sal hoe dit sleg Gaan nie we stem my in 2019????? en ons Gaan die werld Bekker vat en bring hom huis toe

    • @Ricardo.08
      @Ricardo.08 Před 3 lety

      Ons Het klaar!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @hardhits1
    @hardhits1 Před 3 lety +1

    Kom staan en fok jy nou n goeie song op

  • @pipaeaterhuizen2499
    @pipaeaterhuizen2499 Před 3 lety +1

    Love Dis Songs

  • @user-qn8no9kw2k
    @user-qn8no9kw2k Před 5 lety +10

    😭😭😭ek verlang na my land

  • @bethaneyvanderweide6873

    This song is amising i love this song my mother is born in zimbabwe she mist that and know i know whay it is a bitiful land😍😍😍😍

  • @pietbuys3276
    @pietbuys3276 Před 5 lety +1

    Ek is jou groter fan jy is cool ek laaik jou musiek

  • @maritalcilliers3117
    @maritalcilliers3117 Před 4 lety +1

    Dis n mooi booskap 💜💜😘

  • @andrearebolos4613
    @andrearebolos4613 Před 6 lety +55

    Ek is baie bly ek is n Suid- Afrikaner😗😀😍

  • @christiaansmit4658
    @christiaansmit4658 Před 5 lety +2

    Almal hou van die liedjie dit is my skool se tema lied

  • @Taospandaofficial
    @Taospandaofficial Před 5 lety +8

    Suid Afrika is inderdaad n land. 😂😂 🇿🇦🇿🇦 SA jou lekker ding

  • @riaansteyn1978
    @riaansteyn1978 Před 3 měsíci

    Suid Africa rule. Braai party en alles lekker

  • @elaineallen2822
    @elaineallen2822 Před 2 lety +1

    Nadine😎LAV😍

  • @jonarcher8968
    @jonarcher8968 Před 3 lety +2

    Powerful Snotkop! ❤ I miss beautiful South Africa ! Irene Zaayman

  • @nicolasmith3790
    @nicolasmith3790 Před 6 lety +6

    My nuwe favorite song

    • @danielvanr.8681
      @danielvanr.8681 Před 6 lety

      Nicola Smith Soek na "Dis 'n land" met Carike Keuzenkamp. Dit is die oorspronklike weergawe, en deur Ralph Siegel (van Duitsland) geskryf. ;) Siegel het liedjies ook vir andere SA sangers en sangeres gekomponeer. En wat Carike betref; sy is eintlik Nederlands. 😁 Wat 'n mish-mash, ne? 🤣😁

  • @roelfdebruyn6696
    @roelfdebruyn6696 Před 10 měsíci

    Ek love die song
    🎉❤

  • @brendamarr6493
    @brendamarr6493 Před 6 lety +5

    100℅ my lewe

  • @charlvanrhyn8571
    @charlvanrhyn8571 Před 9 měsíci

    ❤ love song

  • @chrisfalcon9804
    @chrisfalcon9804 Před 2 lety

    fark I miss South Africa but the country I once knew is gone...

  • @chantelleswart9505
    @chantelleswart9505 Před 2 lety +1

    Hoe miss ek my land en family 😭

  • @Eb-ru3wt
    @Eb-ru3wt Před 6 lety +4

    Cool!!

  • @caitlinnharris3800
    @caitlinnharris3800 Před 6 lety +3

    Ek hou van die liedjie😄😋😛🙌😝

  • @seanboshoff9548
    @seanboshoff9548 Před 4 lety +1

    Suid-Afrika is nie meer die selfde nie.🧡🤍💙

  • @shauntaylor7407
    @shauntaylor7407 Před 11 měsíci +1

    SATAFRIKA🎉❤

  • @zavar3485
    @zavar3485 Před 3 lety +8

    The greatest musician of our generation❤️

  • @samanthapotgieter1862
    @samanthapotgieter1862 Před 6 měsíci

    Miss my land 😢

  • @christinaribeiro6515
    @christinaribeiro6515 Před rokem

    Raak my hart so diep!

  • @absolutewater3368
    @absolutewater3368 Před 6 lety +7

    skitterend my maat

  • @sonegeldenhuys9366
    @sonegeldenhuys9366 Před rokem

    Jyis n goei sangers

  • @bigchubz4995
    @bigchubz4995 Před 3 lety +10

    We are the Rainbow Nation!

    • @eriksteenkamp3621
      @eriksteenkamp3621 Před 3 lety +3

      We are all one

    • @wicusjansenvanvuuren2614
      @wicusjansenvanvuuren2614 Před 3 lety +1

      If by rainbow you mean being black.

    • @bigchubz4995
      @bigchubz4995 Před 3 lety +1

      @@wicusjansenvanvuuren2614 black and white as one

    • @christobosman5710
      @christobosman5710 Před 2 lety +1

      @@eriksteenkamp3621 their is no black in a rainbow , we are definitely not one .

    • @eriksteenkamp3621
      @eriksteenkamp3621 Před 2 lety

      And there is also no white or brown in a rainbow nor black it is not about colour it is about support and respect for me so sorry if you miss understood me I should have made a more specific statement

  • @izelleferreira4372
    @izelleferreira4372 Před 5 lety +4

    Baie mooi snotkop!!!😍😚

  • @janineherselman5408
    @janineherselman5408 Před 5 lety +1

    Ek stem saam met die een wat sé dis mooi

  • @little_creep7573
    @little_creep7573 Před 3 lety

    Jy is my ginstelin Sanger .

  • @laetitiarautenbach835
    @laetitiarautenbach835 Před 6 lety +25

    i love suid afrika ja ek doen

  • @clarissabotha4581
    @clarissabotha4581 Před 5 lety +1

    Ek is trots om te sê ek bly in suid Africa en is n africaner

  • @nomedadukaviciute5903
    @nomedadukaviciute5903 Před 4 lety +3

    ❤️❤️❤️

  • @jacobusbreytenbach145
    @jacobusbreytenbach145 Před 2 lety

    🥰🥰🥰🥰 n lied na my hart

  • @kylepieterse3719
    @kylepieterse3719 Před rokem +1

    Kan jy asb n lied maak met die woord Kyle ASB?????????????

  • @sweatbullet1129
    @sweatbullet1129 Před rokem +4

    me listing to this for my afrikaans project because it is the easiest song

  • @nathandebeer2936
    @nathandebeer2936 Před 5 lety +1

    Jy is soo cool

  • @TheBendixSA
    @TheBendixSA Před 5 lety +1

    ghoema nathol!

  • @anroerasmus4378
    @anroerasmus4378 Před 3 lety +1

    ons het hierdie liedjie in Sing in Hrmonie gesing in 2019

  • @johanejvanrensburg1192
    @johanejvanrensburg1192 Před 5 lety +3

    EK WIL JOU SO GRAAG ONTMOET

  • @mariaangreeff9355
    @mariaangreeff9355 Před 2 lety

    Steeds mooi

  • @hendrikwessels3883
    @hendrikwessels3883 Před 6 lety +2

    cool

  • @mariskalangenhoven2018
    @mariskalangenhoven2018 Před 5 lety +2

    Snotkop dis judriq hier ek is u groot suporter van jou hoe gaan dit

  • @jessicakeelty3047
    @jessicakeelty3047 Před 6 lety +1

    😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊😄😄😄😄😄😄😄😄😄😄I love you

  • @chestnutfire
    @chestnutfire Před 3 lety

    Dis net n jammerte 2021 moes kom

  • @tiaanschutte8730
    @tiaanschutte8730 Před 6 lety +3

    Jy is soos n pa

  • @nathandebeer2936
    @nathandebeer2936 Před 5 lety +3

    😢

  • @irenedutoit3353
    @irenedutoit3353 Před 4 lety +1

    Cool

  • @user-bb6ri4wq4c
    @user-bb6ri4wq4c Před 3 lety +1

    ek sien vir tafelberg